Spelling suggestions: "subject:"solutionfocused"" "subject:"solutionfocussed""
61 |
Kliënte se ervarings van narratiewe terapie met reflekterende groepeSteyn, Abraham Johannes Christiaan 08 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Some of the limited research available on narrative reflecting team therapy was used in this study to develop a reflecting team therapy story.
The reflecting team therapy story was developed using qualitative
methodology in the form of an experimental text, which was strongly
influenced by narrative discourse. The adopted methodology contributed to allowing the reflecting team therapy story as experienced by the client to speak very clearly to us.
The following issues, inter alia, emerged: therapy is faster, clients are
empowered, gender is important in therapy, the process is promoted by the multiplic ity of interactions and clients experience a scense of enpathy.
The reflecting team therapy story can therefore serve as a working document which the reader can co-author. In the true spirit of narrative methology, I believe that every story contains an alternative story. There is no one true and final story. / Van die beperkte beskikbare navorsing oor reflekterende spanwerk is in
hierdie studie gebruik om 'n reflekteringspanterapieverhaal daar te stel.
Die reflekteringspanterapieverhaal is ontwikkel deur gebruik te maak van
kwalitatiewe metodologie, in die vorm van 'n 'experimentele teks', wat sterk deur narratiewe diskoerse belnvloed is. Die veranderde metodologie het daartoe bygedra dat die verhaal van die reflekteringspanterapie soos ervaar deur die klient baie duidelik tot ons spreek.
Die volgende sake het onder andere na vore getree: terapie is vinniger, kliente word bemagtig, geslag is van belang by terapie, die proses word bevorder as gevolg van die meervoudigheid van interaksie en kliente beleef 'n gevoel van empatie.
Die reflekteringspanterapieverhaal kan dus dien as 'n werksdokument waaraan die leser as ko-redakteur deelneem. In die ware gees van narratiewe metodologie glo ek dat daar in elke verhaal 'n alternatiewe verhaal skuil. Daar is dus geen ware en finale verhaal nie. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th. (Praktiese Teologie)
|
62 |
The development of a therapist through participation in a reflecting teamHanford, Ann Dowie 30 November 2004 (has links)
This thesis is a study of the development of a group of students during the time they spentworking as a reflecting team in family therapy. Due to an increase in the number of students enrolled for the Masters degree in Educational Psychology in the years from 2001, there was concern about the students experience of family therapy, since they would not all be likely to counsel a family. The study, which was undertaken over a period of two years, allows a comparison of two different experiences of being part of a reflecting team. The first year the whole group formed a single team, whereas, the group in the second year split into two teams, working on a fortnightly basis. The growth of the students as therapists was assessed by means of questionnaires and an interview with the trainer in terms of self-reflection, willingness to risk. / Social work / MA(SS)(Mental Health)
|
63 |

64 |
Ontwikkeling van 'n reflekterende span met 'n ekosistemiese benadering tot gesinsterapieNel, Jacoba Elizabeth 11 1900 (has links)
Afrikaans text / Besorgdheid het in die gemeenskap bestaan oar die toenemende getalle kinders wat binne die
stedelike konteks van Pretoria op straat leef en werk. Hierdie navorsing is onderneem om die
behoeftes van die kinders aan te spreek en om alternatiewe wyses te vind om met hulle te werk. 'n
Konteks is geskep sodat na hulle stemme geluister kon word.
nag 'n alternatief tot "tradisionele" vorme van gesinsterapie bruikbaar is, op sekere
voorwaardes, soos aangedui in hoofstuk vier.
Sleutelwoorde: reflekterende span; "straatkinders"; ekosistemiese benadering; ekologie;
epistemologie; konstruktivisme; objektivisme; kubernetika; sisteemteorie; mikro-, meso- en
makrosisteme; sirkulere en liniere punktuasie
Ekosistemiese beginsels is aanvanklik benut, maar was nie vir die span wat saamgewerk het,
betekenisvol nie.
'n Gevallestudie-ontwerp was nuttig om die ontwikkeling en "opleiding" van die span wat sou
saamwerk, te beskryf, asook die benutting van ekosistemiese beginsels tydens dienste aan die
"straatkinders" en hulle gesinne by ltumeleng.
Die navorsing het aangedui dat 'n ekosistemiese benadering tot gesinsterapie as / The community showed concern about the increasing number of children living and
working on the streets within the urban context of Pretoria. This researchwas undertaken to address
the needs of these children and to find alternative ways of working with them. A context was
created so that their voices could be heard.
Ecosystemic principles were initially used, but were not meaningful to the team who worked
together.
A case study design proved useful in developing and "training" of the team who would be working
together, as well as applying ecosystemic principles while making services available to the "street
children" and their families in ltumeleng.
The research indicated that an ecosystemic approach to family therapy could be used as an
alternative to "traditional" forms of family therapy, subject to certain conditions, as stipulated in Chapter Four. / Social Work / M.A. (Sosiale Wetenskappe (Geestesgesondheid))
|
65 |

Page generated in 0.0802 seconds