• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Evaluering van skoolbeginners met die oog op effektiewe aanvangsonderrig

Heckroodt, Annétia Sophia 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / With compulsory education in the New South· Africa, an increase in the number of school beginners can be expected, together with the probability of large gaps in their readiness for school. In £his study, materials have been developed together with a structure for the organisation of teaching_~!?.r trainers/subject advisers, teachers and pupils, to ensure effective education for school beginners. The "Battery for the Assessment of Bridging period Yields" (BABY) has been developed as a valid, realiable and usable school readiness battery of tests for teachers as unregistered test users. The Pre-Test for division into homogeneous ability groups is applied shortly after entrance to school. The Battery of Diagnostic Tests ensures continuous evaluation of pupils during the school readiness programme. The Post-Test is applied at the end of the first term. In this dynamic interaction between tester and pupil in an instruction-test-instruction cycle, the pupils' readiness to progress with formal instruction is continuously evaluated. / Met verpligte onderwys in die Nuwe Suid-Afrika, kan 'n toename in die getal swart skoolbeginners ve:wag word, asook dat daar in hulle skoolvoorbereiding groot leemtes kan voorkom. In die onderhawige studie is hulpmiddels en 'n struktuur vir onderwysorganisasie vir opleiers/vakadviseurs, onderwyseresse en leerlinge ontwikkel om aan skoolbeginners effektiewe onderwys te verseker. Die "Battery for the Assessment of Bridging period Yields" (BABY), 'n geldige, betroubare en bruikbare skoolgereedheidstoetsbattery vir onderwyseresse as ongeregistreerde toetsgebruikers, is ontwikkel. Die Voortoets vtr indeling in homogene bevoegdheidsgroepe word kort na skooltoetrede toegepas. Die Diagnostiese Toetsbattery verseker deurlopende evaluering van leerlinge gedurende die skoolgereedmakingsprogram. Die Natoets word aan die einde van die eerste kwartaal toegepas. In hierdie dinamiese interaksie tussen toetser en leerling in 'n onderrig-toets-onderrig siklus, word leerlinge se gereedheid om met formele onderrig voort te gaan, deurlopend geevalueer. / Psychology og Education / M. Ed. (Psychology of Education)
2

Page generated in 0.1224 seconds