Spelling suggestions: "subject:"verdedigbare ruimte"" "subject:"vededigbare ruimte""
1 |
Misdaadvoorkoming by nywerhede: 'n gevallestudie by Transvaal Suiker Beperk / Crime prevention at industries : a case study at Transvaal Sugar LimitedKruger, Johannes Frederick Eric 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing fokus op misdaadvoorkoming by nywerhede met Transvaal Suiker Beperk
as geselekteerde studieveld. Die meganiese en fisiese misdaadvoorkomingsmaatreëls aan die
hand van Oscar Newman se verdedigbare mimte model is as basis gebruik. Bestaande
misdaadvoorkomingsmaatreëls te Transvaal Suiker Beperk is geëvalueer en aanbevelings is
gemaak waar nodig. Die waarde van primêre fisiese versperrings ten opsigte van
misdaadvoorkoming is beklemtoon tydens hierdie studie. Sonder die ondersteuning van
konvensionele elektronika, en die insette van die mensfaktor, is fisiese
misdaadvoorkomingsmaatreëls van geringe waarde. Omgewingsontwerp sluit hierby aan.
Effektiewe misdaadvoorkoming verg deurlopende kreatiewe denke met toepaslike optrede. / This research focus on crime prevention at industries with Transvaal Sugar Limited as
selected study field. The mechanical and physical crime prevention measures, based on Oscar
Newman's defensible space model, was used as focus point. Crime prevention measures in place at
Transvaal Sugar Limited was evaluated and the necessary recommendations made. The value of the
primary physical barriers in regard off crime prevention was emphasised in this study. Without
the support of conventional electronics, together with the inputs of the human factor, physical
crime prevention measures will be of little value. Environmental design joins this field.
Effective crime prevention needs continuous creative thinking together with the necessary action. / Criminolgy / M. A. (Kriminologie)
|
2 |

Page generated in 0.0289 seconds