Spelling suggestions: "subject:"plaas"" "subject:"claas""
1 |
Genl S G (Manie) Maritz se aandeel aan die rebellie van 1914 -1915Britz, Jurgens Johannes January 1979 (has links)
Toe die Rebel1ie in 1914 uitbreek, was Salomon Gerhardus
(Manie) Maritz op 38-jarige ouderdorn die jongste van alle
eertydse Boere-generaals uit die Anglo-Boereoorlog (1899-
1902). Irnmer rusteloos van geaardheid, daarby voortvarend
en impulsief, sou die daaropvolgende gebeure hom opnuut,
soos 14 jaar te vore, in die vuurproef plaas.
Na die Vrede van Vereeniging het Maritz geweier om Britse
onderdaan te word en wyk uit na Angola en Europa. In 1912,
ses jaar na sy terugkeer, word hy rnajoor in die pasgestigte
Unie-Verdedigingsmag. Tydens sy militêre op1eiding in Bloemfontein besluit hy en mede-wapenbroer Jan Kemp om die eerste
die beste geleentheid te benut om die republikeinse onafhanklikheid te herwin. In 1913 kontak hy die Duitse owerheid om
vas te stel of hulle ingeval van 'n opstand hom van wapens
en ammunisie sou voorsien maar dit was nie 'n forrnele ooreenkorns nie.
Tydens 'n offisiersvergadering te Pretoria (14 Augustus 1914)
lê hy sy beplande staatsgreep vir 15 September 1915 aan
Beyers voor en versoek hom om aan die hoof daarvan te staan.
Oortuig dat Beyers hom ondersteun, kom hy met die Duitsers
tot 'n vergelyk en reel vir Beyers op 15 September 'n afspraak
met dr. T. Seitz, die Duitse goewerneur, om finale reëlings te tref. Die bedanking van Beyrs (14 september) en die dood van de la Rey (15 September) wat self met rnedewete
van Kemp 'n staatsgreep beplan het, dwing Maritz om ander
planne te beraam.
Omdat hy hierna kontak met die leiers van die protesbeweging in Transvaal verloor het, was Maritz op homself aangewys. Sy voortdurende briefwisseling met genl. Smuts, met
majoor B. Enslin as tussenganger het horn oortuig dat Smuts
hom oor die grens wou dwing. Op 23 September 1914 het hy
van Smuts opdrag ontvang om Duits-Suidwes-Afrika binne te
val maar hy weier en vra sy ontslag. Smuts vertraag die
ontslag en stuur ondertussen troepe-versterkings na Upington Hierop het Maritz 'n finale ooreenkoms waarin die onafhanklikheid van Suid-Afrika geproklarneer is, met die Duitsers
gesluit en op 9 Oktober 1914 te Van Rooisvlei gerebelleer.
Omdat die regering nie op sy versoek om met genls. Beyers,
Hertzog, de Wet, Kemp en Muller te onderhandel, reageer het
nie, beset hy Keimoes en Kakamas. Na vergeefse onderhandelings met genls. Smuts en Brits om bloedvergieting te voorkom, trek hy sy troepe op Kakamas saam, proklameer die
"" Republi.ek van Suid-Afrika", trek die swaard en val Keimoes
(22 Oktober) aan. Omring deur reqeringstroepe onttrek hy
hom na Jerusalem in Duitswes-Afrika; terwyl 'n deel van sy
mag op Kakamas (24 Oktober) deur regeringstroepe aangeval is.
Op 29 November sluit genl. Kemp by hom aan en na finale onderhandelings met die Duitsers te Keetmanshoop (6 Desember
1914) val hulle Kaapland binne. Tydens die gevegte van
Nous (22 Desember), Langklip (14 Januarie 1915), Lutzputs
(18 Januarie 1915) verslaan hulle die regeringstroepe maar
word self te Upington (24 Januarie 1915) verslaan en na uitgerekte onderhandelings tot oorgawe gedwing.
Maritz self het nie oorgegee nie maar weer eens uitqewyk na
Duits-Suidwes-Afrika, Angola, Portugal, Spanje en Duitsland. In 1923 bet hy na Suid-Afrika teruggekeer en hom vrywilliglik oorgegee. In 1924 is hy aan hoogverraad skuldig bevind
en tot drie jaar tronkstraf sender hardepad gevonnis, maar
is na drie maande losgelaat nadat die Naionale Party onder
leiding van genl. Hertzog 'n verkiesingsoorwinning oar die
Suid-Afrikaanse Party van genl. Smuts behaal het. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1979. / gm2014 / Historical and Heritage Studies / Unrestricted
|
2 |
Home-based HIV counselling and testing : perceptions and acceptance in a rural farming community of South AfricaKasselman, Olivia 11 1900 (has links)
Summaries in English, Afrikaans and Zulu / South Africa is facing an ongoing public health crisis with increasing and alarming
human immunodeficiency virus (HIV) statistics. Farmworkers in South Africa are highly
vulnerable and susceptible to HIV. This study involved the farmworker community on a
farm in the North West province of South Africa. The purpose of this study was to
explore the perceptions and acceptance of home-based HIV counselling and testing
(HBHCT) in a rural farming community, using an interactive World Café method to
stimulate creative discussions around questions that matter. Thirty-one farmworkers
participated in the World Café. This study had an explorative approach and qualitative
design.
The study did not investigate the number of HIV infections or sexual practices on the
farm, and did not offer an HIV test or any other medical treatment to any participant.
Data were collaboratively analysed by the researchers and the participants. Content
analysis of data was conducted. The findings indicated that majority of the farmworkers
had a positive perception of HBHCT, and that there was a serious need for HIV
prevention and intervention in this community. Some concerns were raised among the
participants regarding the confidentiality of HBHCT, attention should therefore be paid
to these concerns.
More research is needed to establish linkage to care after HBHCT. It remains unclear
whether the migrant farmworker population would be effectively linked to HIV care and
treatment without legal identification documentation. The acceptance of HBHCT in the
farming community by farmers, should be explored. The study found that there would be a high level of acceptability if HBHCT were to be
offered to farmworkers in this region. This study created insight into the HIV care and
prevention needs of the local farmworker community, as well as highlighted the barriers
the farmworkers face in attending primary healthcare (PHCs) clinics for HIV testing. / Suid-Afrika staar ’n voortdurende openbare gesondheidskrisis in die gesig met
toenemende en onrusbarende menslike immuungebrekkige virus (MIV)-statistieke.
Plaaswerkers in Suid-Afrika is uiters kwesbaar en vatbaar vir MIV. Hierdie studie het die
plaaswerkergemeenskap van ’n plaas in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika
geteiken. Die doel van hierdie studie was om die sieninge en aanvaardingsvlakke van
tuis-gebaseerde MIV-berading en -toetsing (TSMBT) te ondersoek, deur gebruik te
maak van die “World Café”-metode om kreatiewe bespreking rondom belangrike vrae te
stimuleer. Een-en-dertig plaaswerkers het deelgeneem aan die “World Café”.
Hierdie studie het nie die aantal MIV-infeksies of seksuele praktyke op die plaas
ondersoek nie, en ook nie ’n MIV toets of enige ander mediese behandeling vir enige
deelnemer aangebied nie.
Die studie het gevind dat die meerderheid van die plaaswerkers ’n positiewe persepsie
van TSMBT gehad het, en dat daar ’n dringende behoefte aan MIV-voorkoming en -
ingryping in hierdie gemeenskap is. Bekommernis is uitgespreek deur die deelnemers
rakende die konfidensialiteit van TSMBT, dus moet aandag hieraan geskenk word.
Die studie het gevind dat daar ’n hoë vlak van aanvaarding van TSMBT sal wees as dit
aan die plaaswerkers in hierdie streek gebied word. Hierdie studie skep insig in die MIVsorg-
en -voorkomingsbehoeftes van die plaaslike plaaswerkergemeenskap, en
beklemtoon die hindernisse vir plaaswerkers om die primêre gesondheidsorgkliniek te
besoek vir MIV-toetsing. / INingizimu-Afrika ibhekene nokuqhubeka kokukhula kwenkinga yezempilo, kanye
nokudlondlobala okushaqisayo kwezibalo zegciwane lesandulela ngculazi (HIV).
Abasebenzi basemapulazini eNingizimu-Afrika ibona abasengozini enkulu
yokutheleleka ngegciwane lesandulela ngculazi. Lolucwaningo lwenziwe emphakathini
wabasebenzi basemapulazini esifundazweni sase-North West eNingizimu-Afrika.
Inhloso yalolucwaningo bekuwukubona imibono kanye nezinga lokwamukela
ukululekwa nokuhlolela igciwane lesandulela ngculazi emakhaya(i-HBHCT)
emphakathini wasemapulazini kusetshenziswa Isizinda sokucobelelana ngolwazi (i-
World Cafe) ukukhuthaza izingxoxo ezakhayo nokubuza imibuzo esemqoka. Bangama-
31 abasebenzi basepulazini ababambe iqhaza esizindeni sokucobelelana ulwazi (i-
World Cafe).
Lolucwaningo aluzange luphenye izibalo zabantu abatheleleke ngegciwane lesandulela
ngculazi kanye nezinga labo lokuzibandakanya ocansini, futhi aluzange lunike
abebebambe iqhaza ithuba lokuhlolela igciwane lesandulela ngculazi(HIV) kanye
nokulashwa kwanoma iluphi uhlobo.
Imiphumela iveze ukuthi iningi labasebenzi basemapulazini babe nemibono emihle
mayelana nosizo lokululekwa nokuhlolela igciwane lesandulela nngculazi (HIV)
emakhaya (HBHTC), futhi kunesidingo esikhulu sokuthi kungenelelwe kulomphakathi
ukuze kuvikelwe igciwane lesandulela ngculazi (HIV). Kube nokukhathazeka
kwababebambe iqhaza mayelana nezimfihlo zokulekelelwa ngokwelulekwa kanye
nokuhlolela igciwane lesandulela ngculazi emakhaya(HBHCT),ngalokhoke kufanele
kubhekelelwe lokho kukhathazeka.
Ucwaningo luveza ukuthi kuzokwamukelwa ukuqala usizo lokwalulekwa nokuhlolela
igciwane lesandulela ngculazi (HBHCT) kubasebenzi basemapulazini kulesisifundazwe.
Lolucwaningo luveze ngokujulile izidingo zokunakekela kanye nokuvikela igciwane
lesandulela ngculazi (HIV) emphakathini wabasebenzi basemapulazini kulendawo,
laphinde lwaveza nezithiyo (Barriers) abasebenzi basemapulazini abahlangana nazo
mabevakasha emitholampilo (PHCs) ukuyohlola igciwane lesandulela ngculazi. / Health Studies / M.P.H. (Public Health)
|
Page generated in 0.019 seconds