• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Manlike identiteit: `n begeleidingsraamwerk vir vaders en hul seuns / Male identity : a guiding framework for fathers and their sons

Grobler, Hermanus Bosman 30 November 2006 (has links)
Text in Afrikaans / This study is aimed at the development of a guiding framework for fathers and their adolescent sons by focusing on male identity as the main binding factor in the relationship between father a and son. The establishment, as well as the confusion regarding male identity, have been stated as starting point and problem statement of the study. The need regarding the way in which the father and son can be guided within this dynamic relationship in order to establish male identity, has been stated as motivation for the study. The need regarding the guidance of fathers and their sons was thus the primary aim with the research question, namely what the most applicable factors in a guiding framework should be that would guide fathers and their sons in order to support the formation of male identity within the sons. The research methodology that has been followed, was from a Gestalt perspective as meta theoretical assumption from which qualitative, explorative and descriptive strategies were followed. The qualitative strategy consisted of an auto-ethnography and semi-structured interviews. The trustworthiness of the research has been strengthened by a quantitative component of the research by utilizing questionnaires, after which data was collected and analysed. A purposive sample was drawn that included respondents from the Drakenstein municipal area in the Boland district. Categories that were identified from data from the semi-structured interviews, as well as indicators from the questionnaires, have been integrated, from which propositions were constructed. Six themes and resulting guiding strategies were presented in the form of a guiding framework. / Hierdie studie is gerig op die ontwikkeling van 'n begeleidingsraamwerk vir vaders en hulle adolessente seuns deur te fokus op manlike identiteit as die samebindende faktor in die verhouding tussen vader en seun. Die vestiging, asook die verwarring ten opsigte van manlike identiteit, is as vertrekpunt en probleemstelling vir die studie gestel. Die behoefte ten opsigte van die manier waarop vader en seun binne hierdie dinamiese verhouding begelei kan word ten einde manlike identiteit te vestig, is as motivering vir die studie gestel. Die behoefte aan begeleiding vir vaders en huile seuns was dus die primere doel met 'n navorsingsvraag, naamlik wat die mees toepaslike faktore sal wees wat in 'n begeleidingsraamwerk aan vaders en hulle seuns leiding sal bied ten einde die vorming van manlike identiteit by die seuns te ondersteun. Die navorsingsmetodologie wat gevolg is, was vanuit die Gestaltperspekief as metateoretiese aanname waaruit kwalitatiewe, verkennende en beskrywende strategies gevolg is. Die kwalitatiewe strategie het bestaan uit 'n outoetnografie en semi-gestruktureerde onderhoude. Die vertrouenswaardigheid van die navorsing is deur 'n kwantitatiewe komponent van die navorsing versterk deur vraelyste te benut waarna data ingesamel en geanaliseer is. 'n Doelgerigte steekproef is getrek, wat respondente ingesluit het uit die Drakenstein munisipale gebied in die Boland distrik. Kategoriee wat vanuit die data van die semi-gestruktureerde onderhoude geidentifiseer is, asook indikatore vanuit die vraelyste, is geintegreer waaruit proposisies saamgestel is. Ses temas en voortspruitende begeleidingstrategiee is aangebied in die vorm van 'n begeleidingsraamwerk. / Social Work / D.Diac. (Spelterapie)
2

Page generated in 0.0922 seconds