• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Ondersoek na die rol van werkontleding in die uitvoering van funksionele personeelbedrywighede met verwysing na die Stadsraad van Lichtenburg

Muller, Catherina Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Werkontleding word onderneem om die onderskeie funksies wat in 'n instelling uitgevoer word, te ontleed en te groepeer as pligte van individuele betrekkings wat in die proses ge1dentifiseer word. Inligting wat op grond van werkontleding verkry is, kan daartoe bydra dat die uitvoering van personeelfunksies doeltreffend en effektief geskied. 'n Li teratuurstudie en empiriese narvorsing is in hierdie·studie onderneem om te bepaal wat die rol van werkontleding in die ui tvoering van funksionele personeelbedrywighede in die Stadsraad van Lichtenburg is. Empiriese navorsing is onderneem in al die Departemente van die Stadsraad van Lichtenburg. Ten einde die doel van die studie te verwesenlik is vier navorsingsvrae gestel. Deur middel van vraelyste wat aan die teikengroep gestuur is, is data oor die navorsingsvrae ingesamel. Die empiriese studie het daarop gedui dat inligting verkry op grond van werkontleding wel kan bydra tot die effektiewe uitvoering van funksionele personeelbedrywighede. Dies studie het egter ui tgewys dat nie alle leidinggewende amptenare bewus is dat die inligting op grond van werkontleding verkry,. die uitvoering van hul personeelfunksies kan vergemaklik nie. / respective functions performed in an institution, as duties of individual jobs identified in the process. Information gathered on the basis of the job analysis, can contribute to the fact that the performing of personnel functions transpires efficiently and effectively. A literature study as well as empiricial research were undertaken in this study to determine ' what the role of job analyses is in the performing of functional personnel activities in the City Council of Lichtenburg. .on the basis of job analysis can definitely contribute to the effective performing of functional personnel activities. The study indicated however, that not all leadinq officials were aware that information gathered on the basis of job analysis, could expedite the performing of their personnel functions. / Public Administration / M.Admin. (Public Administration)
2

'n Ondersoek na die rol van werkontleding in die uitvoering van funksionele personeelbedrywighede met verwysing na die Stadsraad van Lichtenburg

Muller, Catherina Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Werkontleding word onderneem om die onderskeie funksies wat in 'n instelling uitgevoer word, te ontleed en te groepeer as pligte van individuele betrekkings wat in die proses ge1dentifiseer word. Inligting wat op grond van werkontleding verkry is, kan daartoe bydra dat die uitvoering van personeelfunksies doeltreffend en effektief geskied. 'n Li teratuurstudie en empiriese narvorsing is in hierdie·studie onderneem om te bepaal wat die rol van werkontleding in die ui tvoering van funksionele personeelbedrywighede in die Stadsraad van Lichtenburg is. Empiriese navorsing is onderneem in al die Departemente van die Stadsraad van Lichtenburg. Ten einde die doel van die studie te verwesenlik is vier navorsingsvrae gestel. Deur middel van vraelyste wat aan die teikengroep gestuur is, is data oor die navorsingsvrae ingesamel. Die empiriese studie het daarop gedui dat inligting verkry op grond van werkontleding wel kan bydra tot die effektiewe uitvoering van funksionele personeelbedrywighede. Dies studie het egter ui tgewys dat nie alle leidinggewende amptenare bewus is dat die inligting op grond van werkontleding verkry,. die uitvoering van hul personeelfunksies kan vergemaklik nie. / respective functions performed in an institution, as duties of individual jobs identified in the process. Information gathered on the basis of the job analysis, can contribute to the fact that the performing of personnel functions transpires efficiently and effectively. A literature study as well as empiricial research were undertaken in this study to determine ' what the role of job analyses is in the performing of functional personnel activities in the City Council of Lichtenburg. .on the basis of job analysis can definitely contribute to the effective performing of functional personnel activities. The study indicated however, that not all leadinq officials were aware that information gathered on the basis of job analysis, could expedite the performing of their personnel functions. / Public Administration and Management / M.Admin. (Public Administration)

Page generated in 0.1311 seconds