Spelling suggestions: "subject:"bik abuse"" "subject:"aik abuse""
1 |
The impact of methamphetamine (tik) use on the workplaceHagen, Gawie 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: There has been a dramatic increase in the use of the drug methamphetamine, also
known locally as tik, in the Western Cape, specifically in Cape Town. This trend
impacts the availability and the quality of labour as well as the productivity of current
employees. The presence of tik abuse in the workplace represents both legal and
ethical challenges to employers. The Labour Relations Act of 1995 states that
employers must ensure a safe working environment for their employees. The actions
of tik users tend to increase the risk of injuries at work and the occurrences of workrelated
accidents that may harm others. Social responsibility requires employers to
operate their business in an honourable manner, to provide good working conditions
and to work actively to better the quality of life of the local communities where it
operates. This responsibility translates into helping the tik users that they employ.
The current relationship between employer and employee regarding tik is marred by
conflict and misunderstanding. Employers seem unsure what to do and are unaware
of how far-reaching tik abuse is. Tik abuse causes many problems for employees
and also for their family and friends. By gathering information in a structured way the
study aims to improve the understanding of employers so that they can help and
prevent tik-related problems in the future.
The study utilized descriptive qualitative research in the form of a questionnaire given
to recovering tik users at two treatment centres in Cape Town, SANCA and De Novo.
The research ran for about a month and gathered 82 usable questionnaires. Results,
along with a literature study, were used to create a framework to guide employers on
identifying tik users and on how to deal with them. The framework, the Tik
Identification and Intervention Protocol (TIIP), contains criteria to help identify
employees that may be using tik. The study showed that many international trends
are evident in Cape Town. Approximately 40% of participants indicated that they
were absent from work more often than prescribed by labour legislation; 70% of
participants experienced that tik affected their ability to perform their duties; 32% of
participants admitted that they stole to obtain funding for their drug habit. Some new
findings became evident, such as the impact of the family on the participant's
decision to go for treatment.
The Western Cape's treatment centres are severely hampered by a lack of resources
and are incapable at present of dealing with the current flood of patients. While plans
are in place to rectify this, it is clear that in the short term at least, employers will
have to take up more of the slack. The recovery process for a drug addict takes a
long time; experts suggest it may take up to two years. Therefore employers need to
be involved and create support programs at work to assist employees in their
recovery. Employees can be cured from their dependency on tik, so that they can
become healthy and contribute to the community and to their employer. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is 'n dramatiese toename in die voorkoms en gebruik van metaphetamien
(plaaslik bekend as tik) in die Wes-Kaap, spesifiek in Kaapstad. Die tendens het 'n
impak op die verskaffing en die kwaliteit van beskikbare arbeid, sowel as die
produktiwiteit van huidige werknemers. Die voorkoms en gebruik van tik in die
werksplek het beide wetlike en etiese uitdagings vir werkgewers. Die Arbeidswet van
1995 verklaar dat die werkgewer daarvoor verantwoordelik is om te verseker dat hul
werksplek veilig is vir hul werknemers. Tik gebruikers verhoog die risiko en die
voorkoms van werksbeserings en werksongelukke wat ander werknemers ook mag
beinvloed. Sosiale verantwoordelikheid vereis van werkgewers om hul besighede
op 'n eerbare wyse te bestuur, om goeie werksomstandighede te verseker en 'n
aktiewe bedrae te lewer in die plaaslike gemeenskap waar hulle hul ook mag bevind.
Die verantwoordelikheid sluit tik gebruikers in.
Die huidige verhouding tussen werkgewers en werknemers in verband met die
misbruik van tik word gekenmerk deur konflik. Werkgewers blyk onseker te wees ten
opsigte van wat hul te doen staan en hoe verreikend die impak van die misbruik van
tik mag wees. Die misbruik van tik veroorsaak 'n menigte probleme vir werknemers,
sowel as vir hul vriende en families. Hierdie studie poog am deur 'n gestruktureerde
wyse informasie te versamel met die doel om die begrip van werkgewers te verbeter,
sodat hul tik gebruikers kan help en tik-verwante probleme in die toekoms kan
voorkom.
Die studie is beskrywend kwalitatief van aard en gebruik 'n vraelys om informasie te
versamel by twee behandelingsentrums in Kaapstad, SANCA en De Novo. Die
navorsing het vir omtrent 'n maand geduur waarna 82 bruikbare vraelyste ingewin is.
Die resultate, sowel as die literatuurstudie wat gedoen is, is gebruik om 'n raamwerk
op te stel wat werkgewers kan help om tik gebruikers te identifiseer, sowel as hoe om
hulle te ondersteun. Die eerste gedeelte van die raamwerk, die Tik Identifikasie en
Ingrypings Protokol (TIIP), bestaan uit kriteria wat gebruik kan word om werknemers
te identifiseer wat tik gebruik.
Hierdie studie het gewys dat verskeie internasionale tendense sigbaar is in
Kaapstad. Ongeveer 40% van die deelnemers het aangewys dat hulle meer as die
wetlike hoeveelheid dae afwesig was van die werk, 70% van die deelnemers het
erken dat tik hulle vermoe am hul werk behoorlik te kan doen beinvloed het en 32%
van die deelnemers het erken dat hulle gesteel het om geld te verkry am tik te koop.
Die studie het daarop gedui dat die familie 'n integrale rol gespeel het in die
deelnemers se besluit om vir behandeling te gaan. Dit blyk dat die Wes-Kaapse
behandelings-hulpbronne ver te kort skiet om die saak te hanteer. Daar is tans
planne in plek am die probleem die hoof te bied, maar dit is duidelik dat in die
korttermyn, werkgewers 'n groter rol sal moet speel. Die herstelproses is van lange
duur, en kenners meen dat dit tot twee jaar mag neem voor tik gebruikers volkome
herstel het. Die werkemers het ondersteuning nodig gedurende hierdie moeilike
proses. Die studie het bevind dat werknemers herstel en gesond kan word om weer
'n bydrae te kan lewer vir beide die werkgewer en die bree samelewing.
|
2 |
Tikverslawing in die gemeenskap van die Rynse Kerk Bellville : 'n prakties-teologiese ondersoek na die behoeftes van geaffekteerde families.Carelse, Sidwell Charles 03 1900 (has links)
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Drugs are a very real problem in South-Africa. It affects health and is endemic to societal problems. Methamphetamine, popularly called “Tik,” is relatively cheap and easy to come by. Many young people use it and become addicted - with very bad repercussions for their families and society at large.
In the Bellville South area most families suffer because of this scourge and are desperately looking for help. Faith communities have no option but to address the problem.
The research focuses on the Bellville-South community where numerous families struggle with the scourge, desparately looking for help. As such faith communites are challenged to get involved and address tik-addiction and the related sociao-economic problems. The leadership of the Rhenish Church in Bellville took on the challenge to live up to the needs of families and society and to provide guidance for families. It is realistic to accept that there is no easy quick-fix solution to the problem. A holistic approach is needed. Thus the congregation has to do some real soul-searching and address its being functions, identity and calling in a time like this. How can the church be a safe haven for its members and the suffering community‟s parents and children?
The research took an analytical look at the congregation, describing it from different angles. It also made a study of the drug problem, focussing on Tik. From a normative angle it looked at the essence of a missional church and asked how a missional church should address these challenges. It develops a strategy to guide leadership and congregation to support the families affected by the scourge. Eventually a missional ministry should be in place that will reach out in love and care to serve the community. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dwelmmisbruik is ‟n geweldige probleem in Suid-Afrika. Hierdie probleem hou nie net gesondheidrisiko‟s in nie, maar veroorsaak ook ernstige en dikwels verwoestende sosiale probleme. Methamphetamine, populêr bekend as Tik, is redelik goedkoop en vrylik beskikbaar. Dit word deur talle jongmense gebruik met die gepaardgaande veelvuldige gevolge en verslawing. Dit affekteer individue, gesinne, en totale gemeenskappe.
Hierdie studie fokus op die gemeenskap van Bellville-Suid waar talle gesinne worstel met die euwel en desperaat soek om hulp. Hierdie situasie van tikverslawing en gepaardgaande sosiale uitdagings daag veral die verskillende geloofsgemeenskappe uit om betrokke te raak by die aanspreek van die probleem. Ook die Rynse Kerk Bellville staan midde in die sosiaal-maatskaplik en sosio-ekonomies uitdagings en behoeftes. Die leierskap van die gemeente is soekend om hulself te bekwaam om op „n sinvolle wyse lidmate te begelei in hoe om veral die uitdagings rondom tikverslawing aan te spreek. Aangesien gesinne in besonder deur hierdie verskynsel geraak word, fokus hierdie studie op die behoeftes van gesinne. Die gemeente besef dat daar nie ‟n resep vir so iets is nie en dat die probleem holisties aangepak moet word. Die gemeente word dus verplig om baie ernstig selfondersoek te doen en na sy wese, sy identiteit en roeping te kyk. Hoe kan die gemeente ‟n veilige hawe vir sy lidmate en gemeenskap se ouers en kinders word?
Die ondersoek beskryf die Rynse Kerk Bellville asook die probleem van tikverslawing in die families van die gemeente. Hoe sou daar in die lig van „n missionale teologie op die uitdagings gereageer word? ‟n Bedieningsplan word voorgestel om die leierskap en lidmate te bemagtig om ondersteunend betrokke te raak by geaffekteerde families. Die doel hiervan is om ‟n missionale bediening te vestig wat met barmhartigheid en liefde die gemeenskap dien.
|
Page generated in 0.0319 seconds