Spelling suggestions: "subject:"timber -- south africa -- distory"" "subject:"timber -- south africa -- 1ristory""
1 |
Die geskiedenis van houtvoorsiening aan die Kaap, 1652-1795Appel, A. 03 1900 (has links)
Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 1966. / INHOUD: Die inheemse bosse van die teenswoordige Kaapkolonie was die beste ontwikkel gedurende die prehistoriese tyd. Die primitiewe lewenswyse van die Hottentotte en ander inheemse bevolkingsgroepe
hat min eise aan die bosse gestel. Die bevolking was ook in verhouding klein. Die enigste skade wat aangerig is, was deur bosbrande veroorsaak. In vergelyking met hierdie eenvoudige
behoeftes, het 'n snelle en onoordeelkundige ontginning
sedert 1652 plaasgevind.
|
Page generated in 0.0508 seconds