• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 281
  • 155
  • 75
  • 49
  • 35
  • 11
  • 7
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 816
  • 335
  • 232
  • 224
  • 223
  • 207
  • 202
  • 173
  • 157
  • 105
  • 95
  • 83
  • 82
  • 74
  • 70
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
71

Enkele gemerkte en ongemerkte kategorieë in Afrikaans

Leeson, Dennis William 14 October 2015 (has links)
M.A. (Afrikaans en Nederlands) / Please refer to full text to view abstract
72

Afrikaans in Argentinië : 'n linguistiese en sosiolinguistiese beskrywing

Van Schalkwyk, Rhoda 21 May 2014 (has links)
M.A. (Afrikaans) / The purpose of this dissertation is to give a Iinguistic and sociolinguistic description of the Afrikaans spoken in the Argentine, henceforth AFR A. The study was undertaken to complement the numerous studies already done of local varieties of Afrikaans as well as the brief study of Strydom (1963) of the Afrikaans spoken by the Angolan "trekkers" who left South Africa before the standardization of Afrikaans. In this study the typologies for the classification of language classification are refined to faciIitate the linguistic classification of AFR A. A group of South Africans left South Africa to settle in the Argentine at the turn of the century. Initially conditions were very severe and the" settlers kept themselyes isolated from the Spanish community. Gradual acculturation resulted in the replacement of AFR A by Spanish, a process that has not been completed yet. To investigate this atrophying linguistic form, sociolinguistic fieldwork based on the work of Haugen (1972), Labov (1972) and Milroy (1980) was undertaken. Data in the form of phonetic transcriptions and tape-recordings was collected during March and ApriI 1986 while a social network was built up. The data was sorted and interpreted after repeated replaying and phonetic transcriptions of the recordings under supervision of the supervisors. Linguistically AFR A can be regarded as an unstable variety of Afrikaans. Variation of vowels and consonants in AFR A are often encountered in dialectal forms of Afrikaans. The influence of Spanish is evident in the vocabulary of AFR A, particularly in the formation of verbs that. are Africanerisms of Spanish infinitive verbs. Hybrids and loanwords in AFR A occur in particular vocabulary domains namely plant and animal life, topography, transport and communication, illness and domestic and civic affairs. The vocabulary of AFR A is, however, an impoverished vocabulary which cannot be used for scientific and abstract discussion. semantically AFR A differs from Afrikaans in that approximately thirty-five words that are used in Afrikaans are used in different contexts in AFR A. Beside numerous expressions that are unique to AFR A, the syntactic markers of AFR A are the over-generalization of ge- as past participle, pronominal repetition and the use of Spanish conjunctions. To classify AFR A Iinguistically existing typologies were refined to facilitate the distinction between different varieties of language on the basis of relevant sociolinguistic parameters. These parameters are represented in pseudo-mathematical form in a formula by which a variety of a language can be classified linguistically. AFR A is classified as an atrophying variety of Afrikaans.
73

Ontkenning in Malmesbury-Afrikaans: 'n Kontekstuele verkenning

Saal, Elvis Ockert January 1994 (has links)
Magister Artium - MA / NEGATION is a semantic feature found mainly on clause/sentence level. Negation in Afrikaans is characterised by (a) NEG1-forms represented by various particles which are located within the major constituents of the sentence (eg. in the auxiliary, as part of the subject-nominal etc.), and (b) NEG2 that is the closing particle (= NIE2) in sentence-final position. / South Africa
74

Roman-waarheid en roman-fiksie: 'n ondersoek na die waarheidsgehalte van sekere Afrikaanse aktualiteitsromans en na die waarheidsmaatstaf in die aktualiteitsromankritiek

Mulock-Houwer, F A M January 1963 (has links)
Dit het my herhaaldelik getref dat, by die beoordeling van bepaalde tipes Afrikaanse romans, deur die kritici sekere maatstawwe aangelê word wat as artistieke of literêre kriteria nie geldig, nie ter sake nie, en daarom meestal ook ontoelaatbaar is. Ek bedoel meer bepaaldelik die historiese en aktualiteitsromans: genres wat hul tematiese materiaal grotendeels betrek uit die verbye of hedendaagse "werklikheid" van die gemeenskap waartoe, in prakties alle gevalle, én die auteurs én die kritici van daardie romans behoort. Die ongeldige, slegs ten dele geldige of verkeerd gebruikte geldige kriteria vind hul oorsprong in 'n foutiewe vereenselwiging van die letterkundige kriterium "waarheid in die roman" met die aktualiteitsmaatstawwe "objektiewe werklikheid" en "oordeel oor hierdie werklikheid wat in die roman gevel word". 'n Ondersoek na die grondbeginsels van die romankritiek, die mate van ooreenkoms wat die Afrikaaner kritiek daarmee vertoon, en dus ook na die "waarheidsgehalte" van die betrokke romans self, vorm die opset van hierdie verhandeling. In die loop van die ondersoek het dit egter spoedig geblyk dat die onderwerp te wyd was, en dat dit die beste beperk kon word deur te konsentreer op 'n kleiner aantal romans binne een genre. Die keuse het geval op die aktualiteitsroman, en meer bepaaldelik op 'n negetal romans i.v.m. die "nie-blanke aktualiteit" en "rasseverhoudings in Suid-Afrika". Hierdie keuse is gedoen om twee hoofredes. Eerstens omdat die rasseprobleem veral sedert die Tweede Wêreldoorlog en meer bepaaldelik sedert die Atlantiese Oorkonde (1942) dié heersende wêreldprobleem geword het. Die rassebeleid in Suid-Afrika is derhalwe skerp in die lig gestel, met die gevolg dat Suid-Afrikaners daartoe gedryf is om hulle houding nie net in die praktyk te handhaaf nie, maar ook teoretiee en godsdienstig te verdedig. As aktualiteitsprobleem is die rassesituasie dus die interessantste en dié wat die meeste opspraak wek. Die tweede rede vir my keuae is die feit dat die kritieke oor die "romans oor rasseverhoudings", juis weens die aktualiteitstweedrag oor hierdie situasie, die volledigste voorbeeld vorm van die heersende "werklikheid"/"waarheid"-verwarring in die Afrikaanse aktualiteitsroman-kritiek. Die skripsie is in drie hoofdele verdeel: ʹn ondersoek na die waarheidemaatstaf in die kritiek, toepassing van hierdie maatstaf op romans oor die naturel en op die kritieke daaroor, en die verdere uitwerking daarvan i.v.m. romans oor die kleurling. Die nege romans wat ter sprake gebring is, mag beskou word as die noemenewaardigste kuns-en-aktualiteitspogings in hul genre, en tewens as 'n volledige aanduiding van die algemene ontwikkelingsgang van daardie genre. Die gekose volgorde van die romans dien dan ook om twee hooffaktore te omlyn: (a) die ontwikkeling van die aktualiteitsiening vanuit die idilliese plaasverband van Franz se romans, via die beperkte siening van die nie-blanke stadsproblematiek, na ʹn paging tot 'n volledige Suid-Afrikaanse probleemstelling in Rabie se Ons, die Afgod, en (b) die kunsgehalte van die betrokke romans en die mate waarin dit die draagkrag van die tendens beinvloed, en wederom die mate waarin die keuse van die tema en tendens die waarheidsgehal teen draagkrag van die romans as aktualiteitskommentare bepaal. Ons het gevolglik die romans oor die naturel, wat die eerste fase van die aktualiteitsiening behandel, in Deel II geplaas, en die romans oor die kleurling, van die staanspoor af meer problematies van aard, en as groep dié wat die mees gevorderde aktualiteitsiening vertoon in Deel III. Die slotbeskouing is ʹn kort samevatting van die mate van ontwikkeling in die Afrikaanse aktualiteitsroman oor die nie-blanke, en 'n vasstelling van die aard van die werklikheiq/waarheid-digotomie in die kritieke daaromtrent.
75

Gewestelike verskynsels in die Afrikaanse spreektaal van Oos-Kaapland met spesiale verwysing na Albanie

Van der Mescht, J W F (Johannes Willem Frederik) January 1977 (has links)
By 'n dialekgeografiese studie van hierdie aard sal dit by uitstek die verstandigste wees om te begin by 'n omgewing waarin die ondersoeker gebore is en grootgeword het. Die omgang van die ondersoek en die uitgestrektheid van die gebied wat hierby betrokke is maak dit egter vir 'n boorling net so moeilik as vir 'n goeie waarnemer uit enige ander spraakgebied wat ook daartoe in staat behoort te wees om bepaalde foniese, leksikale, grammatiese, semantiese en sintaktiese verskynsels, eienaardighede en tendensies in die spreektaal op te merk. My bekendheid en omgang met Afrikaanssprekendes in hierdie streek wil ek nietemin kortliks soos volg aandui: (a) Wat vir hierdie studie as "randgebiede" beskou kan word. Gebore en opgegroei in Willowmore (19 jaar), onderwysopleiding op Graaff-Reinet (3 jaar). Onderwysondervinding In die distrik Steytlerville (2 ½ jaar). (b) Die eintlike ondersoekgebied. Onderwysondervinding in Oos-Londen en omgewing (6 jaar) , Grahamstad (10 ½ jaar) afgesien van talle lisensies in Oos-Londen en Port E1izabeth en besoeke aan omliggende dorpe en distrikte.
76

'n Ondersoek na die vergestalting van die magie-element in enkele verse uit Nuwe verse (N.P. van Wyk Louw) en Blom en baaierd (D.J. Opperman)

Van der Westhuizen, Nicolaas Johannes January 1983 (has links)
Bibligraphy: p.148-155. / This study is an investigation of the magical attribute inherent in poetry, as perceived in "Klipwerku by N.P. van Wyk Lauw (from Nuwe Verse) and "Kroniek van Kristien" by O.J. Opperman (from Blom en Baaierd). The thesis is divided into two sections: the first is an attempt to describe and define magic, while the second section consists of text analyses where the theoretical base (as established in section one) is applied to the poem. Section 1.2 defines magic through the description of a framework within which the phenomenon can be projected: the magical milieu lies within the area which is demarcated by the following defining points: "art" , "religion" and "science" In section 1.3 the above-mentioned spatial distribution is elaborated on, but the focus eventually shifts to the relationship between "magic" and "art". Section 1.3.1 gives an eclectic view on the depth psychology of C.G. Jung and the way in which his studies link the psychology of archaic man to that of modern man. It will become apparant that the magic, which played a very important role in the tribal life of archaic man, is present (although suppressed) in our society today. Section 1.3.2 gives examples of the earliest documentations of the magical process. The oeuvre of Eugene Marais is viewed briefly in section 1.3.2.1 and the character "Maeldegijs" (from Middle Dutch literature) is sketched in 1.3.2.2. In 1.3.3 the spatial character of poetry is investigated and the poem is viewed as a vehicle for varicius implication phenomena. This section serves as an introduction to the method (principally Literary Semantic) which will be applied in the in-depth text analyses in Section two. In 2.1 the primitive dimension of magic in poetry is discovered primarily through the identification of man's basic primitiveness and inseparability from his sensual nature. In "Klipwerk" man becomes nature around him through earth-bound metaphorical projection. In 2.2 the poem, as a medium for man's identification of his relationship to the universe, is investigated in the multitudinous associations of the "Kristien" character with every possible aspect of human experience. In this way "Kristien" becomes a complex implication phenomenon and is analysed as a synthetic metaphor, which combines all the poetic spaces (here, symbolic configurations of "Kristien" with every aspect of the universe) into a complex, but densely integrated whole. The magical attribute of the above poems lies in the identification of the interpreter's unique field of experience (his existential space) in the attempt to reconstruct the space which is offered and, at the same time, implied within the text.
77

Aspekte van die poësie en lewe van Ingrid Jonker

Coetzee, Michélle Elizabeth January 2001 (has links)
Bibliography: leaves 117-119. / I did a historiographical study of the poet, Ingrid Jonker, because I am convinced that the way in which she wrote is as important as what she wrote. The term 'historiography' refers to the way history is done, and I wanted to show how Ingrid Jonker 'did' her poetry.
78

Die skrywer as hermafrodiet

Groenewald, Ilse January 2001 (has links)
Bibliography: leaves 105-107. / In hierdie studie ondersoek ek die skrywer as beide 'n Hermaforditus en 'n Narcissus in groot lierauur. Ek wys uit hoe die skryfaksie self 'n Narcissistiese bedryf is en dat die skrywer, sowel as sy teks, Hermafrodities van aard is. As Narcissistiese figuur, het die skrywer noodgedwonge 'n sekere selfbheptheid met sy stof en die sentrale vraag word dan gestel: In hoe 'n mate moet die skrywer distansie hê van sy stot? Ek lê aan die begin van die studie, 'n paar algemene opvattings oor beide begrippe uit en gaan terug na die oorsponklike mite en legendes van beide die figuur Hermafroditus en Narcissus. Daar word dan ook gekyk na sekere sosio-kulturele opvattings van hierdie begrippe en hoe al hierdie konsepte dan herleibaar is tot die groot literatuur.
79

Die alter ego in die romans van Etienne Leroux

Borman, Martha M January 1990 (has links)
Bibliography: leaves 391-406. / Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die "antler" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes.
80

'n Ondersoek na die taal van ds. S.J. du Toit

Du Plessis, Philippus Christoffel 23 November 2016 (has links)
No description available.

Page generated in 0.2933 seconds