Spelling suggestions: "subject:"struktuurdeterrninisme"" "subject:"strukturdeterminante""
1 |
'n Ekosistemiese herbeskouing van pleegsorgdiensteDiederiks, Amanda Magrietha 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In die studie word die ontwikkelingspad van 'n Newtoniaanse benadering na 'n ekosistemiese benadering in die denke van die navorser en lewering van pleegsorgdienste deur die maatskaplike werker/navorser, beskryf. In die beskrywing is gefokus op drie beginsels elk van die Newtoniaanse - en die ekosistemiese benaderings. Die gekose beginsels is met 'n gevallestudie geillustreer. Aan die ha d van die beginsels van die ekosistemiese benadering word 'n konsepsuele raamwerk gebied waardeur die outonomie van mense en sisteme in stand gehou en gebruik kan word. Volgens tweede orde kubernetika, is die studie die konstruksie van die navorser. Pleegsorg is 'n komplekse alternatiewe versorgingsposisie vir 'n kind en die lewering van begeleidingsdienste stel besondere eise aan die professionele persone betrokke. Hierdie studie suggereer dat pleegsorgdienste wat aan die hand van die ekosistemiese benadering gelewer word, 'n konstruksie van gedeelde verantwoordelikheid tussen al die betrokke partye voorstel. / Social Work / M. A. (Social Science: Mental Health)
|
2 |

Page generated in 0.054 seconds