• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Verband tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style

Wilden, Marna 06 1900 (has links)
Afrikaans text / Hierdie navorsing handel oar die verwantskap tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style. Die konsepte wat in die navorsing beskryf word, is prestasiemotivering (vanuit 'n humanistiese raamwerk} en selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid (vanuit 'n behavioristiese raamwerk). Die gekose meetinstrumenter naamlik, die Bestuursmotiefvraelys vir prestasiemotivering en die lnterpersoonlike Verhoudingsvraelys vir interpersoonlike style, is op 'n steekproef van 155 middelvlakbestuurders wat die senior takseersentrum binne 'n semi-staatsdiens organisasie deurloop het, afgeneem. Die resultate is verwerk deur middel van korrelasie en regressie (enkelvoudig en meervoudig) tegnieke. Die korrelasie.:.analise het getoon dat daar 'n statisties betekenisvolle korrelasie bestaan tussen prestasiemotivering en selfgelding. Die enkelvoudige regressie-analise het getoon dat selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n invloed op prestasiemotivering uitoefen. Die korrelasie- en regressie-analise dui daarop dat responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n negatiewe invloed uitoefen op prestasiemotivering. 'n Moontlike voorspellingsmodel vir prestasiemotivering is nie ontwikkel nie, aangesien die integriteit van die resultate betwyfelword. / Hierdie navorsing handel oar die verwantskap tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style. Die konsepte wat in die navorsing beskryf word, is prestasiemotivering (vanuit 'n humanistiese raamwerk} en selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid (vanuit 'n behavioristiese raamwerk). Die gekose meetinstrumenter naamlik, die Bestuursmotiefvraelys vir prestasiemotivering en die lnterpersoonlike Verhoudingsvraelys vir interpersoonlike style, is op 'n steekproef van 155 middelvlakbestuurders wat die senior takseersentrum binne 'n semi-staatsdiens organisasie deurloop het, afgeneem. Die resultate is verwerk deur middel van korrelasie en regressie (enkelvoudig en meervoudig) tegnieke. Die korrelasie.:.analise het getoon dat daar 'n statisties betekenisvolle korrelasie bestaan tussen prestasiemotivering en selfgelding. Die enkelvoudige regressie-analise het getoon dat selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n invloed op prestasiemotivering uitoefen. Die korrelasie- en regressie-analise dui daarop dat responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n negatiewe invloed uitoefen op prestasiemotivering. 'n Moontlike voorspellingsmodel vir prestasiemotivering is nie ontwikkel nie, aangesien die integriteit van die resultate betwyfelword. / This research deals with the relationship between achievement motivation and interpersonal styles. The concepts achievement motivation (from a humanistic point of view} and assertiveness, responsiveness and versatility {from a behavioristic point of view), have been described in this research. The chosen measuring instruments, namely the Management Motive questionnaire for achievement motivation and the Interpersonal Relations questionnaire for interpersonal styles, were administered by means of sampling a group of 155 from middle management who participated in the senior assessment centre in a semi-government organisation. The results were processed by using correlation and regression (simple and multiple) techniques. The correlation analysis showed significant statistical correlation between achievement motivation and assertiveness. The single regression analysis indicated that assertiveness, responsiveness and versatility have an influence on achievement motivation. The correlation and regression analysis showed that responsiveness and versatility impact negatively on achievement · motivation. The possible prediction model for achievement motivation has not been developed due to the integrity of the results being doubtful!. / Industrial and Organisational Psychology / MCOM (Bedryfsielkunde)
2

Page generated in 0.0583 seconds