• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die invloed van prestasiewaardes op organisasieverbintenis van werknemers in die motornywerheid

Diedericks, Phillippus Cornelius 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / Die doel van hierdie verkennende studie was om ondersoek in te stel na die prestasiewaardes onderliggend aan Affektiewe, Kontinulteits- en Normatiewe organisasieverbintenis van werknemers binne die motorywerheid in Suid-Afrika. 'n Steekproef van 113 werknemers is uit verskillende motorhandelaars geselekteer. Daarna is ondersoek ingestel na watter prestasiewaardes betekenisvolle voorspellers van organisasieverbintenis is. Daar is bevind dat die prestasiewaardes mededinging en materiele welvaart betekenisvolle voorspellers van affektiewe organisasieverbintenis is, en dat die prestasiewaardes materiele welvaart en strewe na uitmuntendheid betekenisvolle voorspellers van kontinuiteitsorganisasieverbintenis is, maar dat geeneen van die prestasiewaardes wat huidig wereldwyd erken word, betekenisvolle voorspellers van normatiewe organisasieverbintenis in die motomywerheid is nie. Dit het verreikende irnplikasies vir die Suid-Afrikaanse motorhandelaar. Hierbenewens is dit ook duidelik uit die navorsingsresultate dat die prestasiewaardes mededinging, materiele welvaart en strewe na uitmuntendheid hulself daartoe leen om op 'n geintegreerde wyse deur bestuur van motorhandelaars aangewend te word ten einde hul kumulatiewe invloed op organisasieverbintenis optimaal te kan benut. / The objective of this exploratory study was to investigate the performance values subjacent to affective, continuity and normative organisation commitment of employees in the motor industry in South Africa. A sample of 113 employees was selected from different dealerships. Thereafter an investigation was done to establish which performance values were meaningful predictors of organisation commitment. It was found that the performance values competition and material gain were meaningful predictors of affective organisation commitment, and the performance values material gain and excellence were meaningful predictors of continuity organisation commitment, but that none of the performance values which are contemporarily recognised world-wide were meaningful predictors of normative organisation commitment. This has far-reaching implications for South African motor dealers. It was also apparent from the results that the performance values competition, material gain and excellence can be utilized in an integrated way by management of motor dealers in order to ensure optimal utilization of their cumulative impact on organisation commitment. / Industrial psychology / M.Com. (Industrial Psychology)
2

Page generated in 0.1015 seconds