• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die omvang van die reg op regsverteenwoordiging in 'n demokratiese Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die posisie in die Verenigde State van Amerika

BLackburn, Hester Francina. 05 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Alhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika die bestaande reg op regsverteenwoordiging uitgebrei het tot sy logiese eindpunt, is daar geen vaste inhoud aan hierdie reg gegee nie en sal die howe die omvang daarvan moet ontwikkel. Hierdie reg kan weens die heersende sosiale en ekonomiese omstandighede nie 'n absolute reg wees nie. Indien 'n beskuldigde nie 'n regsverteenwoordiger kan bekostig nie, sal een op staatsonkoste aan horn verskaf word, maar slegs indien <lit andersins tot wesentlike onreg sal lei. In so 'n geval het die beskuldigde nie die reg op 'n regsverteenwoordiger van sy keuse nie. Effektiewe regsverteenwoordiging word ook nie gewaarborg nie. Daar word derhalwe steeds nie aan die sine qua non van 'n volledige strafregplegingstelsel soos <lit oor tyd in die Verenigde State van Amerika ontwikkel het, <lit is die verskaffing van kostelose regsverteenwoordiging aan elke behoeftige persoon beskuldig van 'n emstige misdaad, voldoen nie / Although the Constitution of the Republic of South Africa has extended the existing right to legal representation to its logical conclusion, no definitive substance has been given to this right and the courts will have to develop the purview thereof. This right cannot be an absolute right because of ruling social and economic circumstances. Should an accused not be able to afford a legal representative, one will be supplied to him at state expense, but only if substantial injustice would otherwise result. In such an event the accused is not entitled to a legal representative of his choice. Effective legal representation is also not guaranteed. There is therefore still not compliance with the sine qua non of a comprehensive criminal justice system as has developed over time in the United States of America, that is the provision of free legal representation to every indigent person accused of a serious crime / Criminal & Procedural Law / LL.M. (Straf en Prosesreg)
2

Die omvang van die reg op regsverteenwoordiging in 'n demokratiese Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die posisie in die Verenigde State van Amerika

Blackburn, Hester Francina. 05 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Alhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika die bestaande reg op regsverteenwoordiging uitgebrei het tot sy logiese eindpunt, is daar geen vaste inhoud aan hierdie reg gegee nie en sal die howe die omvang daarvan moet ontwikkel. Hierdie reg kan weens die heersende sosiale en ekonomiese omstandighede nie 'n absolute reg wees nie. Indien 'n beskuldigde nie 'n regsverteenwoordiger kan bekostig nie, sal een op staatsonkoste aan horn verskaf word, maar slegs indien <lit andersins tot wesentlike onreg sal lei. In so 'n geval het die beskuldigde nie die reg op 'n regsverteenwoordiger van sy keuse nie. Effektiewe regsverteenwoordiging word ook nie gewaarborg nie. Daar word derhalwe steeds nie aan die sine qua non van 'n volledige strafregplegingstelsel soos <lit oor tyd in die Verenigde State van Amerika ontwikkel het, <lit is die verskaffing van kostelose regsverteenwoordiging aan elke behoeftige persoon beskuldig van 'n emstige misdaad, voldoen nie / Although the Constitution of the Republic of South Africa has extended the existing right to legal representation to its logical conclusion, no definitive substance has been given to this right and the courts will have to develop the purview thereof. This right cannot be an absolute right because of ruling social and economic circumstances. Should an accused not be able to afford a legal representative, one will be supplied to him at state expense, but only if substantial injustice would otherwise result. In such an event the accused is not entitled to a legal representative of his choice. Effective legal representation is also not guaranteed. There is therefore still not compliance with the sine qua non of a comprehensive criminal justice system as has developed over time in the United States of America, that is the provision of free legal representation to every indigent person accused of a serious crime / Criminal and Procedural Law / LL.M. (Straf en Prosesreg)

Page generated in 0.1453 seconds