• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Bifibrational duality in non-abelian algebra and the theory of databases

Weighill, Thomas 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: In this thesis we develop a self-dual categorical approach to some topics in non-abelian algebra, which is based on replacing the framework of a category with that of a category equipped with a functor to it. We also make some first steps towards a possible link between this theory and the theory of databases in computer science. Both of these theories are based around the study of Grothendieck bifibrations and their generalisations. The main results in this thesis concern correspondences between certain structures on a category which are relevant to the study of categories of non-abelian group-like structures, and functors over that category. An investigation of these correspondences leads to a system of dual axioms on a functor, which can be considered as a solution to the proposal of Mac Lane in his 1950 paper "Duality for Groups" that a self-dual setting for formulating and proving results for groups be found. The part of the thesis concerned with the theory of databases is based on a recent approach by Johnson and Rosebrugh to views of databases and the view update problem. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis word ’n self-duale kategoriese benadering tot verskeie onderwerpe in nie-abelse algebra ontwikkel, wat gebaseer is op die vervanging van die raamwerk van ’n kategorie met dié van ’n kategorie saam met ’n funktor tot die kategorie. Ons neem ook enkele eerste stappe in die rigting van ’n skakel tussen hierdie teorie and die teorie van databasisse in rekenaarwetenskap. Beide hierdie teorieë is gebaseer op die studie van Grothendieck bifibrasies en hul veralgemenings. Die hoof resultate in hierdie tesis het betrekking tot ooreenkomste tussen sekere strukture op ’n kategorie wat relevant tot die studie van nie-abelse groep-agtige strukture is, en funktore oor daardie kategorie. ’n Verdere ondersoek van hierdie ooreemkomste lei tot ’n sisteem van duale aksiomas op ’n funktor, wat beskou kan word as ’n oplossing tot die voorstel van Mac Lane in sy 1950 artikel “Duality for Groups” dat ’n self-duale konteks gevind word waarin resultate vir groepe geformuleer en bewys kan word. Die deel van hierdie tesis wat met die teorie van databasisse te doen het is gebaseer op ’n onlangse benadering deur Johnson en Rosebrugh tot aansigte van databasisse en die opdatering van hierdie aansigte.

Page generated in 0.0504 seconds