1 |
Factor analysis of the short version of the Young Schema QuestionnaireConnan, Verna Joan 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: In response to increased focus on schemas within cognitive therapy and specifically in the
treatment of personality disorders, Young developed an instrument to measure early
maladaptive schemas, the Young Schema Questionnaire (YSQ). The statistical properties of
this measure have been investigated, and due to its length, a shortened version was developed
(the YSQ-S). In the present study the factor structure of the YSQ-S was investigated in a
group of South African undergraduate psychology students (N = 300). In contrast with the
findings of the studies done on the YSQ, 14 of Young's 15 schemas were identified as
factors in the YSQ-S, corresponding largely with the theoretically underlying structure. A
higher order factor analysis solution was also found to resemble the structure proposed by
Young. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die groter fokus op skemas binne die kognitiewe terapie, veral met betrekking tot die
behandeling van persoonlikheidsversteurings, het daartoe gelei dat Young 'n meetmiddel,
naamlik die Young Schema Questionnaire (YSQ), ontwikkel het om vroeë wanaangepaste
skemas ("early maladaptive schemas") te meet. Die statistiese eienskappe van hierdie
meetmiddel is reeds nagevors, en as gevolg van die lengte van hierdie meetmiddel, is 'n
verkorte weergawe daarvan ontwikkel (YSQ-S). In die huidige studie is die faktoriale
struktuur van die YSQ-S by 'n groep Suid Afrikaanse voorgraadse sielkunde studente (N =
300) ondersoek. In teenstelling met die bevindings van vroeëre studies op die YSQ, is 14 van
die 15 van Young se skemas as faktore by die YSQ-S geïdentifiseer, wat grootliks
ooreengestem het met die teoreties gekonseptualiseerde onderligende struktuur. Die
oplossing van 'n hoër-ordefaktorontleding het ook ooreengestem met die struktuur wat deur
Young voorgestel is.
|
2 |
The Association Between Child Maltreatment and Adult Revictimization: The Contribution of Early Maladaptive SchemasMunroe, Mary K. 29 April 2014 (has links)
No description available.
|
Page generated in 0.0215 seconds