• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 8
  • 5
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 22
  • 22
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
21

Ondersoek na en evaluering van die opvoedingsrol van die vader : 'n studie in tydsperspektief

Van As, Karen Helen 10 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In this dissertation an attempt has been made to study the past and in particular the basic cultures of Western civilization (the ancient Israelites, ancient Greeks, Romans and early Christians) in order to investigate the educational role of the father. In an examination of the past from a historic pedagogical perspective, an endeavour has been made to compare the educational role of the father during the ancient period to that of the father at present in order to ascertain whether the past can possibly serve as "preceptor" with regard to this contentious contemporary problem. A chapter was devoted to each of the four aforementioned cultures in which the father's educational role was disclosed. At the end of each chapter a brief conclusion was reached pertaining to the field of study. In the last chapter a number of conclusions and recommendations with regard to some of the factors which influenced the father's educational role but which has immense significance for the contemporary (as well as the future) period and consequently cannot be ignored, were recorded. Matters such as the· father's educational responsibility, religious/devout support, moral-ethical education, vocational preparation and the implementation/enforcement of punishment and discipline were discussed so that the present state of affairs with regard to these factors could be evaluated and compared to that of the past. / In hierdie verhandeling is gepoog om by die verlede en wel by die grondkulture van die Westerse beskawing (die oud-lsraeliete, antieke Grieke, Romeine en vroee Christene) te gaan kers opsteek betreffende die opvoedingsrol van die vader. Deur die verlede vanuit 'n histories-pedagogiese ingesteldheid te bevra, is daar gepoog om die verband tussen die opvoedingsrol van die vader in die antieke tyd met die van die vader in die huidige tyd te vergelyk in 'n paging om vas te stel of die verlede moontlik as "leermeester" ten opsigte van die brandende kontempor~re vraagstuk kan di en. Aan elkeen van die vier genoemde kulture is 'n hoofstuk gewy waarin die vader se opvoedingsrol onthul is en aan die einde van elke hoofstuk is tot 'n kart samevattende gevolgtrekking met betrekking tot die veld van ondersoek gekom. In die laaste hoofstuk is 'n aantal gevolgtrekkings en aanbevelings met betrekking tot enkele faktore wat die vader se opvoedingsrol be1nvloed het maar wat groat segwaarde vir die huidige (sowel as toekomstige) tyd het en dus nie negeer kan word nie, geboekstaaf. In hierdie verband is aangeleenthede soos die vader se opvoedingsverantwoordel ikheid, religieus/godsdienstige steungewing, moreelsedelike opvoeding, beroepsvoorbereiding en die toepassing/handhawing van tug en dissipline aan die orde gestel sodat die huidige toedrag van sake met betrekking tot die genoemde faktore daarteen gespieel en geevalueer kan word. / Educational Studies / M. Ed. (Historical Education)
22

Page generated in 0.8427 seconds