Spelling suggestions: "subject:"tradisionele media"" "subject:"tradisioneles media""
1 |
Identiteitsvorming in die Afrikaanse blogosfeerSwarts, Johannes Jacobus 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to investigate Afrikaner identity in the Afrikaans
blogosphere on the basis of the Afrikaner nasionalist identity that was forged
during the twentieth century. The environment within which blogs function
and its characteristics are discussed, after which the circumstances that led
to the development of Afrikaner identity as well as the current sociopolitical
position of Afrikaners are traced. Through quantitative analysis, the Afrikaans
blogosphere is compared to this identity to discover too what extent the
identity is still remnant in Afrikaans bloggers. It is concluded that Afrikaner
nationalism is virtually extinct in the Afrikaans blogosphere and that the
plurality of identities hosted by it are fragmented and paradoxical. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om identiteitsvorming in die Afrikaanse blogosfeer
te ondersoek aan die hand van die Afrikaner-nasionalistiese identiteitskonstruk
van die twintigste eeu. Aandag word geskenk aan die milieu waarbinne blogs
funksioneer en hul aard, waarna die omstandighede waaronder Afrikaneridentiteit
ontstaan sowel as die huidige sosio-politiese posisie van Afrikaners
nagespeur word. Aan die hand van kwantitatiewe ondersoekmetodes word
Afrikaanse blogs dan met die voorafgenoemde identiteit vergelyk in 'n poging
om agter te kom in watter mate dit nog by Afrikaanse bloggers teenwoordig is.
Die gevolgtrekking word gemaak dat Afrikaner-nasionalisme bykans afwesig
is in die Afrikaanse blogosfeer en dat die pluraliteit van identiteite daarop
gefragmenteerd en paradoksaal daar uitsien.
|
Page generated in 0.1078 seconds