Spelling suggestions: "subject:"incorporeals"" "subject:"incorporeal""
1 |
Begrip Regte in Eiendom in Artikel 28(1) van die grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 200 van 1993 / The concept "rights of property" in Section 28(1) of the Constitution of the Republic of South Africa 200 of 1993Engelbrecht, Henriétte 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die eiendomsklousule soos vervat in Artikel 28(1) van die Grondwet waarborg regte
in eiendom. Daar word na die tradisionele eiendomsparadigma verwys, asook die
leemtes in die konsep. Die "new property"-konsep word vervolgens in oenskou
geneem. Sowel die gemenereg as die inheemse reg word, met verwysing na die
begrippe "regte" en "eiendom", behandel. Daarna volg 'n bespreking van die konsep
"regte in eiendom", wat die inhoud en omvang van die konsep aandui.
In 'n afsonderlike hoofstuk word regte in grand bespreek. Die vraag of 'n
konstitusionele reg ten aansien van huisvesting bestaan, geniet oak aandag. Ten slotte
word regsvergelykend te werk gegaan en na buitelandse regsbronne verwys wat
moontlik in die toekoms 'n rol by die uitleg van die Grondwet kan speel. Daar word
gepoog om aan te dui dat die Grondwet as geheel ge"interpreteer en toegepas behoort
te word. Die korrekte interpretasie en toepassing van die Grondwet word van uiterste
belang beskou ten einde aan die doel van die Grondwet te voldoen. / The property clause is contained in Section 28(1) of the Constitution, which guarantees
rights in property. The tradisional property paradigm is referred to, as well as its
deficiencies. Thereupon the "new property" concept is taken account of. The common
law and the customary law are dealt with, with reference to the concepts "rights" and
"property". Subsequently a discussion of the concept "rights in property" follows,
denoting this concept's contents and extent. Thereupon rights in land is dealt with. A
constitutional right to housing is also attended to. Finally a comparative overview is
given with reference to foreign case law, which may in future play a role in the
interpretation of the Constitution. Attempts are made to indicate that the Constitution
should be interpreted and enforced as a whole. In its correct interpretation and
enforcement it is of utmost importance to have due regard to the objects of the
Constitution. / Constitutional, International & Indigenous Law / LL.M.
|
2 |

Constitution. / Constitutional, International and Indigenous Law / LL.M.
|
Page generated in 0.0252 seconds