Spelling suggestions: "subject:"bayesianphysics."" "subject:"astrophysics.""
221 |
Study of fusion evaporation channels in the 18O + 18O reaction at 65 MeVKhaleel, Esra Ahmed Mohammed Adam 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: See full text for abstract / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sien volteks vir opsomming
|
222 |
Deflection of Ag-atoms in an inhomogeneous magnetic fieldKheswa, Bonginkosi Vincent 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: In the current design of the high temperature gas cooled reactor, a small fraction of
coated fuel particles will be defective. Hence, 110Ag may be released from the fuel
spheres into the coolant gas (helium) and plate out on the cooler surfaces of the main
power system. This poses a radiation risk to operating personnel as well as general
public.
The objectives of this thesis were to design and construct an apparatus in which
silver-109 atoms may be produced and deflected in an inhomogeneous and
homogeneous magnetic field, compare experimental and theoretical results, and make
a recommendation based on the findings of this thesis to the idea of removing silver-110 atoms from the helium fluid by deflecting them with an inhomogeneous magnetic
field onto target plates situated on the inner perimeter of a helium pipe.
The experimental results for the deflection of the collimated Ag- atoms with the
round-hole collimators showed a deflection of 1.77° and 2.05° of the Ag- atoms due to
an inhomogeneous magnetic field when the target plate was positioned 13 and 30 mm
away from the magnet, respectively. These values were considerably greater than 0.01° and 0.02° that were calculated for the average velocity
of atoms, v = 500 m/s. The case where Ag- atoms were collimated with a pair of slits
and the target plate positioned 13mm away from the magnet showed the following:
An inhomogeneous magnetic field changes the rectangular shape of the beam to a
roughly elliptical shape. The beam of Ag- atoms was not split into two separate beams.
This was caused by the beam of Ag- atoms consisting of atoms travelling at different
speeds. The maximum deflection of Ag- atoms was 1.16° in the z direction and 1.12°
in the x direction. These values were also significantly greater than 0.01 mm calculated
at v = 500 m/s. This huge difference between the theoretical and experimental results
raised a conclusion that the size of each Ag deposit depended mostly on the exposure
time that was given to it. It was noticed that the beam of Ag- atoms was not split into
two separate beams, in both cases.
The conclusion was that the technique of removing Ag- atoms from the helium stream
by means of an inhomogeneous magnetic field may not be effective. This is due to the
inability of the inhomogeneous magnetic field to split the beam of Ag- atoms into two
separate beams in a vacuum of ~10-5 mbar. It would be even more difficult for an
inhomogeneous magnetic field to split the beam of Ag- atoms in helium, due to the
Ag- atoms having a shorter mean free path in helium compared to a vacuum. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In die huidige ontwerp van die hoë temperatuur gas afgekoelde reaktor, is 'n klein fraksie van omhulde brandstof deeltjies foutief. 110Ag kan dus vrygestel word vanaf die brandstof sfere in die verkoelingsgas (helium) wat dan op die koeler oppervlaktes van die hoofkragstelsel presipiteer. Hierdie 110Ag deeltjies hou 'n bestraling risiko vir die bedryfpersoneel sowel as vir die algemene publiek in. Die doelwitte van hierdie verhandeling is eerstens om 'n apparaat te ontwerp en konstrueer wat silwer-109 atome produseer en nie-homogene en homogene magnetiese velde deflekteer,. Tweedens om die eksperimentele en teoretiese resultate met mekaar te vergelyk. Derdens om 'n aanbeveling te maak gebasseer op die bevindinge van hierdie verhandeling rakende die verwydering van silwer-110 atome uit die helium vloeistof deur hulle met 'n nie-homogene magneetveld te deflekteer op die teikenplate binne-in 'n helium pyp. Die eksperimentele resultate vir die defleksie van die gekollimeerde Ag-atome met die ronde gat kollimators toon ‘n defleksie van 1.77° en 2.05° van die Ag-atome as gevolg van ‘n nie-homogene magneetveld wanneer die teikenplaat 13mm en 30mm, onderskeidelik, vanaf die magneet geposisioneer is. Hierdie waardes is aansienlik groter as die teoretiese defleksies van 0.01° en 0.02o wat bereken is vir ‘n gemiddelde snelheid van 500 m/s vir die atome. Die geval waar Ag-atome met 'n paar splete gekollimeer is en die teikenplaat 13 mm weg van magneet geposisioneer is, is die volgende resultate verkry: 'n nie-homogene magneetveld verander die reghoekige vorm van die bondel na 'n rowwe elliptiese vorm. Die bondel Ag-atome is nie volkome twee afsonderlike bundels verdeel nie. Dit is omdat die bondel van Ag-atome bestaan uit atome wat teen verskillende snelhede beweeg. Die maksimum defleksie van Ag-atome is 1.16° in die z-rigting en 1.12° in die x-rigting. Hierdie waardes is ook aansienlik groter as 0.01° bereken teen 500 m/s. Hierdie groot verskil tussen die teoretiese en eksperimentele resultate dui daarop dat die grootte van elke Ag neerslag grootliks afhanklik is van die blootstellingstyd wat daaraan gegee is. Daar is vasgestel dat die straal van Ag-atome in beide gevalle nie in twee afsonderlike bondels verdeel nie.
Die gevolgtrekking is dat die tegniek van die verwydering van Ag-atome uit die helium stroom deur middel van 'n nie-homogene magneetveld nie effektief is nie. Dit is te wyte aan die onvermoë van die nie-homogene magneetveld om die bondel Ag-atome te verdeel in twee afsonderlike bondels in 'n vakuum van ~ 10-5 mbar. Dit sou selfs nog moeiliker vir 'n nie-homogene magnetiese veld wees om die bundel Ag-atome in helium te verdeel, weens die korter gemiddelde beskikbare pad van Ag-atome in helium wanneer dit met 'n vakuum vergelyk word.
|
223 |
Dynamics of an active crosslinker on a chain and aspects of the dynamics of polymer networksMoller, Karl 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Active materials are a subset of soft matter that is constantly being driven out of
an equilibrium state due to the energy input from internal processes such as the
hydrolysis of adenosine triphosphate (ATP) to adenosine diphosphate (ADP), as
found in biological systems.
Firstly, we construct and study a simple model of a flexible filament with an
active crosslinker/molecular motor. We treat the system on a mesoscopic scale using
a Langevin equation approach, which we analyse via a functional integral approach
using the Martin-Siggia-Rose formalism. We characterise the steady state behaviour
of the system up to first order in the motor force and also the autocorrelation of
fluctuations of the position of the active crosslink on the filament. We find that this
autocorrelation function does not depend on the motor force up to first order for
the case where the crosslinker is located in the middle of the contour length of the
filament. Properties that characterise the elastic response of the system are studied
and found to scale with the autocorrelation of fluctuations of the active crosslink
position.
Secondly, we give a brief overview of the current state of dynamical polymer
network theory and then propose two dynamical network models based on a
Cayley-tree topology. Our first model takes a renormalisation approach and derive
recurrence relations for the coupling constants of the system. The second model
builds on the ideas of an Edwards type network theory where Wick’s theorem is
employed to enforce the constraint conditions. Both models are examined using a
functional integral approach. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Aktiewe stelsels is ’n subveld van sagte materie fisika wat handel oor sisteme wat
uit ekwilibruim gedryf word deur middel van interne prossesse, soos wat gevind
word in biologiese stelsels.
Eerstens konstruëer en bestudeer ons ’n model vir ’n buigbare filament met
’n aktiewe kruisskakelaar of molekulêre motor. Ons formuleer die stelsel op ’n
mesoskopiese skaal deur gebruik te maak van ’n Langevin vergelyking formalisme
en bestudeer die stelsel deur gebruik te maak van funksionaal integraal metodes
deur middel van die Martin-Siggia-Rose formalisme. Dit laat ons in staat om die
tydonafhankle gedrag van die stelsel te bestudeer tot op eerste orde in die motorkrag.
Ons is ook in staat om die outokorrelasie fluktuasies van die posisie van die aktiewe
kruisskakelaar te karakteriseer. Ons vind dat die outokorrelasie onafhanklink is van
die motorkrag tot eerste orde in die geval waar die kruisskakelaar in die middel van
die filament geleë is. Die elastiese eienksappe van die sisteem word ook ondersoek
en gevind dat die skaleer soos die outokorrelasie van die fluktuasies van die aktiewe
kruisskakelaar posisie.
Tweedens gee ons ’n vlugtige oorsig van die huidige toestand van dinamiese
polimeer netwerk teorie en stel dan ons eie twee modelle voor wat gebasseer is op
’n Caylee-boom topologie. Ons eerste model maak gebruik van ’n hernormering
beginsel en dit laat ons toe om rekurrensierelasies vir die koppelingskonstates te
verkry. Die tweede model bou op idees van ’n Edwards tipe netwerk teorie waar
Wick se teorema ingespan word om die beperkingskondisies af te dwing. Beide
modelle word met funksionaal integraal metodes bestudeer.
|
224 |
Ultrafast electron diffraction on the charge density wave compound 4Hb-TaSe2Boshoff, Ilana 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Ultrafast electron diffraction is a powerful method to study atomic movement in crystals on sub-picosecond
timescales. This thesis consists of three parts. In part one the ultrafast electron diffraction machine is
described, followed by improvements that were made and techniques that were developed in order to bring
the system to state of the art level and enable the acquisition of suffcient data to obtain information on the
structural dynamics in crystals. The second part contains a description of the sample which was studied
in our fi rst time-resolved measurements, the transition-metal dichalcogenide 4Hb-TaSe2. This particular
crystal is an example of a strongly coupled electronic system which develops a charge density wave (CDW)
accompanied by a periodic lattice distortion (PLD). An overview of the formation of electron diffraction
patterns and what can be learned from them are also given, followed by the results of the ultrafast
electron diffraction experiments done with 4Hb-TaSe2. Part three describes an alternative source to study
dynamics in crystalline samples, namely laser plasma-based ultrafast X-ray diffraction.
The ultrafast electron diffraction group functions as a unit, but my tasks ranged from sample preparation
and characterisation of the electron beam to the setting up and execution of experiments. I was
involved in analysing the data and contributed small parts to the data analysis software. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ultravinnige elektron diffraksie is a metode om die beweging van atome in kristalle op sub-pikosekonde
tydskale te bestudeer. Hierdie tesis bestaan uit drie dele. In deel een van die tesis word die ultravinnige
elektron diffraksie masjien beskryf, gevolg deur verbeteringe wat aangebring is en tegnieke wat ontwikkel
is om die sisteem tot op 'n wêreldklas vlak te bring waar die insameling van genoegsame data om inligting
oor die strukturele dinamika in kristalle te bekom, moontlik is. Die tweede deel bevat 'n beskrywing
van die monster wat in ons eerste tydopgeloste eksperimente gebruik is, naamlik die oorgangsmetaaldichalkogenied
4Hb-TaSe2. Hierdie kristal is 'n voorbeeld van 'n sterk gekoppelde elektroniese sisteem
wat 'n ladingsdigtheid-golf en 'n gepaardgaande periodiese versteuring van die kristalrooster ontwikkel. 'n
Oorsig van die formasie van elektron diffraksiepatrone en wat ons daaruit kan leer word ook gegee. Daarna
word die resultate van die ultravinnige elektron diffraksie eksperimente wat op 4Hb-TaSe2uitgevoer is
beskryf en bespreek. In deel drie word 'n alternatiewe metode om die dinamika in kristalmonsters te
bestudeer, naamlik laser plasma-gebaseerde ultravinnige X-straal diffraksie, beskryf.
Die ultravinnige elektron diffraksie groep funksioneer as 'n eenheid, maar my verantwoordelikhede het
gestrek van die voorbereiding van monsters en die karakterisering van die elektron bundel tot die opstel
en uitvoer van eksperimente. Ek was ook betrokke by die analisering van data en het dele van die data
analise sagteware geskryf.
|
225 |
Test of fast neutron detectors for spectroscopy with (3He,n) two proton stripping reactionsElbasher, Mohamed Elbasher Ahmed 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Nine 100x100x600 mm3 plastic scintillators, formerly built for the neutron time
of ight measurements at iThemba LABS, were refurbished. The position resolution
of these detectors was determined using muon cosmic rays and coincident
measurement techniques. Average position resolution of 4.28 cm (FWHM)
was found. In order to predict the time spectrum of the large-volume detector
Monte Carlo simulations have been performed. These simulations aimed at
anticipating the separation of statistical neutrons, prompt gamma rays and
uncorrelated gamma rays from the fast neutrons emitted in the reaction of
interest. One of the neutron detectors was tested using fast neutrons from
the 232Th( ,xn) reaction at 42 MeV. Statistical neutrons from fusion evaporation
reactions were produced in 152Sm(12C,xn) fusion evaporation reaction.
Coincidences between neutrons and gamma rays were successfully identi ed.
Prompt gamma rays and uncorrelated gamma rays were also identi ed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nege 100x100x600 mm3 plastiese scintillators, wat aanvanklik gebou was vir
neutron vlugtyds meetings by iThemba LABS, was hernu. Die posisie resolusie
van die detektore was bepaal deurmiddel van muon kosmiese straling en koïnsidensie
meet tegnieke. Posisie resolusie van 4.28 cm (FWHM) was verkry.
Monte Carlo simulasies is gebruik om die posisie resolusie van'n groot volume
detektor te voorspel. Hierdie simulasies is daarop gemik om onderskeid te
maak tussen statistiese neutrone, gelyktydige gamma strale en ongekorreleerde
gamma strale vanaf vinnige neutrone in die reaksie van belang uitgestraal word.
Een neutron detektor was getoets deur gebruik te maak van vinnige neutrone
wat uit die reaksie 232Th( ,xn) by 42 MeV ontstaan. Statistiese neutrone vanaf
splitsings verdampingsreaksies, gelyktydige gamma strale en ongekorreleerde
gamma strale was geidenti seer. Statistiese neutrone van samesmelting verdamping
reaksies was geproduseer in die reaksie 152Sm(12C,xn). Toeval tussen
neutrone en gamma strale was suksesvol geïdenti seer, gevra gamma strale en
ongekorreleerd gamma strale was ook geïdenti seer.
|
226 |
Relativistic mean-field theory applied to the study of neutron star propertiesDiener, Jacobus Petrus Willem 03 1900 (has links)
Thesis (MSc (Physics))--Stellenbosch University, 2008. / Nuclear physics can be applied in various ways to the study of neutron stars. This thesis reports on one such application, where the relativistic mean-field approximation has been employed
to calculate the equations of state of matter in the neutron star interior. In particular the equations of state of nuclear and neutron star matter of the NL3, PK1 and FSUGold parameter sets were derived. A survey of available literature on neutron stars is presented and we use the
derived equations of state to reproduce the properties of saturated nuclear matter as well as the mass-radius relationship of a static, spherical symmetric neutron star. Results are compared to published values of the properties of saturated nuclear matter and to available observational
data of the mass-radius relationship of neutron stars.
|
227 |
Electromagnetic production of mesons and hyperons from nucleiNsio Nzundu, Tony 12 1900 (has links)
Thesis (MSc (Physics))--University of Stellenbosch, 2007. / A relativistic plane wave model is developed for electromagnetic production of unbound
hyperons with free kaons from nuclei. The differential cross section is expressed as a
contraction of leptonic and hadronic tensors. The leptonic tensor is constructed by using
the helicity representation of a free Dirac spinor. A model for the corresponding elementary
process is used to calculate the hadronic tensor, in which the hadronic current operator
Jˆμ is written as a linear combination of six invariant amplitudes and six Lorentz and
gauge invariant quantities. The kinematics for this process is assumed to be a quasi-free
process i.e., the electron interacts with only one bound nucleon inside the nucleus. The
bound state wavefunction of the bound nucleon is calculated within the framework of the
relativistic mean-field approximation. The unpolarized differential cross section for the K+
electroproduction process, e + A −→ e + K+ + A + Aresidual is calculated as a function of
the hyperon scattering angle.
|
228 |
The formalism of non-commutative quantum mechanics and its extension to many-particle systemsHafver, Andreas 12 1900 (has links)
Thesis (MSc (Physics))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Non-commutative quantum mechanics is a generalisation of quantum mechanics which incorporates
the notion of a fundamental shortest length scale by introducing non-commuting
position coordinates. Various theories of quantum gravity indicate the existence of such
a shortest length scale in nature. It has furthermore been realised that certain condensed
matter systems allow effective descriptions in terms of non-commuting coordinates. As a
result, non-commutative quantum mechanics has received increasing attention recently.
A consistent formulation and interpretation of non-commutative quantum mechanics,
which unambiguously defines position measurement within the existing framework of quantum
mechanics, was recently presented by Scholtz et al. This thesis builds on the latter
formalism, extends it to many-particle systems and links it up with non-commutative
quantum field theory via second quantisation. It is shown that interactions of particles,
among themselves and with external potentials, are altered as a result of the fuzziness
induced by non-commutativity. For potential scattering, generic increases are found for
the differential and total scattering cross sections. Furthermore, the recovery of a scattering
potential from scattering data is shown to involve a suppression of high energy
contributions, disallowing divergent interaction forces. Likewise, the effective statistical
interaction among fermions and bosons is modified, leading to an apparent violation of
Pauli’s exclusion principle and foretelling implications for thermodynamics at high densities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nie-kommutatiewe kwantummeganika is ’n veralgemening van kwantummeganika wat die
idee van ’n fundamentele kortste lengteskaal invoer d.m.v. nie-kommuterende ko¨ordinate.
Verskeie teorie¨e van kwantum-grawitasie dui op die bestaan van so ’n kortste lengteskaal
in die natuur. Dit is verder uitgewys dat sekere gekondenseerde materie sisteme effektiewe
beskrywings in terme van nie-kommuterende koordinate toelaat. Gevolglik het die veld
van nie-kommutatiewe kwantummeganika onlangs toenemende aandag geniet.
’n Konsistente formulering en interpretasie van nie-kommutatiewe kwantummeganika,
wat posisiemetings eenduidig binne bestaande kwantummeganika raamwerke defineer, is
onlangs voorgestel deur Scholtz et al. Hierdie tesis brei uit op hierdie formalisme, veralgemeen
dit tot veeldeeltjiesisteme en koppel dit aan nie-kommutatiewe kwantumveldeteorie
d.m.v. tweede kwantisering. Daar word gewys dat interaksies tussen deeltjies en met
eksterne potensiale verander word as gevolg van nie-kommutatiwiteit. Vir potensiale verstrooi
¨ıng verskyn generiese toenames vir die differensi¨ele and totale verstroi¨ıngskanvlak.
Verder word gewys dat die herkonstruksie van ’n verstrooi¨ıngspotensiaal vanaf verstrooi¨ıngsdata
’n onderdrukking van ho¨e-energiebydrae behels, wat divergente interaksiekragte verbied.
Soortgelyk word die effektiewe statistiese interaksie tussen fermione en bosone verander,
wat ly tot ’n skynbare verbreking van Pauli se uitsluitingsbeginsel en dui op verdere gevolge
vir termodinamika by ho¨e digthede.
|
229 |
Alpha cluster structure and scattering in 20Ne, 44Ti, 94Mo, 136Te and 212PoNdayishimye, Joram 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: We investigate the nuclei 20Ne, 44Ti, 94Mo, 136Te and 212Po using a model of an α-cluster
orbiting a closed shell core. A purely phenomenological cluster-core potential is found to
provide a successful description of the spectra, B(E2↓) transition strengths, and α-decay
rates of the low-lying positive parity states of these nuclei. We then use the same potential
as the real part of an optical model potential to describe the α elastic scattering by 16O,
40Ca, 90Zr and 208Pb. The experimental differential cross-section data are reasonably well
reproduced with the imaginary potential depth as the only free parameter. The special
case of the 8Be system is also analysed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ons ondersoek die kerne 20Ne, 44Ti, 94Mo, 136Te en 212Po deur gebruik te maak van ’n model
waar ’n α-bondel om ’n kern met ’n geslote skil wentel. ’n Suiwer fenomenologiese bondelkern
potentiaal is gevind wat die energie spektra, B(E2 ↓) oorgangs sterktes, en α-verval
tempo vir laagliggende positiewe pariteitstoestande vir hierdie kerne beskryf. Ons gebruik
dieselfde potentiaal as die reele deel van die optiese potentiaal om die alpha elastiese verstrooiing
deur die kerne 16O, 40Ca, 90Zr en 208Pb te beskryf. Die eksperimentele differensiele
kansvlak data word redelik goed gereprodukseer met slegs die imaginere potensiaal diepte
as die enigste vrye parameter. Die spesiale geval van 8Be is ook ondersoek.
|
230 |
Development of a laser cooling and magneto-optical trapping experiment for Rubidium 87 atomsRigby, Charles Ian 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: A magneto optical trap (MOT) is capable of trapping a vapor cloud consisting
of atoms cooled down to the micro Kelvin range. Three orthogonal pairs of
counter-propagating laser beams of the correct circular polarisation form an
optical molasses which facilitates the cooling of neutral atoms. Additionally
a spatially non-uniform magnetic field produced by two current carrying coils
in a Maxwell gradient configuration is used to trap the cooled atoms. In this
report the effects of the trap parameters, including the laser beam intensity and
frequency detuning, beam diameter and magnetic field gradient, on the number
of trapped atoms are discussed. Secondly the development of an experimental
setup for laser cooling and trapping of 87Rb atoms in vacuum with the aid of a
MOT is presented. All trap components were implemented and characterised.
The vacuum system and trapping chamber in which the cooling takes place
were designed and constructed. A rubidium getter to act as a source of atoms
was integrated into the vacuum system. The two external cavity diode lasers
used for trapping and optical re-pumping were characterised. The optical setup
required for the optical molasses was designed, constructed and characterised.
Saturated absorption spectroscopy was performed to investigate the hyperfine
structure of 87Rb and to frequency lock the lasers. We report on the current
status of the project with regards to progress, results and future work. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Magneto-optiese val (magneto optical trap, MOT) kan 'n dampwolk van
atome vang en afkoel tot in die mikro Kelvin bereik. Drie ortogonale pare
laserbundels, elke paar voortplantend in teenoorgestelde rigtings, met die korrekte
sirkelvormige polarisasie vorm 'n sogenaamde optiese molasse wat die
afkoeling van neutrale atome moontlik maak. Bykomend word 'n ruimtelik
nie-uniforme magneetveld geproduseer deur twee stroomdraende spoele in 'n
Maxwell gradient-opstelling gebruik om die afgekoelde atome te vang. In hierdie
verslag word die invloed van die val parameters, insluitend die laserbundel
intensiteit en frekwensie afstemming, die laserbundel deursnit en magneetveld
gradiënt, op die aantal atome in die val bespreek. Tweedens word die ontwikkeling
van 'n eksperimentele opstelling vir laser afkoeling en vang van 87Rb atome
in vakuum met die hulp van 'n MOT voorgelê. Alle komponente van die val
is geïmplementeer en gekarakteriseer. Die vakuumsisteem en val-kamer waarin
die afkoeling plaasvind is ontwerp en gebou. 'n Rubidium gasbinder is in die
vakuumsisteem ingebou om as 'n bron van atome te dien. Die twee eksterne
resonator diodelasers wat gebruik is vir die val en die optiese terugpomp is
gekarakteriseer. Die optiese opstelling wat nodig is vir die optiese molasse is
ontwerp, gebou en gekarakteriseer. Versadigde absorpsiespektroskopie is uitgevoer
om die hiperfynstruktuur van 87Rb te ondersoek en om die lasers se
frekwensies te stabiliseer. Verslag word gedoen oor die huidige stand van die
projek wat betref vordering, resultate en toekomstige werk.
|
Page generated in 0.0697 seconds