11 |
Rolkonflik by die werkende moeder : 'n geestesgesondheidsperspektief / Role conflict experienced by the working mother : a mental health perspectiveVosloo, Salome Erna 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel met hierdie navorsing is om vanuit 'n geestesgesondheidsperspektief ondersoek in te stel na die rolkonflik van die werkende moeder. Die literatuurdoelstellings behels dat rolgedrag verduidelik word. Veranderlikes binne die organisasie- en werksfeer asook farniliesfeer wat tot rolkonflik by die werkende moeder aanleiding gee is beskryf. Die groeisielkunde is vanuit die analitiese, humanistiese en eksistensiele paradigmas aangebied, ten einde 'n geestesgesonde persoonlikheidsprofiel te ontwikkel. Wat die operasionele doelstellings betref, is die veranderlikes wat tot rolkonflik aanleiding gee en die persoonlikheidsfunksionering van tien werkende moeders met hulle eerste kind, deur middel van 'n ongestruktureerde onderhoud, ondersoek. Die verband tussen rolkonflik en 'n geestesgesonde persoonlikheid is vasgestel, om te bepaal hoe geestesgesondheid die hantering van
rolkonflik beinvloed. Die resultate dui daarop dat die werkende moeder, met die ervaring van haar rol as moeder, groei in haar persoonlikheidsfunksionering getoon het. Uit die resultate blyk dit dat dit 'n positiewe gesindheid teenoor loopbaan, min werksekuriteit vir die moeder wat in haar eie praktyk werksaam is, onbuigsame werksomstandighede, ondersteuning deur betekenisvolle ander, rolbeperking en hoë deurdringbaarheid tussen die moeder se moeder- en werkrol, temas is wat die rolkonflik wat die werkende moeder ervaar, en gevolglik haar geestesgesondheid, bei:nvloed. Die resultate dui daarop dat die werkende moeder konflik tussen haar moeder- en werkrol, rol as eggenote en eie tyd ervaar. Unieke veranderlikes wat tot rolkonflik lei in die Suid-Afrikaanse konteks, wat in die navorsing geidentifiseer is, is rolbeperking en gebrek aan werksekuriteit vir die moeder wat haar eie praktyk bedryf. Die geestesgesonde persoonlikheidsfunksionering van die werkende moeder is met die ontwikkelde persoonlikheidsprofiel vergelyk. Dit blyk dat akkurate en realistiese waarnemings van ervarings,
vryheid om emosies te beleef, geloof, toekomsgerigtheid en innige interpersoonlike verhoudings
die werkende moeder se geestesgesondheid positief kan beinvloed, en tot makliker hantering van
rolkonflik lei. Hierteenoor blyk dit dat gebrek aan seltkennis, gebrek aan vryheid van keuse, min
emosionele beheer asook onaanvaarbaarheid en onverdraagsaamheid teenoor ander, eienskappe is waar
sy heelwat in haar persoonlikheidsfunksionering kan groei. Aanbevelings vir die hantering van rolkonflik deur die werkende moeder is vir die bedryfsielkundige praktyk en die werkende moeder self geformuleer, asook aanbevelings vir verdere navorsingsgeleenthede. / The aim of this research was to study the role conflict experienced by the working mother from the mental health perspective. The literature study includes a description of role behaviour as well as variables within the organisational, work and family spheres that influence role conflict. Growth psychology is presented from analytical, humanistic and existential perspectives, culminating in a profile of the mentally healthy personality. The operational aims involved an investigation of variables that influence role conflict and the personality functioning of ten working mothers who are bringing up their first child. This was conducted through unstructured interviews. This involved determining the relationship between role conflict and a mentally healthy personality, to determine how mental health facilitates coping with role conflict. The results indicate that the working mother showed growth in her personality functioning as a result of the experience of her role as mother. However, the results also indicate that a positive orientation to career, minimal job security for the mother working in her own business, inflexible working conditions, support from significant others, role restriction and high penetrability between the roles of mother and worker, are themes that influence the conflict that the working mother experiences which, in turn, influences her mental health. The working mother experiences conflict between her roles as mother, worker, spouse and individuaL Unique variables that influence role conflict in the South African context were identified, namely, role restriction and minimal job security for the mother who operates her own business. The mental personality functioning of the working mother was compared with the developed personality profile. It seems that accurate and realistic observation of experiences, freedom to express feelings, religion, future orientation and close interpersonal relationships, influence the working mother's mental health positively and lead to better coping with role conflict. In contrast she could grow in terms of the following characteristics: lack of self-knowledge, little freedom of choice, little control over emotions as well as unacceptance and intolerance of others. Recommendations were made to the industrial psychology practice and the working mother herself,
on how to handle role conflict, and also regarding future research possibilities. / Industrial and Organisational Psychology / D. Comm. (Bedryfsielkunde)
|
12 |

13 |
The management of mentally ill detainees in the correctional system : a comparative studyNaidoo, Rishidevi 01 1900 (has links)
There are approximately 5 million mentally ill detainees across the globe and a further
1 million who suffer from a severe mental illness. Various research has shown that
the prevalence of mental illness within the corrections system is more substantive
than that of the general population. On average, there is an upsurge by 1 million
mentally ill detainees globally per year. Approximately all detainees detained in a
correctional facility encounter depression or stress symptoms, however low rates of
identification and treatment prevail. Further to this, the quality of the treatment
provided to mentally ill offenders is questionable.
The aim of the research study is to explore the prevalence of mental illness amongst
detainees in South Africa, Nigeria, Germany, and the United States of America. The
study investigates the availability of legislation in all four countries using the various
international guidelines as a benchmark, the provisioning of rehabilitation
programmes, and the challenges in providing rehabilitation, mental health care, and
treatment to the mentally ill. Furthermore, the study sets out to ascertain whether the
treatment and conditions in detention facilities meet international standards.
Whilst considering that not all mentally ill offenders will need specialist psychiatric
treatment, differing levels of care should be available on a continuous basis by
personnel who are adequately proficient in reducing mental harm and in promoting
mental health among offenders.
Recommendations include the need to conduct wider-scale national studies to make
for easier comparisons and for benchmarking purposes. The availability of mental
health legislation in itself is not a panacea for reducing mental health illness, but
having to put this into practice is of paramount importance. The corrections system is
at the end of the value chain and does not have a choice of closing their doors to
offenders. They therefore need to partner with various government departments
(criminal justice system, social systems, education systems, and community structures amongst others), to find an integration point to share knowledge and
insight into the challenges facing corrections and for the Criminal Justice System to
acknowledge that severely mentally ill individuals should never be sent to corrections. / Daar is ongeveer 5 miljoen sielsieke aangehoudenes wêreldwyd en ʼn verdere 1 miljoen
wat aan ʼn ernstige geestesversteuring ly. Navorsing toon dat die voorkoms van
geestesversteuring in die korrektiewe stelsel meer substantief as by die algemene
bevolking is. Daar is jaarliks ʼn gemiddelde styging van 1 miljoen sielsieke
aangehoudenes wêreldwyd. Feitlik alle aangehoudenes in ʼn korrektiewe fasiliteit ervaar
simptome van depressie of stres, maar die syfers ten opsigte van identifisering en
behandeling is laag. Die gehalte van die behandeling wat sielsieke oortreders ontvang,
is boonop twyfelagtig.
Die oogmerk van hierdie navorsing was om die voorkoms van geestesversteuring onder
aangehoudenes in Suid-Afrika, Nigerië, Duitsland en die Verenigde State van Amerika te
ondersoek. Die studie het ondersoek ingestel na die beskikbaarheid van wetgewing in al
vier die lande, met behulp van die verskillende internasionale riglyne as ʼn maatstaf, die
voorsiening van rehabilitasieprogramme en die uitdagings wat met die voorsiening van
rehabilitasie, geestesgesondheidsorg en behandeling van die geestesiekes
gepaardgaan. Die studie het ook ten doel gehad om te bepaal of die behandeling en
toestande in aanhoudingsfasiliteite aan internasionale standaarde voldoen.
Met inagneming daarvan dat nie alle sielsieke gevangenes spesialis- psigiatriese
behandeling benodig nie, moet verskillende vlakke van sorg deurlopend beskikbaar
gestel word deur bekwame personeel wat oor die vermoë beskik om geesteskade te
verminder en om gevangenes se geestesgesondheid te bevorder.
Aanbevelings sluit die behoefte in om studies op ʼn groter skaal landswyd uit te voer vir
doeleindes van makliker vergelykings en vir normstelling. Hoewel die beskikbaarheid van
wetgewing oor geestesgesondheid nie opsigself ʼn wondermiddel is vir die vermindering
van geestesversteuring nie, is dit uiters noodsaaklik dat die wetgewing in plek moet wees.
Die korrektiewe stelsel is aan die einde van die waardeketting, dus is dit nie ʼn opsie om
hul deure vir oortreders te sluit nie. Hulle moet dus met verskeie staatsdepartemente (onder andere, strafregsplegingstelsel, maatskaplike stelsels, opvoedingstelsels en
gemeenskapstrukture) saamspan om ʼn integrasiepunt te vind om kennis en insig rakende
die uitdagings wat die korrektiewe stelsel in die gesig staar te deel, en sodat die
strafregsplegingstelsel sal erken dat individue met ernstige geestesversteurings nooit na
korrektiewe fasiliteite gestuur moet word nie. / Kukhona abantu abacishe babengu 5 miliyoni abagula ngengqondo abavalelwe kuwo wonke umhlaba, kanti kukhona abanye abangu 1 miliyoni abahlushwa yisifo sengqondo. Ucwaningo lukhombise ukuthi ubukhona besifo sengqondo kwinqubo yezamajele bukhulu kakhulu ukudlula kwisizwe sonkana ngokunabile. Ngokwesilingniso, kukhona ukwenyuka kwabantu abagula ngengqondo abavalelwe abangu 1 miliyoni kuwo wonke umhlaba ngonyaka. Cishe bonke abantu abavalelwe ezindawo zamajele babanokuxineka kwengqondo noma izimpawu zingcindezi, kodwa izinga lokuphawulwa kwabo kanye nokuthola ukwelashwa liphansi. Kanti futhi okunye, iqophelo lokwelashwa elihlinzekwa abantu abonile abagula ngengqondo alilihle. Inhloso yalesi sifundo socwaningo, bekuwukuphenya ngobukhona bokugula ngengqondo kubantu abavalelwe eNingizimu Afrika, eNigeria, eGermany nase-United States of America. Ucwaningo luphenyisise ngobukhona bemithetho kuwo womane amazwe ngokusebenzisa imikhombandlela kazwelonke njenge-benchmark, ukuhlinzekwa kwezinhlelo zokwelapha kanye nezinselele ezikhona ngokuhlinzeka ngokwelapha, unakekelo lwezempilo yengqondo kanye nokwelashwa kwabagula ngengqondo. Kanti futhi okunye, ucwaningo belufuna ukuqinisekisa ukuthi ngabe ukwelashwa nezimo ezikhona ezindaweni zokuvalelwa emajele kuhlangabezana namazinga amazwe omhlaba.
Ngisho noma kubonelelwa ukuthi akuyibo bonke ababoshiwe abagula ngengqondo abadinga ukwelashwa ngokwengqondo kwezinga le-psychiatric, kodwa amazinga ehlukene onakekelo, kumele atholakale ngokuqhubekela phambili okunikezwa ngabantu abanolwazi nekhono ngokufanele ekuphunguleni ukulimala kwengqondo kanye nokuqhubekisela phambili impilo yezengqondo kwababoshiwe Izincomo zibandakanya isidingo sokwenza ucwaningo olunabile kumazwe ukwenzela ukuthi kubelula ukuqhathanisa kanye nenhloso yokwenza i-benchmarking. Ubukhona bemithetho yonakekelo lwempilo yengqondo akusona isixazululo sakho konke ngokuphungula ukugula ngengqondo, kodwa ukuba nemithetho esebenzayo kubaluleke
kakhulu. Inqubo yezamajele isekugcineni, kanti ayinalo ukhetho lokuvala iminyango
kubantu ababoshiwe. Ngakho-ke izikhungo zababoshiwe kumele zisebenzisane
neminyango ehlukene kahulumeni (inqubo yezobulingiswa yamajele, izinqubo
zenhlalakahle yabantu, izinqubo zemfundo kanye nezakhiwo zemiphakathi, phakathi
kokunye) ukuthola indawo ehlangene yokwabelana ngolwazi mayelana nezinselele
amajele abhekane nazo kanye nenqubo yezobulungisa yamajele ukwamukela ukuthi
abantu abagula kakhulu ngengqondo akumele bathunyelwe emajele. / Go na le bagolegwa ba ka bago 5 milione bao ba lwalago ka monaganong lefaseng ka bophara le ba bangwe ba 1 milione ba ba nago ba lwalago kudu ka monaganong. Dinyakisiso di bontshitse gore go ata ga malwetsi a monagano ka gare ga tshepediso ya ditshokollo go bohlokwa kudu go feta ka gare ga setshaba ka kakaretso. Ka kakaretso, go na le koketsego ya bagolegwa bao ba lwalago ka monaganong ba 1 milione lefaseng ka bophara ka ngwaga. Ba e ka bago bagolegwa ka moka bao ba golegilwego lefelong la tshokollo ba itemogela kgatelelo ya monagano goba dika tsa kgatelelo, eupsa dikelo tsa boitshupo le boitshwaro le kalafo di fase. Go feta mo, boleng bja kalafo ye e fiwago basenyi ba ba lwalago ka monaganong bo a belaetsa. Maikemisetso a dinyakisiso tse e be e le go utolla go ata ga bolwetsi bja monagano gare ga bagolegwa ka Afrika Borwa, Nigeria, Germany le United States of America. Dinyakisiso di nyakisisitse go hwetsagala ga melao dinageng ka moka tse nne go somiswa ditlhahli tsa go fapafapana tsa boditshabatshaba bjalo ka motheo, kabelo ya mananeo a tsosoloso le ditlhohlo tsa go abela tshokollo, tlhokomelo ya maphelo a monagano le kalafo go bao ba lwalago ka monaganong. Go feta moo, dinyakisiso di ile tsa ikemisetsa go netefatsa gore kalafo le maemo a dikgolego a fihlelela maemo a boditshabatshaba.
Ge re ntse re nagana gore ga se bagolegwa fela ka moka bao ba lwalago ka monaganong ba tla hloka kalafo ye e kgethegilelego ya malwetsi a monagano, tlhokomelo ye e fapanego e swanetse go hwetsagala ka mo go tswelago pele ke bahlankedi ba ba nago le bokgoni bjo bo lekanego bja go fokotsa dikotsi tsa monagano le go tswetsa pele maphelo a monagano gare ga bagolegwa. Ditigelo di akaretsa tlhokego ya go dira dinyakisiso tse di tseneletsego tsa setshaba go dira dipapiso tse bonolo le bakeng sa merero ya go bea maemo. Go hwetsagala ga molao wa maphelo a monagano ka bowona ga se pheko ya go fokotsa malwetsi a mongano, eupsa go somisa molao wo ke selo se bohlokwa kudu. Tshepediso ya ditshokollo e mafelelong a tatelano ya tshepediso gomme ga e na kgetho ya go tswalelela
basenyi ka ntle. Ka gona ba hloka go somisana le dikgoro tsa go fapafapana tsa mmuso
(tshepediso ya toka go bosenyi, ditshepediso tsa leago, ditshepediso tsa thuto le dikarolo
tsa setshaba, gare ga tse dingwe) go humana ntlha ya kopanyo go abelana tsebo le
temoso ditlhohlong tse di lebanego le ditshokollo bakeng sa tshepediso ya toka go
bosenyi go amogela gore batho bao ba lwalago kudu ka monaganong le gatee ga ba
swanela go romelwa ditshokollong. / Criminology and Security Science / Ph. D. (Criminal Justice)
|
Page generated in 0.0666 seconds