• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Behandeling van die volwasse persoon wat as kind seksueel gemolesteer is

Spies, Gloudina Maria 09 1900 (has links)
Afrikaans text / Hierdie studie bied vanuit 'n ekosistemiese benadering 'n verduideliking van die lewenswereld van die volwasse persoon wat as kind gemolesteer is. Enkele uitgangspunte van die ekosistemiese benadering word bespreek wat dien as vertrekpunt waarvolgens die navorser konstruksies oor die as kind gemolesteerde volwassene konstrueer. Daar word gefokus op die langtermyneffekte van die kindermolestering met spesifieke verwysing na die effek op die • fisiese gedrag van die volwassene; • die aard van die seksuele verhoudings van die volwassene; en • die aard van die interpersoonlike verhoudings van die volwassene. Tydens hierdie bespreking word die oorlewingstrategiee, wat die volwassene aanwend om met die l angtermyneffekte te oorl eef, duidel i k belig. Die he l i ngsproses waardeur 'n vol wassene vol gens sy of haar ei e pas beweeg ten einde die effek van die molestering te verwerk, word volledig bespreek. Die teorie is toegepas in die navorsing om die uitwerking van die kindermolestering op volwassenes te beskryf asook enkele gebeure (events) van die helingsproses waardeur 'n volwassene beweeg het. Gevolgtrekkings en aanbevelings word geformuleer ten einde die bruikbaarheid van hierdie studie in die praktyk aan te dui. / In this study the world of the adult survivor of sexua 1 abuse is described in terms of the eco-systemic approach, as well as certain constructions within the approach. These constructions served as a base on which the researcher construed further constructions of the adult survivor of sexual abuse. The study focuses on the 1 ong term effects of the child abuse with specific reference to the effect on • the physical behaviour of the adult; • the nature of the sexual relationships of the adult; and • the nature of the interpersonal relationships of the adult. The strategies of the adult in surviving with these long term effects are also highlighted in the discussion. The healing process through which the adult survivor passes in healing the sexual trauma according to his or her own pace, is fully discussed. In the empirical research the theory is applied to describe the effect of sexual abuse on the lives of adults as well as on certain events of the healing process. Conclusions and recommendations are formulated to indicate the usefulness of this study for the field. / Social Work / D.Phil. (Maatskaplike Werk)
2

Page generated in 0.096 seconds