• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Indikatiewe en die imperatiewe aspekte van die heiliging / The indicative and the imperative aspects of sanctification

Van Wyk, Abraham Johannes 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die indikatiewe (inisiele) aspek van die heiliging word genadiglik deur God aan die gelowiges geskenk tydens hul regverdiging en wedergeboorte sodat die imperatiewe (voortgaande) aspek daaruit kan voortspruit. God ken in eersgenoemde aspek aan die gelowiges die nuwe status van heiliges as gawe toe, en rig hulle op Homself deur hulle met Christus te verenig in mede-sterwe vir die sonde, en in mede-opstanding in sy nuwe lewe. In kontinui'teit hiermee leef die gelowiges die implikasies van hul ontvangde status uit deur in die Militia Christiana die sonde(s) toenemend af te le, en hulle toenemend met Christus te beklee, en in sy krag deur die Gees vir God te lewe. So groei hulle in laasgenoemde aspek. Die Gereformeerde leer, waarvolgens geglo word dat 'n tweede genadewerk of 'n latere Geesdoop onnodig is vir effektiewe groei, laat die beste reg geskied aan die kontinui'teit tussen die twee aspekte. / The indicative (initial) aspect of sanctification is graciously given to the believers by God when they are justified and regenerated, so that the imperative (ongoing) aspect can flow therefrom. In the first-mentioned aspect God confers upon the believers the new status of saints, and focuses them on Himself by uniting them with Christ in co-crucifixion for sin, and in co-resurrection with Him in his new life. In continuation thereof, the believers live out the implications of their received status in the Militia Christiana by putting away sin, and by putting on Christ in an ever-increasing measure, and in living for God in Christ's power by the Spirit, thus growing in the latter aspect. The Reformed teaching, according to which it is believed that a second work of grace or a subsequent baptism with the Spirit is unnecessary for effectual growth, is most in accordance with the continuation between the two aspects. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Systematic Theology)
2

Indikatiewe en die imperatiewe aspekte van die heiliging / The indicative and the imperative aspects of sanctification

Van Wyk, Abraham Johannes 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die indikatiewe (inisiele) aspek van die heiliging word genadiglik deur God aan die gelowiges geskenk tydens hul regverdiging en wedergeboorte sodat die imperatiewe (voortgaande) aspek daaruit kan voortspruit. God ken in eersgenoemde aspek aan die gelowiges die nuwe status van heiliges as gawe toe, en rig hulle op Homself deur hulle met Christus te verenig in mede-sterwe vir die sonde, en in mede-opstanding in sy nuwe lewe. In kontinui'teit hiermee leef die gelowiges die implikasies van hul ontvangde status uit deur in die Militia Christiana die sonde(s) toenemend af te le, en hulle toenemend met Christus te beklee, en in sy krag deur die Gees vir God te lewe. So groei hulle in laasgenoemde aspek. Die Gereformeerde leer, waarvolgens geglo word dat 'n tweede genadewerk of 'n latere Geesdoop onnodig is vir effektiewe groei, laat die beste reg geskied aan die kontinui'teit tussen die twee aspekte. / The indicative (initial) aspect of sanctification is graciously given to the believers by God when they are justified and regenerated, so that the imperative (ongoing) aspect can flow therefrom. In the first-mentioned aspect God confers upon the believers the new status of saints, and focuses them on Himself by uniting them with Christ in co-crucifixion for sin, and in co-resurrection with Him in his new life. In continuation thereof, the believers live out the implications of their received status in the Militia Christiana by putting away sin, and by putting on Christ in an ever-increasing measure, and in living for God in Christ's power by the Spirit, thus growing in the latter aspect. The Reformed teaching, according to which it is believed that a second work of grace or a subsequent baptism with the Spirit is unnecessary for effectual growth, is most in accordance with the continuation between the two aspects. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Systematic Theology)

Page generated in 0.0502 seconds