Spelling suggestions: "subject:"aanleer""
1 |
Potensiële vrywilligers se persepsie van die foto's op Médecins sans Frontières se webtuiste / Judette OlivierOlivier, Judette January 2014 (has links)
Nuwe kommunikasie- en inligtingstegnologie vorm ’n individu se persepsies en hoe hulle ’n
spesifieke organisasie sien. MSF Suid-Afrika se webtuiste (met spesifieke verwysing na die
foto’s wat gebruik word op die webtuiste) is een van die kommunikasie- en
inligtingstegnologieë wat ’n invloed sal hê op die persepsies van die organisasie se
belangegroepe. MSF moet krities dink oor die foto’s wat hulle op hulle webtuiste plaas,
aangesien dit moontlik die kommunikasie tussen die vrywilligers en die organisasie, sowel as
die persepsies van vrywilligers, kan beïnvloed.
Dit is van belang vir MSF om deur die foto’s wat hulle op MSF Suid-Afrika se webtuiste plaas
die publiek in te lig oor die omstandighede van die populasie waarbinne die veldwerkers werk.
Persepsies rig denke en besluite – problematiese uitdagings kan ontstaan indien hierdie
persepsies in kontras staan met die persepsies wat MSF graag wil vorm met die gebruik van
foto’s op hulle webtuiste.
Die studie fokus vervolgens op die persepsies van potensiële vrywilligers van MSF, met
spesifieke fokus op die foto’s gebruik op MSF Suid-Afrika se webtuiste. Die algemene
doelstelling van hierdie studie is om vanuit ’n organisasiemediabestuursperspektief te bepaal
watter rol foto’s op MSF Suid-Afrika se webtuiste speel in die persepsievorming tydens
kommunikasie met potensiële vrywilligers as belangegroep.
Die hoof bevindinge van die studie toon dat foto’s ’n rol speel om betekenis by te dra tot
kommunikasie met belangegroepe, en dat die impak van die foto’s op MSF se webtuiste ’n rol
speel in potensiële vrywilligers se persepsievorming. MSF kan meer fokus op die rol wat foto’s
in die kommunikatiewe proses speel. Potensiële vrywilligers het verder aangetoon dat hulle
meer persoonlike aandag vanaf MSF wil hê. Daar is ook gevind dat dit van belang is dat MSF
se webtuiste visueel aanloklik moet wees en dat die foto’s wat op die webtuiste gebruik word
akkuraat en geloofwaardig moet wees. MSF se sukses kan verbeter as hulle meer aandag
aan potensiële vrywilligers gee. Respondente het verskillende voorstelle gemaak vir hoe MSF
meer vrywilligers kan werf. Die studie dra by tot die belangegroepbestuur tussen MSF Suid-
Afrika en hulle potensiële vrywilligers. Dit bied aan MSF Suid-Afrika geleentheid om beter te
verstaan wat ’n steekproef van potensiële vrywilligers tans dink van die gebruik van foto’s op
hulle webtuiste. / MA (Communication Studies), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
|
2 |

3 |
A critical analysis of the taxation of interactive gambling income earned by resident South African individualsVan Deventer, Hendrik Johannes Marthinus 20 July 2011 (has links)
There has been a continuous increase in the popularity of interactive gambling in South Africa due to the wide range of channels in which the public can now quickly and easily access gambling opportunities. Although there is uncertainty related to whether or not interactive gambling is considered to be legal in South Africa, the total value of income earned from interactive gambling by South African residents is conservatively estimated to be between R4 billion and R10 billion per year. Unfortunately, due to the fact that interactive gambling does not have national boundaries, it is difficult to determine the true worth of the industry. There appears to be no academic research which has examined whether income received from interactive gambling qualifies to be taxed in terms of the Income Tax Act 58 of 1962. This study will contribute to an academic understanding of the interactive gambling industry in South Africa and an understanding of the South African Revenue Service’s (SARS’s) policies and practices relating to the taxation of income earned from interactive gambling by resident South African individuals. The purpose of this study was to critically analyse whether income earned from interactive gambling by resident South African individuals should be taxed by SARS. This study also investigated which laws currently regulate the interactive gambling industry within South Africa and how the regulation and taxation of interactive gambling in South Africa compares to that of other developing and developed countries. This study also investigated the legality and estimated value of interactive gambling income earned in South Africa by resident South African individuals. This study concluded that income earned from interactive gambling should be subject to either normal income tax or to capital gains tax (CGT), depending on the intention of the taxpayer. This study noted that enforcing regular reporting from local licensed interactive gambling service providers would be the best method of effectively collecting tax that is owed by interactive gamblers on income generated from this form of gambling in South Africa. This study further concluded that the most appropriate regulatory model to be applied in South Africa would be a protectionist model. This model protects the residents of a country by having a regulated interactive gambling industry that is protected from outside intruders. A regulated industry will result in economic benefits such as taxation, investment and employment within South Africa. The difficulties associated with electronic-commerce could be overcome through regulation of the industry which would be beneficial to SARS. AFRIKAANS : Inter-aktiewe dobbel onder die Suid-Afrikaanse publiek is baie populêr en het ‘n voortgesette toename vanweë die beskikbaarheid en toeganklikheid wat deur tegnologie daargestel word. Alhoewel daar onsekerheid is aangaande of inter-aktiewe dobbel wettig is al dan nie, word die inkomste wat deur Suid Afrikaanse inwoners verdien word konserwatief geraam en beloop tussen R4 en R10 biljoen per jaar. Aangesien die toeganklikheid wat deur die internet gebied word nie net tot Suid-Afrika beperk is nie, maar wêreldwyd strek, is dit feitlik onmoonlik om die waarde van die industrie te bepaal. Daar is tot op hede geen akademiese navorsing gedoen om te bepaal of inkomste verdien uit inter-aktiewe dobbel belasbaar is ingevolge die Inkomstebelastingwet 58 van 1962. Hierdie studie sal bydra tot ‘n akademiese begrip van SARS se beleid en die toepassing daarvan op inkomste verdien uit inter-aktiewe dobbel deur Suid-Afrikaanse individue. Dus was die doel van hierdie navorsingstudie om te bepaal of inkomste verdien uit interaktiewe dobbel deur ‘n Suid Afrikaanse individu deur SARS belasbaar is of nie en die aspekte krities te analiseer. Hierdie studie ondersoek ook die wette wat huidiglik die belasbaarheid van inkomste uit inter-aktiewe dobbel in Suid Afrika reguleer asook hoe die regulasies vergelyk met die van ander ontwikkelende en onwikkelde lande. Verder word ondersoek ingestel om die wettigheid van inter-aktiewe dobbel en die waarde daarvan te bepaal. Die gevolgtrekking is dat inkomste verdien uit inter-aktiewe dobbel onderhewig moet wees aan of normale belasting of kapitaalwinsbelasting. Die navorsing en studie toon ook dat daar gelisensieerde inter-aktiewe dobbel diensverskaffers moet wees wat dan die invordering van die inkomste uit hierdie tipe dobbel kan beheer en dat inter-aktiewe dobbelaars wel die nodige belasting oorbetaal uit inkomste verdien in Suid-Afrika op hierdie manier. Ter afsluiting van die navorsing word daar ‘n model voorgestel wat toegepas moet word in Suid-Afrika, eerstens om die inwoners van die land te beskerm deur ‘n goed-gereguleerde inter-aktiewe dobbel stelsel daar te stel en tweedens moet daar ook die nodige beskerming verleen word teen buitelandse indringers. ‘n Goed gereguleerde model vir die industrie sal voordelig wees vir Suid Afrika deurdat die belasbaarheid van die inter-aktiewe dobbelinkomste ‘n inspuiting vir die ekonomie kan wees, sowel as werkskeppingvoordele bied. Wetstoepassing en regulering van die industrie sal ook voordelig wees vir SARS aangesien die probleme wat nou geassosieer word met elektroniese-handel voorkom en tot die minimum beperk kan word. / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2010. / Taxation / unrestricted
|
4 |
Dual-method usability evaluation of e-commerce websites : in quest of better user experienceMoczarny, Izabela Maria 10 1900 (has links)
E-commerce has increased substantially, as e-retailers engage with consumers online. Users require more than products and quality service; they also expect a good user experience. User experience is affected by branding, functionality, navigation, content, aesthetics and usability.
This study investigates the attainment of better user experience on e-commerce websites. A dual-method usability evaluation approach – usability testing with end-users and heuristic evaluation by experts – was employed to obtain a holistic picture of how usability aspects support or hinder the user experience. Usability testing provided insights into detailed interface issues and the type of content and journey that users prefer when making a purchasing decision, while heuristic evaluation was mainly directed at overall user interface and interaction factors. In a complementary way, each method identified a high number of usability problems.
Key findings are summarized, and design guidelines are identified that can facilitate the development of e-commerce websites to promote user experience. / E-handel het aansienlik toegeneem, soos e-kleinhandelaars by verbruikers aanlyn betrokke raak. Gebruikers verlang meer as produkte en kwaliteit diens; hulle verwag ook 'n goeie gebruikerservaring. Gebruikerservaring word deur ‘branding’, funksies, navigasie, inhoud, estetika en bruikbaarheid beinvloed.
Hierdie studie ondersoek die bereiking van beter gebruikerservaring op e-handel webwerwe. 'n Dubbelemetode bruikbaarheidsevaluering benadering – bruikbaarheidstoetsing met eindgebruikers en heuristiese evaluering deur kundiges – is gebruik om ‘n holistiese beeld te verkry van hoe bruikbaarheidsaspekte gebruikerservaring ondersteun of verhinder. Bruikbaarheidstoetsing lewer insigte in gedetailleerde koppelvlak kwessies en die tipe inhoud en roete wat gebruikers verkies wanneer hulle 'n aankoop maak, terwyl heuristiese evaluering hoofsaaklik gerig is op algehele gebruikerskoppelvlak en interaksie faktore. Op 'n komplementêre manier, het elke metode' n groot aantal bruikbaarheidsprobleme geïdentifiseer.
Belangrike bevindings word saamgevat, en ontwerp riglyne is voorgestel wat die ontwikkeling van e-handel webwerwe fasiliteer wat gebruikerservaring bevorder. / Computing / M. Tech. (Information Technology)
|
5 |

6 |
An exploration of online organisation-public relationships: the role of critical PR in the Middle East / Verkenning van aanlyn organisasies se openbare verhoudings: die rol van kritiese PR in die Midde-Ooste / Ukuhlolwa kwenhlangano ekuyi-inthanethi-ubudlelwano bomphakathi: yobucayi be-PR empumalanga ephakathiSmith, Steven Carl 20 January 2020 (has links)
Abstracts in English, Afrikaans, Zulu and Arabic / The Middle East has a rising demand for public relations (PR) professionals because many of the oil-producing countries in the region are implementing radical transformational strategies to develop their non-oil sectors to safeguard future generations. PR professionals in the region are challenged by volatile environments in which there are on-going conflicts and wars. However, PR in the Middle East is key to engagement in its complex social, economic and political climate. Information and communication technology has captured the attention of organisations in the Middle East, by contributing to the evolution of PR practices from monologue to dialogue and from control to engagement.
Against this background, the study explored critical PR and PR activism in the Middle East. Critical PR radically changes the traditional approach of PR, from asking how it can assist organisations to be more efficient, to asking what its role is in society? It advocates that the PR professional act as the facilitator of debate, dialogue and even dissent, and to encourage public input, thereby influencing public policies to develop long-term, transformational programmes that benefit society.
This study explored the theoretical characteristics of critical PR elements and the principles of online organisation–public relationships. These characteristics and principles were further explored and measured by a quantitative self-administered web-based survey and one-on-one interviews with PR professionals in the Middle East Public Relations Association and from leading listed Middle Eastern organisations. / Die Midde-Ooste het 'n toenemende behoefte aan professionele persone in die gebied van openbare betrekkinge en PR. Baie van die olieproduserende lande in die streek implementeer radikale transformasiestrategieë om hul nie-oliesektore te ontwikkel en om so toekomstige geslagte te beveilig.
Professionele PR-personeel in die streek het groot uitdagings in die vorm van vlugtige veranderinge in die verskillende gebiede waarin konflikte en oorloë alomteenwoordig is. Openbare betrekkinge in die Midde-Ooste is egter die sleutel om die verskillende partye te kan bereik en betrek, weens die komplekse sosiale, ekonomiese en politieke klimaat. Inligting- en kommunikasietegnologie het die aandag van organisasies in die Midde-Ooste gevang weens hulle bydrae tot die evolusie van PR-praktyke, van monoloog tot dialoog, en van beheer tot betrokkenheid.
Dit is teen hierdie agtergrond dat die studie kritiese openbare betrekkinge en openbare betrekkings aktivisme in die Midde-Ooste ondersoek. Kritieke openbare betrekkinge verander die tradisionele benadering van openbare betrekkinge radikaal. Dit stel vrae: hoe kan dit organisasies help om meer doeltreffend te wees, en watter rol kan dit in die samelewing speel? Dit bepleit dat die professionele PR-praktisyn as fasiliteerder vir debat, dialoog en selfs verdeeldheid kan optree, sowel as openbare bydrag aan te moedig. Sodoende kan hy of sy openbare beleid beïnvloed om langtermyn transformasieprogramme, wat die samelewing bevoordeel, te ontwikkel.
Hierdie studie het die teoretiese eienskappe van kritiese openbarebetrekkingselemente en die beginsels van aanlyn-organisasies se openbare betrekkingspraktyk ondersoek. Hierdie eienskappe en beginsels is verder ondersoek en gemeet aan die hand van 'n kwantitatiewe, self-geadministreerde web-gebaseerde opname en deur persoonlike onderhoude met professionele PR-persone in die Middle East Public Relations Association en toonaangewende en genoteerde Midde-Oosterse organisasies. / IMpumalanga Ephakathi inesidingo esikhulayo sochwepheshe bezobudlelwano bomphakathi ngoba amazwe amaningi akhiqiza uwoyela esifundeni asebenzisa amasu amakhulu ezinguquko ukuze athuthukise imikhakha yawo engenawo uwoyela ukuvikela izizukulwane ezizayo. Ochwepheshe bezobudlelwano bomphakathi esifundeni babhekene nenselele yezimo eziguquguqukayo lapho kukhona izingxabano nezimpi eziqhubekayo. Nokho, ubudlelwano bomphakathi eMpumalanga Ephakathi buyinto esemqoka ekubhekanani nesimo sawo senhlalo esiyinkimbinkimbi, nasesimweni sezomnotho nesezombusazwe. Ubuchwepheshe bolwazi nobezokuxhumana buye badonsa ukunaka kwezinhlangano eziseMpumalanga Ephakathi, ngokufaka isandla ekuguqukeni kwemikhuba ye-PR isuke ekubeni imiyalelo iye ekubeni ingxoxo nasekulawuleni iye ekubambisaneni.
Ngokumelene nalesi sizinda, ucwaningo luhlole ubudlelwane obubucayi bomphakathi kanye nentshisekelo yobudlelwano bomphakathi eMpumalanga Ephakathi. Ubudlelwano bomphakathi obucayi buguqula kakhulu indlela yokwenza yendabuko yobudlelwano bomphakathi, kusukela ekubuzeni ukuthi bungazisiza kanjani izinhlangano ukuba zisebenze kahle, kuya ekubuzeni ukuthi iyiphi indima yabo emphakathini. Igcizelela ukuthi ochwepheshe bezobudlelwano bomphakathi basebenze njengomxazululi wempikiswano, izingxoxo ngisho nokungavumelani, futhi bakhuthaze nomphakathi ukuba ubambe iqhaza, ngaleyo ndlela bathonye izinqubomgomo zomphakathi zokuthuthukisa izinhlelo zesikhathi eside, zezinguquko ezizuzisa umphakathi.
Lolu cwaningo luhlole izici zemibono yezinto ezibucayi zobudlelwano bomphakathi kanye nemigomo yenhlangano eku-inthanethi-ubudlelwano bomphakathi. Lezi zimpawu kanye nemigomo yahlolisiswa kakhudlwana futhi yalinganiswa ngenhlolovo esuselwa kuwebhu esebenza ngobuningi kanye nokuxoxisana nomuntu ngamunye nochwepheshe bezobudlelwano nomphakathi Enhlanganweni Yobudlelwano Bomphakathi YaseMpumalanga Ephakathi kanye nasezinhlanganweni ezihamba phambili ezisohlwini lwaseMpumalanga Emaphakathi. / Communication Science / M. Communication Sc. (Organisational Communication)
|
7 |
The development of critical thinking in the first-year financial accounting curriculum at an open distance and e-learning institution in South Africa / Ontwikkeling van kritiese denke in die eerste jaar van die kurrikulum vir finansiele rekeningkunde by 'n oop e-afstandsleerinstelling in Suid-Afrika / Mveledziso ya vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzanaho kha nwaha wa u thoma wa kharikhulamu ya akhaunthini ya masheleni kha tshiimiswa tsha u guda u kule nga lubuvhisia Afrika TshipembeDry, Hendrina Jacoba 12 1900 (has links)
For the knowledge economy of the twenty-first century, intellectual skills (such as critical thinking) have been identified as imperative for success. Educational institutions have a responsibility to equip students with the knowledge and skills required for future employment. The South African Institute of Chartered Accountants has identified critical thinking as one of the skills that should be developed in Financial Accounting students who wish to become chartered accountants.
For this limited-scope dissertation a qualitative study was done, applying a constructivist paradigm to a case study design, to explore the development of critical thinking in first-year Financial Accounting students in an open distance and e-learning context in South Africa. To achieve this, data were collected through semi-structured interviews with twelve academics and the use of document analysis.
As the focus of the study was limited to two first-year financial accounting modules which form part of the South African Institute of Chartered Accountants accredited programme taught at an open distance and e-learning institution, the findings cannot be generalised. While the perceptions of students were not considered in the study, the findings provide valuable insight into the development of critical thinking in accounting modules.
The findings revealed that, although academics believe critical thinking skills and good thinking habits should be developed in first-year Financial Accounting students, it is currently only done through a content-centred approach, or not at all. Furthermore, only technologies which academics are comfortable using, are being incorporated, mainly for the delivery of content. The recommendations made for curriculum evaluation and professional development relate specifically to these findings. / Vir die een-en-twintigste-eeuse kennisekonomie is intellektuele vaardighede (soos kritiese denke) geïdentifiseer as noodsaaklik vir sukses. Opvoedkundige instellings het 'n verantwoordelikheid om studente met die kennis en vaardighede toe te rus wat nodig is vir toekomstige indiensneming. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters het kritiese denke geïdentifiseer as 'n vaardigheid wat studente in Finansiële Rekeningkunde, wat geoktrooieerde rekenmeesters wil word, moet ontwikkel.
Vir hierdie verhandeling van beperkte omvang, is 'n kwalitatiewe studie gedoen deur 'n konstruktivistiese paradigma toe te pas op 'n gevallestudie-ontwerp om die ontwikkeling van kritiese denke in eerstejaarstudente in Finansiële Rekeningkunde in 'n oop e-afstandsleerkonteks in Suid-Afrika te ondersoek. Om hierdie doel te bereik, is data versamel deur semi-gestruktureerde onderhoude te voer met twaalf akademici en dokumentontleding te gebruik.
Omdat die studie beperk was tot twee eerstejaar finansiële rekeningkunde modules, wat deel vorm van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters se geakkrediteerde program wat by 'n oop e-afstandsleerinstelling aangebied word, kan die bevindinge nie veralgemeen word nie. Alhoewel die studente se persepsies nie in die studie in ag geneem is nie, bied die bevindings waardevolle insig oor die ontwikkeling van kritiese denke in rekeningkundemodules.
Die bevindings dui daarop dat, alhoewel akademici glo dat vaardighede in kritiese denke en goeie denkgewoontes in die eerste jaar van Finansiële Rekeningkunde onderrig moet word, word dit tans slegs deur 'n inhoudgebaseerde benadering gedoen, of glad nie. Verder word slegs tegnologieë geïnkorporeer waarmee akademici gemaklik is, hoofsaaklik vir die oordrag van die inhoud. Die aanbevelings vir kurrikulumevaluering en professionele ontwikkeling hou spesifiek verband met hierdie bevindings. / Kha ikonomi ya nḓivho ya ḓanwaha fumbili nthihi, zwikili zwa nḓivho (zwi ngaho vhukoni ha u humbula nga nḓila yo dzudzaneaho) zwo topolwa sa ndaela ya mvelaphanḓa. Zwiimiswa zwa pfunzo zwi na vhudifhinduleli u lugisela matshudeni nga ndivho na zwikili zwine zwa ṱodea mishumoni ya tshifhingani tshidaho. Tshiimiswa tsha Afrika Tshipembe tsha Vhomakone vha Akhaunthini tsho topola vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzaneaho vhune ha tea u bveledzwa kha matshudeni a Akhaunthini ya Masheleni vhane vha tama u vha vhomakone vha muvhalelano.
Ho itwa ngudo dza khwalithathivi dza desithesheni ya tshikoupu tsho pimiwaho, hu tshi khou u fhaṱwa ndivho na kupfesesele nga kha tshenzhemo kha u bveledza ngudo, u wanulusa vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzaneaho kha nwaha wa u thoma kha matshudeni a Akhaunthuni ya Masheleni kha nyimele ya tshiimiswa tsha u guda u kule na kha lubuvhisia Afrika Tshipembe. U swikelela izwi, data yo kuvhanganyiwa nga kha inthaviwu dzo dzudzanywaho na vhoraakademi vha fumimbili na u shumisa musaukanyo wa linwalo.
Sa musi ngudo yo vha yo sedza fhedzi kha mimodulu mivhili ya nwaha wa u thoma ya Akhaunthini ya masheleni ine ya vhumba tshipida tsha mbekanyamushumo ya akhiredithesheni ya Tshiimiswa tsha Afrika Tshipembe tsha Vhomakone vha Akhaunthuni ine ya funzwa kha tshiimiswa tsha u guda u kule na kha Lubuvhisia, mawanwa a nga si angaredzwa. Ngeno kuvhonele kwa matshudeni ku songo dzhielwa ntha kha ngudo, mawanwa o ṋetshedzwa ndivho ya ndeme kha mveledziso ya vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzaneaho kha mimodulu ya akhaunthini.
Mawanwa o dzumbulula uri, naho vhoraakademi vha tshi tenda uri zwikili zwa vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzaneaho na maitele a kuhumbulele kwavhudi zwi fanela u bveledziswa kha nwaha wa u thoma wa matshudeni vha Akhaunthini ya Masheleni, zwa zwino zwi khou itwa fhedzi nga kha maitele o disendekaho nga zwi re ngomu, kana zwa sa itwe na luthihi. Zwi tshe zwo ralo, ndi thekhinolodzhi fhedzi dzine vhoraakademi vha takalela u dzi shumisa, zwo tanganyiswa, nga maanda ndisedzo ya zwi re ngomu. Themendelo dzo itwa kha u ela kharikhulamu na mveledziso dzi re na vhushaka na mawanwa anea o tiwaho. / Institute for Open and Distance Learning (IODL) / M. Ed. (Open and Distance Learning)
|
Page generated in 0.0269 seconds