• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Misdaadvoorkoming by nywerhede: 'n gevallestudie by Transvaal Suiker Beperk / Crime prevention at industries : a case study at Transvaal Sugar Limited

Kruger, Johannes Frederick Eric 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing fokus op misdaadvoorkoming by nywerhede met Transvaal Suiker Beperk as geselekteerde studieveld. Die meganiese en fisiese misdaadvoorkomingsmaatreëls aan die hand van Oscar Newman se verdedigbare mimte model is as basis gebruik. Bestaande misdaadvoorkomingsmaatreëls te Transvaal Suiker Beperk is geëvalueer en aanbevelings is gemaak waar nodig. Die waarde van primêre fisiese versperrings ten opsigte van misdaadvoorkoming is beklemtoon tydens hierdie studie. Sonder die ondersteuning van konvensionele elektronika, en die insette van die mensfaktor, is fisiese misdaadvoorkomingsmaatreëls van geringe waarde. Omgewingsontwerp sluit hierby aan. Effektiewe misdaadvoorkoming verg deurlopende kreatiewe denke met toepaslike optrede. / This research focus on crime prevention at industries with Transvaal Sugar Limited as selected study field. The mechanical and physical crime prevention measures, based on Oscar Newman's defensible space model, was used as focus point. Crime prevention measures in place at Transvaal Sugar Limited was evaluated and the necessary recommendations made. The value of the primary physical barriers in regard off crime prevention was emphasised in this study. Without the support of conventional electronics, together with the inputs of the human factor, physical crime prevention measures will be of little value. Environmental design joins this field. Effective crime prevention needs continuous creative thinking together with the necessary action. / Criminolgy / M. A. (Kriminologie)
2

Page generated in 0.0836 seconds