1 |
Can the UN SMART Programme be Smarter? : an analysis of learning outcomesHuman, Christina 12 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: This paper analyses the UN Senior Mission Administration and Resource Training (SMART) programme, a
training course which was created to improve the management of UN peacekeeping mission resources and
support functions and to improve the performance of managers in the UN Department of Field Support and
Department of Peacekeeping. The history of the SMART programme and the context in whic h it was created
is provided before evaluating the programme against current training and learning theory literature. The
paper also examines the current and potential capacity of SMART to facilitate triple loop learning, or
innovation, through the inclus ion of futures studies concepts, such as scenario-building, change and strategy
management in the programme. Lastly, the study recommends that SMART learners be equipped with these
futures-orientated planning tools to improve their work performance, facilitate triple loop learning and thus
improve the overall organisational performance of the Department of Field Support. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsingsprojek analiseer die Verenigde Nasies (VN) se SMART Program (Administrasie en
Hulpbron Opleidingsprogram), wat ontwikkel is om die bestuur van hulpbronne en ondersteuningsfunksies in
VN Vredesmissies asook die werkverrigting van bestuurders in die VN se Departement van
Veldondersteuning en Departement Vredesinstandhouding te verbeter. 'n Historiese oorsig van die SMART
program asook die konteks waarin die program ontwikkel is, word eers verskaf, voordat 'n literatuurstudie
gedoen word van die huidige opleidings- en leerteorië. Die studie ondersoek verder die huidige vermoë van
die SMART program om trippelring-leervermoë (of innovasie) te ontwikkel deur die insluiting van
toekomsstudiekonsepte soos senario-ontwikkeling en veranderings- en strategiebestuur. Ten slotte word
voorgestel dat deelnemers aan die program met toekomsgeörienteerde beplanningsgereedskap toegerus word
om hulle met die uitvoering van hulle take te help en trippelring-leerontwikkeling te bewerkstellig, en
sodoende die oorkoepelende organisatoriese werkverrigting in die Departement van Veldondersteuning te
verbeter.
|
Page generated in 0.0599 seconds