Spelling suggestions: "subject:"chemosystematic theology."" "subject:"thesystematic theology.""
71 |
Reconciliation, justice, spirituality : in conversation with John W. De GruchyVan der Riet, R. Louis 04 1900 (has links)
Thesis (MDiv)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The primary concern of this study is to gain a better understanding of the interplay between the notions of reconciliation, justice, and Christian spirituality in the work of John W. de Gruchy in order to strengthen the profile of Christian spirituality. Through close readings of de Gruchy’s works on reconciliation and justice, as well as his own reflections on Christian spirituality, this study seeks to observe the nature and content of Christian spirituality as it pertains to justice and reconciliation. This study furthers the understanding of the contribution of Christian spirituality to the practice of reconciliation and as witness of public theology. It reveals the relational character of Christian spirituality, showing its value for engagement in practices of reconciliation and justice. These core concepts are found to be inherent in the covenantal relationship between God and humankind. Consequently, reconciliation is depicted as restoration; the contours of justice and right relationship in the transcendental, Platonist choice for truth, beauty and goodness serve to encapsulate these observations in de Gruchy’s work. Spirituality, reconciliation and justice are found to interrelate particularly in the sense that all are a means to an end, and ends in themselves. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op die wisselwerking tussen die opvattings van versoening, geregtigheid en Christelike spiritualiteit in die werk van John W. de Gruchy met die oog op ‘n versterking van die profiel van Christelike spiritualiteit. Deur ‘n noukeurige lees van de Gruchy se werke oor versoening en geregtigheid en sy eie refleksies van Christelike spiritualiteit, poog hierdie studie om die aard en inhoud van Christelike spiritualiteit te bestudeer in sover as wat dit betrekking het op geregtigheid en versoening. Hierdie studie bevorder die begrip van Christelike spiritualiteit se bydrae tot die beoefening van versoening en dus die getuienis daarvan as publieke teologie. Die verhouding-gedrewe karakter van Christelike spiritualiteit word beklemtoon deurdat die waarde daarvan vir betrokkenheid in praktyke van versoening en geregtigheid duidelik word. Hierdie konsepte staan sentraal tot die verbondsverhouding tussen God en die mensdom. Gevolglik word versoening as herstel uitgebeeld; die kontoere van geregtigheid en regte verhoudinge in die transendentale, Platonistiese keuse vir die waarheid, skoonheid en goedheid omsluit hierdie waarnemings in de Gruchy se werk. Spiritualiteit, versoening en geregtigheid het veral ʼn onderlinge verband aangesien elkeen nie bloot ʼn middel tot ʼn doel is nie, maar ook self ‘n einddoel is.
|
72 |
The Papacy as ecumenical challenge : contemporary Anglican and Protestant perspectives on the Petrine MinistryLe Bruyns, Clint Charles 12 1900 (has links)
Thesis (DTh (Systematic Theology and Ecclesiology))--University of Stellenbosch, 2004. / This dissertation explores how Anglican and Protestant church perspectives on the papacy are increasingly changing, as they identify the need for and value of a universal ministry of unity that may potentially be recognised in the future as a legitimate and propitious structure of ministry, though not without modification.
|
73 |
Suffering and God : a theological-ethical study of the war in the Sudan, 1955-Dau, Isaiah Majok 12 1900 (has links)
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2000 / ENGLISH ABSTRACT: This dissertation is a theological-ethical study of suffering and God in relation to the war in
Sudan. It examines historical, political, socio-economic and religious factors behind one of
the longest wars of Africa. Over the last forty years, Sudan, the largest country in Africa has
intermittently been at war with itself. This bitter conflict, pitting the predominantly Moslem
north against Christian and animist south, has devastated communities, families as well as
basic socio-economic infrastructure and has turned this potentially rich land into one of the
most impoverished and heavily indebted countries in Sub-Saharan Africa. From 1983 to the
present, this war of attrition has claimed nearly two million lives and displaced double that
figure of people from their homes, scattering them all over the globe. But in the midst of this
human catastrophe, the church has grown enormously. It has one of the fastest growth rates in
Africa today. In its struggle with faith and the reality of suffering, the church in Sudan
variedly interprets its predicament if only to make sense of this sordid experience. In that
regard, it interprets suffering as divine judgement and as a direct result of a cosmic conflict
between God and the forces of evil. At the same time, the church pleads with God for his
intervention and deliverance. Thus, the image of God as Judge-Deliverer largely dominates
the theology and worship of the suffering church in the war-torn country. This seems to be
the major theme of more than 1 500 Bor Dinka new songs, composed in the war.
To place the suffering of the church in Sudan in the larger context of Christian theology, this
dissertation briefly looks at the problem of evil and suffering in 'classical theology',
examining the thought of Augustine, Luther and Calvin as well as the paradigm shift in the
optimism of the Enlightenment. Similarly, this dissertation takes a brieW look at 'alternative
theodicies' that followed the collapse of the fine edifice of the Age of Reason and the
dereliction of the world wars and natural disasters. In this category is to be found the dialectic
theology of Karl Barth and Ji.irgen Moltmann. The praxis of Liberation Theology is also
briefly explored as a response to suffering. GC Berkouwer's 'believing theodicy' is examined
as a theological and Biblical critique of the whole project of theodicy as a wrongheaded
enterprise vainly trying to justify the ways of God to man instead of the reverse. The African
traditional view of suffering and evil is explored as a sharp contrast to the Western view.
Looking at the Scripture, this work identifies five ways the Bible addresses the problem of
evil and suffering. In the Bible, suffering may come as a punishment for sin or as a disciplinary measure from God or as a test of faith or faithfulness or as a price of choosing to
follow Jesus or simply as innocent as in the case of Job.
Admitting to the apparent mystery and insolubility of the problem of evil, this dissertation,
finally, proposes the cross, community, character and hope as the only viable framework of
transcending and transforming suffering. It argues in that regard that the incarnation is the
distinctively Christian answer to the problem of evil and suffering in which that transcending
and transforming can be effected. Within the framework of the cross, community, character
and hope suffering can be transcended and transformed into the highest good possible in this
life. The cross reminds those who suffer that God has done and will do something about
suffering and that he does not abandon us in suffering. The community absorbs suffering and
helps the victim through the ordeal. Character is formed and toughened as the sufferer
chooses to respond appropriately to suffering. Hope tells us that suffering shall be ultimately
overcome and a new order of things shall be ushered in, thus spurring us on to participate in
the present as we anticipate that bright future. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif is 'n teologies-etiese studie van lyding en God in verhouding tot die oorlog
in Soedan. Dit ondersoek die historiese, politiese, sosio-ekonomiese en godsdienstige faktore
agter een van die langdurigste oorloe in Afrika. Soedan, die grootste land in Afrika, is oor die
afgelope veertig jaar ononderbroke in oorlog met sigself gewikkel. Hierdie bittere konflik,
waarin die hoofsaaklik Moslem Noorde die Christen en animistiese Suidelike deel van die
land teenstaan, het gemeenskappe en gesinne verwoes, sowel as die basiese sosio-ekonomiese
infrastruktuur, en het sodoende hierdie potensieel ryk land omskep in een van die
armoedigste lande, met een van die swaarste skuldelaste, in Afrika benede die Sahara. Vanaf
1983 tot op hede het hierdie uitputtingsoorlog amper twee miljoen lewens geeis, terwyl dit
tweemaal sovee! mense van hul tuistes verplaas en hul wereldwyd versprei het.
Ter midde van hierdie menslike katastrofe het kerklidmaatskap ontsaglik toegeneem. Die
groeitempo is inderdaad tans een van die hoogstes in Afrika. In sy worsteling met die geloof
en die realiteit van lyding interpreteer die kerk in Soedan sy toestand op 'n verskeidenheid
van wyses, in 'n poging om sodoende van hierdie haglike omstandighede sin te maak. Lyding
word interpreteer as die strafgerig van God, en as 'n direkte gevolg van die kosmiese konflik
tussen God en die bose magte. Gelyktydig pleit die kerk met God vir sy ingryping en
verlossing. Die siening van God as Regter- Verlosser is dus oorheersend in die teologie en
aanbidding van die lydende kerk in 'n oorloggeteisterde land. Dit blyk die hooftema te wees
van die meer as 1 500 Bor Dinka liedere wat ontstaan het gedurende die oorlog.
Om die Iyding van die kerk in Soedan binne die groter konteks van die Christelike Teologie
te plaas, word die probleem van die bose en Iyding in die klassieke teologie in hierdie
proefskrif kortliks behandel. Die denke van Augustinus, Luther en Calvyn, sowel as die
paradigmaverskuiwing wat gepaard gegaan het met die optimisme van die Verligting, word
ondersoek. Hierdie proefskrif beskou ook kortliks die alternatiewe godslere wat gevolg het op
die ineenstorting van die agttiende eeu se "Age of Reason" asook die verwaarlosing and
ontwrigting van die wereldoorloe en verskeie natuurrampe. In hierdie kategorie vind ons die
dialektiese teologie van Karl Barth en Jurgen Moltmann. Die praktyk van die
Bevrydingsteologie word ook kortliks ondersoek as reaksie op Iyding. GC Berkouwer se
'believing theodicy' word ondersoek as teologiese en Bybelse kritiek op die hele projek van
godsleer as 'n aweregse onderneming wat vergeefs probeer om die werkwyse van God te regverdig vir die mens, in plaas van die teenoorgestelde. Die tradisionele Africa-siening van
lyding en die bose word ook ondersoek, as skerp kontras met die Westerse siening.
Vanuit die Skrif, identifiseer hierdie studie vyf wyses waarop die probleem van die bose en
lyding in die Bybel aangespreek word. In die Bybel is lyding In straf vir sonde, In tugmaatreel
van God, In toets van geloof oftrou of die prys wat geeis word vir die keuse om Jesus te volg.
Andersins, kan die mens heeltemal onskuldig wees, soos in die geval van Job.
Hierdie proefskrif erken dat die probleem van die bose raaiselagtig en skynbaar onoplosbaar
is. Die kruis, die gemeenskap, karakter, en hoop word uiteindelik voorgestel as die enigste
gangbare raamwerk vir die transendering en transformasie van lyding. Daar word geredeneer
dat in hierdie verband die opstanding die kenmerkende Christel ike antwoord op die
probleeem van die bose en lyding bied, waarbinne hierdie transendering en transformasie kan
geskied.
Binne die raamwerk van die kruis, die gemeenskap, karakter en hoop, kan die mens lyding
transendeer en dit transformeer tot die hoogste moontlike goed in hierdie lewe. Die kruis
herinner die lydendes dat God reeds iets gedoen het, en nog sal doen omtrent lyding, en dat
Hy ons nie in ons lyding sal verlaat nie. Die gemeenskap absorbeer lyding, en help die
slagoffer deur die beproewing. Karakter word gevorm en geslyp soos die lydende kies om op
geskikte wyse te reageer op die lyding. Die hoop verkondig die uiteindelike oorwinning oor
lyding, en die begin van In nuwe bedeling; dus word ons aangespoor om deel te neem aan die
aksie van die hede terwyl ons op daardie helder toekoms wag.
|
74 |
The reformed tradition always reforming? : a historical-theological study of the doctrine of justification in the works of John Calvin, Jonathan Edwards and N.T. WrightHuggins, Jonathan Ray 12 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines the work of John Calvin, Jonathan Edwards, and N.T. Wright on
the doctrine of Justification. As a comparative study in theology, this work aims to discover
areas of continuity and discontinuity between these three theologians. Since all three are
identified, or self-identity, with the Reformed theological tradition, it seeks to discern
whether the Reformed tradition has been historically open to change, development and
transformation in the articulation of doctrine. An underlying question in the study of Calvin,
Edwards, and Wright on Justification is what it means to faithfully embody a theological
tradition while standing critically within it. As this pertains to the Reformed tradition, the
question is whether this robust theological tradition is in fact a “living tradition,” open to
fresh insight and re-articulation from succeeding generations of scholars. In this sense, the
study examines whether the Reformed tradition has been generally faithful to the principles
of semper reformanda and sola scriptura.
The work briefly traces the historical development of the doctrine of Justification
through some of the major periods of church history. This is followed by chapters on Calvin,
Edwards, and Wright, one chapter each, in order to examine their major works on the subject.
This analysis takes note of how each one defines particular subjects related to Justification.
These include the notions of “justification” itself, “faith,” “the righteousness of God,”
“imputation,” and the place of obedience and good works in relation to justification. The
sections on Calvin, Edwards, and Wright also include some discussion of scholarly response,
reception, or evaluation of each one’s work.
The final chapter discusses the idea of “tradition” as a dynamic, living, and on-going
conversation about doctrine. This section also focuses on some of the main areas of agreement and disagreement in the views on Justification between Calvin, Edwards, and
Wright.
The overall aim is to take one of the principle theologians of the Protestant
Reformation, and the Reformed tradition in particular – John Calvin – and to see how later
theologians, in different historical contexts, develop, build upon, react to, or contribute to
Calvin’s doctrine. Edwards represents 18th century Puritan-influenced American Colonialists
and the Reformed theology of their day. N.T. Wright represents 20th and 21st century English
Biblical scholarship. Wright approaches the subject of Justification as an Anglican New
Testament specialist and historian. Since both Edwards and Wright are associated with the
Reformed tradition and have found commentators and respondents within that tradition, they
become important voices for discerning the direction this doctrine has taken since the time of
the Reformation.
Ultimately, one hopes that if a living theological tradition is discernible and
demonstrable, this can contribute positively to the current debates on Justification within the
Reformed churches, further encouraging the semper reformanda principle. Furthermore, one
hopes that a living Reformed tradition will enable improved ecumenical relationships and
lead to greater unity in the universal Church which has often been divided over the doctrine
of Justification. Perhaps the work of Calvin, Edwards, and Wright can assist today’s
Reformed theologians by pointing us in a constructive way forward. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die werk van Johannes Calvyn, Jonathan Edwards, en NT
Wright ten opsigte van die leerstelling aangaande die regverdigmaking deur die geloof. As 'n
vergelykende studie in die teologie, het hierdie studie ten doel om areas van kontinuïteit en
diskontinuïteit tussen hierdie drie teoloë te vind. Aangesien al drie geïdentifiseer word, of
self-identifiseer, met die Gereformeerde teologiese tradisie, poog die studie om te onderskei
of die Gereformeerde tradisie histories oop was vir verandering, ontwikkeling en
transformasie ten opsigte van die artikulasie van hierdie leerstelling. 'n Onderliggende vraag
by die studie van Calvyn, Edwards, en Wright aangaande die leer van die regverdigmaking
deur die geloof is die vraag wat dit beteken om 'n teologiese tradisie getrou te beliggaam en
terselfdertyd krities binne die tradisie te staan. Aangesien hierdie studie verwys na die
Gereformeerde tradisie, is die vraag of dié robuuste teologiese tradisie in werklikheid 'n
"lewende tradisie" is wat oop is vir vars insigte en re-artikulasies deur opvolgende geslagte
van navorsers. In hierdie opsig ondersoek die proefskrif of die Gereformeerde tradisie oor die
algemeen getrou was aan die beginsels van semper reformanda en sola Scriptura.
Die studie skets kortliks die historiese ontwikkeling van die leer van die
regverdigmaking deur die geloof tydens enkele belangrike tydperke in die kerkgeskiedenis.
Dan volg hoofstukke oor onderskeidelik Calvyn, Edwards, en Wright, waarin hulle
belangrike werke oor die onderwerp ondersoek word. Hierdie analise neem kennis van hoe
elkeen van hulle bepaalde onderwerpe definieer wat met die leerstelling oor die regverdiging
deur die geloof verband hou. Dit sluit in die begrippe "regverdigmaking", "geloof", “God se
geregtigheid", "toerekening", en die posisie van gehoorsaamheid en goeie werke in
verhouding tot regverdigmaking. Die gedeeltes oor Calvyn, Edwards, en Wright sluit ook ‘n
bespreking van die akademiese resepsie en evaluering van elkeen se werk in. Die laaste hoofstuk bespreek die idee van "tradisie" as 'n dinamiese, lewende, en
deurlopende gesprek oor doktriene. Hierdie afdeling fokus ook op 'n paar van die belangrikste
ooreenkomste en verskille in Calvyn, Edwards, en Wright se standpunte oor
regverdigmaking.
Die oorhoofse doel is om te kyk na die werk van een van die vooraanstaande teoloë
van die Protestantse Hervorming, spesifiek in die Gereformeerde tradisie - Johannes Calvyn -
en te ondersoek hoe latere teoloë, in verskillende historiese kontekste, sy artikulasie van die
leerstelling oor regverdigmaking ontwikkel, daarop bou, daarop reageer, of daartoe bydra.
Edwards verteenwoordig die 18de eeuse Puriteins-beïnvloede Amerikaanse kolonialiste en
die Gereformeerde teologie van hul dag. N.T. Wright is gekies as verteenwoorder uit die
20ste en 21ste eeuse Engelstalige wetenskaplike wereld. Wright benader die onderwerp van
regverdigmaking as 'n Anglikaanse Nuwe Testamentiese spesialis en historikus. Aangesien
sowel Edwards as Wright verbonde is aan die Gereformeerde tradisie en gespreksgenote
binne daardie tradisie gevind het, gee hulle ʼn belangrike aanduiding van die rigting waarin
hierdie leerstelling sedert die Reformasie ontwikkel het.
Ten slotte, ‘n fokus op 'n lewende teologiese tradisie kan 'n positiewe bydrae lewer tot
die huidige debatte oor regverdigmaking in die Gereformeerde kerke, en die beginsel van
semper reformanda verder aanmoedig. Die fokus op ʼn 'n lewende Gereformeerde tradisie kan
beter ekumeniese verhoudings bevorder en tot groter eenheid in die universele (“katolieke”)
kerk lei, wat dikwels oor die leer van die regverdigmaking deur die geloof verdeel is en
verdeel word. Miskien kan die werk van Calvyn, Edwards, en Wright vir vandag se
Gereformeerde teoloë ʼn konstruktiewe rigting vorentoe aandui.
|
75 |
Leierskap, spiritualiteit en teologiese opleiding : histories-teologiese perspektiewe in gesprek met die lewe en werk van Dietrich BonhoefferBester, Gottlieb Christiaan 12 1900 (has links)
Thesis (MDiv (Systematic Theology and Ecclesiology))--University of Stellenbosch, 2007. / The statement of the thesis focus on the relationship decrease of the authority of the leader, the expectation of the leadership and the theological training offered in student preparation.
The researcher will attempt to answer the problems posed by the thesis statement through discourse with the 20th century theologian Dietrich Bonhoeffer. I used Bonhoeffer as an example for the problems he encountered in Germany strokes with the problem in my problem statement. This is a problem regarding the authority of the leader, the expectations of the leader and the relationship that exist between the spirituality of the leader and his/her own leadership. The manner in which Bonhoeffer incorporated the spirituality in the theological training at the seminary at Finkenwalde, posits new ideas regarding the incorporation of spirituality into today’s theological training. The figure of Bonhoeffer is chosen because of his authoritarian position and also because he exemplified the ideology of the leader’s authority.
The thesis will discuss four aspects regarding Bonhoeffer’s life and work. These aspects are discussed from a historical theological perspective. This will highlight the contribution made by Bonhoeffer with regards to the relationship that exists between leadership, spirituality and theological training.
The thesis includes an article by Bonhoeffer regarding the leadership principle and the authority of the leader. The purpose is to acknowledge the need for leadership and influence that the social-political circumstances have on the leadership expectation. Secondly I will discuss the responsibilities that the leader has to his community as well as the limitations of the office. Lastly I will discuss the authority of the leader with regards to the authority of God
Secondly I will discuss the political and congregational circumstances in Germany between 1933 and 1935 that led to the establishment of the seminary at Finkenwalde. I will also focus on the numerous challenges posed by the establishment of the seminary as a result of the limitations imposed by the German state and church. The purpose here will be to give an historical overview of the circumstances in 1930’s Germany. I will also focus on the manner in which Bonhoeffer lived out his leadership in the public debate and at the seminary at times when tremendous pressure was exerted by the state and German Evangelical Church. Thirdly I will focus on the theological manner in witch Bonhoeffer ordered his day at the Finkenwalde seminary. The purpose is to highlight the interaction that should occur between
Christians within the Christian community. Here Bonhoeffer focus on what Christian community is about, and how the day together should be spent. Thereafter Bonhoeffer discuss how a day alone should be spent. Further on he discusses the service within Christian relationships and the role that repentance and communion played within a Christian community. The purpose is to communicate the manner in which Bonhoeffer understood spirituality and its function within the community. Thereafter it also shows how Bonhoeffer was involved in the presentation of spiritual activities at the seminary. Bonhoeffer suggested that spirituality should be the foundation on which theological training is based.
Lastly I will focus on the manner in which Bonhoeffer was received by the Christian community as a theological educator. The purpose thereof is to focus on the impressions and perceptions regarding Bonhoeffer himself and the successes of his training, friendship and be-ing. This should not be regarded as critical in nature but rather as an ode to the man himself.
|
Page generated in 0.0774 seconds