• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 6
  • 4
  • 2
  • Tagged with
  • 14
  • 14
  • 7
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Kreatiewe hulpverleningsprogram gerig op laerskoolleerders wat taalhindernisse ervaar / A creative support programme aimed at primary school learners with language barriers

De Beer, Anna Cornelia 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die doel van hierdie studie was om te bepaat of 'n hulpverleningsprogram die laerskoolleerder wat taalhindemisse ervaar kan help om sy probleme op 'n kreatiewe wyse te benader. 'n Algemene oorsig van leerhindemisse wat laerskoolleerders ervaar, is gegee. lndien 'n leerder taalhindernisse ervaar, sal dit 'n direkte invloed op sy ander skoolvakke ook he omdat taal vir die leeraksie benodig word. Die kreatiwiteitsbegrip is ook van naderby beskou. Kreatiwiteit kan as die skep van iets wat oorspronklik, maar ook bruikbaar is, gedefinieer word. Dit sluit egter ook die Ie van ongewone verbande tussen twee of meer sake of voorwerpe in. Die program wat ontwikkel is, het as onderbou die teorie oor taalintelligensie van Howard Gardner, 'n opvoedkundige sielkundige aan Harvard Universiteit. Gardner meen dit is deur 'n kreatiewe ingesteldheid, multisensoriese tegnieke en gepaste leerstyle rnoontlik om taalintelligensie teverbeter. Hy is van mening dat taalintelligensie nie iets is wat op 'n bepaalde tydstip gemeet kan word en onveranderd bly nie. Soos met alle intellektuele vermoens, kan taalvaardighede ook uitgebrei en ontwikkel word. Beproefde remedierende tegnieke, wat reeds deur die navorser in die praktyk met welslae uitgetoets is, is op 'n vars, nuwe manier .in die hulpverleningsprogram gebruik. Die hulpverleningsprogram het op die verbetering van perseptuele, mondelinge stelwerk-,lees- en spellingvaardighede gefokus. Dit het gedurende die empiriese studie duidelik geword dat leerders wat op 'n bepaalde leergebied nie na wense presteer nie, dikwels 'n "sielkundige blokkasie" ten opsigte van daardie leerareas ontwikkel. Hulle assosieer Jaasgenoemde in die meeste gevalle met leeronvermoe en leermislukking. Die enigste manier om hierdie gevoel van leermagteloosheid aan te spreek, is om die problematiese leerareas met 'n minder ernstige akademiese aanslag, waarin die pret-element sterk aanwesig is, te benader. Wanneer die leeraksie as 'n aangename ondervindingervaar word, kan leerders hulle leervrese aanspreek en meer waagmoedig begin optree. / The purpose of this study was to investigate the success of an innovative support programme aimed at assisting primary school learners with language barriers to overcome these. An overview was given of learning barriers primary school learners may experience. A learner with a language barrier will find that the other learning areas are negatively influenced because language is essential for learning. The concept of creativity, defined as the creation of something original, yet useful, was adhered to. It included the idea that creativity allows for the connecting of unrelated issues or objects. The theories of Howard Gardner, an educational psychologist at Harvard University, concerning language intelligence, supported this study. According to Gardner it is possible to improve language intelligence through creative awareness, multi-sensory techniques and appropriate learning styles. Gardner postulates that language, as in the case of other intellectual abilities, can be developed and expanded. Remedial techniques successfully used by the researcher in practice, have been presented in this support programme in a novel and innovative form. The creative support programme compiled for this thesis focused on the 1 improvement of perceptual, oral, reading and spelling skills. The need for a more informal support approach was evident in the empirical research of this study. Learners sometimes develop a "psychological block" when experiencing repeated difficulties in a specific learning area. Such learners associate these difficulties with failures and the inability to learn. In order to overcome the experience of learning dispair, the feelings of anxiety associated with the problem learning area, have to be replaced with a less rigid approach in which play encourages feelings of enjoyment and ease. When learning becomes a pleasant experience, learners start overcoming their fears and become risk takers. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
12

Tweedimensionele stilbeelde in 'n multimediapakket in tersiêre afstandsonderrig : didaktiese riglyne

Blignaut, Ernst Philippus 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / The transformative mission of the White Paper on Education (1995: 19) states that the South African education system is moving towards a single, national, non-racial system where all people are offered equil opportunities. Demographic and other changes make particular demands on the education system. The HSRC (1987:54) claim that distance edcation is increasingly viewed as a possible solution for educational problems. The literature study aims to motivate, from an andragogic-didactical perspective, the use of two-dimensional silent images in study material. A literature study was also undertaken on the perception of silent images and the elements involved in the perception of depth, movement, size, colour, etc., from which certain didactic guidelines were deducted with a view to the design of silent images. The ability of distance education students to identify the elements above, was emperically researched. The validity of the didactic guidelines were verified in this phase. / Die transformatiewe missie van die Witskrif vir Onderwys (1995: 19) stel dit dat die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel oorgaan na 'n "enkele nasionale, nie-rassige stelsel" waar daar gelyke geleenthede vir aile mense gebied word. Demografiese en ander veranderinge stel besondere eise aan die onderwysstelsel. Die RGN (1987: 54) stel dit dat afstandsonderrig al meer as 'n moontlike oplossing gesien vir die onderwysprobleme. Die literatuurstudie het dit ten doe! om die gebruik van tweedimensionele stilbeelde in studiemateriaal in die Suid-Afrikaanse situasie andragogies-didakties te fundeer. 'n Literatuurstudie oor die persepsie van stilbeelde en die elemente wat betrokke is by die persepsie van diepte, beweging, grootte, kleur, ens. is gedoen waaruit sekere didaktiese riglyne met die oog op die ontwerp van stilbeelde gestel is. Die afstandsonderrigstudente se vermoe om bogenoemde elemente waar te neem, was empiries nagevors. Die geldigheid van die didaktiese riglyne is tydens hierdie fase geveri fireer. / Educational Studies / M. Ed. (Didaktiek)
13

14

Page generated in 0.0382 seconds