Spelling suggestions: "subject:"eex education anda gender"" "subject:"eex education ando gender""
1 |
Ondersoek na die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram vir Suid-Afrikaanse skoleBosman, Elizabeth Alberta 11 1900 (has links)
Hierdie studie is toegespits op die samestelling van 'n
seksopvoedingsprogram vir skole in Suid-Afrika.
Snelle verandering binne sosiale strukture in die samelewing en die blootstelling van die jeug
aan kultuur- en
godsdiensvreemde seksopvoeding.
idees noodsaak die dringendheid van
Seksopvoeding word vanuit verskillende waardestelsels aangebied. Die gevolgtrekking is dat
beproefde waardes 'n integrale deel van die seksopvoedingsprogram moet uitmaak. Die kind moet
begelei word tot seksuele volwassenheid deur gebruik te maak van opvoedkundig-verantwoordbare
beginsels en metodes sodat die kind effektief weerstand kan bied teen bederwende invloede uit die
samelewing.
Die ouers is die aangewese bran van seksopvoeding aan hulle
kinders maar weens hulle onbetrokkenheid neem die skoal die verantwoordelikheid op hom. Dit is
egter belangrik dat die skoal die ouers as vennote aanvaar.
Ten slotte word riglyne verskaf vir die samestelling van 'n seksopvoedingsprogram. / This dissertation considers the composition of a sex
education program for schools in South Africa.
Rapidly changing social structure within society and the exposure of the youth to foreign cultural
and religious ideas necessitate the urgency of sex education.
Sex education is presented from different value systems. The conclusion reached is that values must
be an integral part of the sex education program. The child must be accompanied to
responsible sexual adulthood by means of educationally accountable principles in order that he/she
may be able to withstand the demoralizing influences from society effectively.
The parents are the appropriate sex educators of their
children but, due to their being unconcerned the school accepted this responsibility. It is
however of importance that the school accepts the parents as partners.
In conclusion guidelines are presented for the compiling of a sex education program. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
|
2 |

Page generated in 0.1223 seconds