1 |
Molecular systematics of the Western Cape genus Serruria Salisb. (Proteaceae L.) based on DNA sequence dataDe Villiers, Margaret J. (Margaret Jenifer) 04 1900 (has links)
Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The Cape Floristic Region (CFR) is situated at the southern tip of Africa and possesses a flora that
is unique amongst the floras of the rest of the world, both in terms of its incredibly high species
richness, and its high levels of endemism. Proteaceae, the family to which Serruria belongs, is
widely distributed amongst the landmasses of the southern hemisphere, with its centres of diversity
occurring in Australia and southern Africa.
Previous molecular and morphological analyses performed on the South African subfamily
Proteoideae have shown Serruria, a CFR endemic, to form a well-supported monophyletic group.
Based upon the strong monophyly of Serruria, DNA sequence data were collected for 53 of the 55
species from the plastid (rps16 intron, atpB-rbcL intergenic spacer, trnL-F region and psbA-trnH
intergenic spacer) and nuclear (internal transcribed spacer region or ITS) genomes in order to
investigate evolutionary relationships within the genus. Spatalla taxa were used as the outgroup.
Both parsimony and Bayesian analyses were carried out on each of these data sets. The resulting
trees were reasonably well resolved. All the Serruria taxa grouped together in a well-supported
clade, except for S. f1ava, which emerged well within the Serruria clade in the analyses of the
nuclear genome, but outside the clade in the plastid analyses. It was therefore proposed that this
taxon represents a hybrid. Apart from this case, there was widespread agreement between the
trees reconstructed using data from the two genomes. The plastid and nuclear data were therefore
combined in order to analyse the data sets together.
The molecular data does not support most of the groupings proposed by previous authors based
on morphological data. Additionally, in some cases, multiple representatives of species do not
group together. These specimens probably do not represent monophyletic taxa. Current ideas
about relationships within Serruria are based predominantly on floral characters, and it is
suggested that pollinator pressures have led to plasticity in the floral characters.
Consequently, it is evident from this study that relationships within Serruria need to be re-examined
in order to determine the patterns of evolution within the genus. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Kaapse Floristiese Streek is aan die suiderpunt van Afrika geleë, en beskik oor 'n unieke flora
relatief tot ander wêreldfloras, beide ten opsigte van die ongelooflike hoë spesie diversiteit en die
hoë vlakke van endemisme. Proteaceae, die familie waaraan Serruria behoort, kom wydverspreid
tussen die vastelande van die Suidelike Halfrond voor, en het diversiteitsentrums in Australië en
suider Afrika.
Vorige molekulêre sowel as morfologiese analises wat op die Suid-Afrikaanse subfamilie
Proteoideae uitgevoer is, dui aan dat Serruria (wat endemies is tot die Kaapse Floristiese Streek)
'n goed ondersteunde monofiletiese groep is. Gebaseer op die sterk monofilie van Serruria, is
DNA-volgorde-data vir 53 van die 55 spesies vanuit die plastied (rps16 intron, atpB-rbcL
intergeniese spasie, trnL-F area en psbA-trnH intergeniese spasie) en kern (intern
getranskribeerde spasie area, ook ITS genoem) ingewin om die evolusionêre verwantskappe binne
die genus te ondersoek. Spatalla is as die buitegroep gebruik.
Beide parsimonie en Bayesian analises is op elk van hierdie datastelle uitgevoer. Die resulterende
bome het redelike hoë resolusie getroon. AI die Serruria-taxa het in 'n goed ondersteunde klade
saam gegroepeer, behalwe vir S. f1ava, wat binne die Serruria klade val vir die kern genoom, maar
buite die klade vir die plastied analise. Dit is dus voorgestel dat hierdie taxon as 'n hibried beskou
mag word. Behalwe vir hierdie geval, was daar wydverspreide ooreenstemming tussen die bome
wat verkry is vanaf data van die twee genome. Die plastied- en kern-data is derhalwe
gekombineer om die datastelle saam te kan analiseer.
Die molekulêre data ondersteun nie die meerderheid van morfologiese groeperings wat deur
verskeie outeurs voorgestel is nie. Verder, in sommige gevalle, groepeer verskillende monsters van
dieselfde spesies nie bymekaar nie. Dit is derhalwe voorgestel dat hierdia taxa nie monofileties is
nie. Huidige idees omtrent die verwantskappe binne Serruria is grotendeels op blommorfologiese
kenmerke gebaseer, en dit word voorgestel dat bestuiwing-druk gelei het tot plastisiteit van die
blommorfologiese kenmerke. Verskille tussen die bome wat uit plastied- en kern-data
gerekonstrueer is word aan vroeëre hibridisasie gebeure toegeskryf.
Op grond van hierdie studie is dit duidelik dat die verhoudings binne Serruria verder ondersoek
moet word om die patrone van evolusie binne die genus te bepaal.
|
2 |
Effect of pruning on economic biomass production of Protea cv. CarnivalGerber, Audrey I. (Audrey Inga) 12 1900 (has links)
Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 1994. / Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the Microfiche / ENGLISH ABSTRACT: Many Proreaceae species indigenous to South Africa have potential as cutflower
crops. Commercial production of proteas for expurt, mainly to Europe, must
emphasise quality of flowers and time of production. Good export quality flowers have
stems longer than 50cm and unblemished flowers. Cut-flower proteas are in greater
demand and command better prices during the European winter (September to May,
Southern hemisphere), when competition from flowers grown in Europe is less. Both
quality and time of harvest can be manipulated by pruning techniques.
Protea cv. Carnival (a natural hybrid, possibly between P. neriifolia and P.
compacta) produces flowers in late summer, from February through to May. Picking
flowers or pruning shoots of Proteo cv. Carnival entails removing the terminal portion
of shoots with heading cuts to leave on the plant short stumps, known as bearers.
Lateral shoots arising from axillary buds on bearers elongate by successive growth
flushes until flowers are initiated terminally. The characteristics of the shoot determine
whether or not flower initiation will take place, and will affect the quality of the
resulting flower. Plants were pruned to produce bearers of different length and
diameter. The characteristics of shoots arising from different bearers were recordea.
Thick bearers of length 20-25cm produced the most shoots, and the longest shoots.
Plants producing flowers biennially, rather than ann'Jally, produced thicker bearers,
which, in turn, lead to production of better quality shoots arising from the bearers in
the following season.
Changing the time of pruning changed both the flowering cycle and the biomass
allocation of Prorea cv. Carnival. Plants of Profea cv. Carnival were pruned on six
different dates in 1991. Pruning in March, April or May, 1991, resulted in an annual
flowering cycle. Less than 40% of the fresh mass produced in 1993 was reproductive,
of which approximately 5% had stems long enough for export. The 1994 annual
harvest was of s:milar size and quality as the 1993 annual harvest. Pruning in July,
August or September, 1991, resulted in a biennial cycle of flowering. No flowers were
produced in 1992, and a large crop was harvested in 1993. In 1993 lip to 70% of the fresh mass produced was reproductive, of which approximately 80% had stems long
enough for export. Plants were pruned shortly after flowering in 1993, and the
biennial cycle was replaced by an alternate flowering cycle, with a large crop being
followed by a smaller crop. The large harvest in 1993 was significantly earlier than
normal, but the small crop produced in 1994 was later. The harvest in 1994 from
plants with an alternate flowering cycle was similar in size to the 1994 harvest from
plants floweting annually, but flower stems were longer. / AFRIKAANSE OPSOMMING:
Heelwat inheemse Proteaceae spesies besit die vereiste eienskappe om as
snyblomr.-le verhanctci te wod. Indien proteas kommersieel verbou sou word vir
uitvoer moet die klem val op gehalte van blomme en die tyd van produksie. Goeie
gehalte uitvoer blomme moet steellengte van langer as 50cm en perfek gevormde
blomme besit. Daar is 'n groter aanvraag na kommersieel verboude proteas gedurende
die Europese winter (September tot Mei, suidelike halfrond) en beter pryse word
derhalwe ook dan verkry. Beide gehalte en die oes periode kan gemanipuleer word
deur snoeitegnieke.
Wanneer blomme gepluk word of lote gesnoei word van Profea cv. Carnival
(waarskynlik 'n kruising tussen P. compacta x P. neriifolia) word die terminale
gedeelte van die loot teruggesny. Die oorblywende gedeelte bestaan uit kort stompe
wat bekend staan as draers. Laterale lote afkomstig van okselknoppe op draers verleng
totdat 'n blom terminaal ontwikkel. Die eienskappe van die loot bepaal of 'n blom
inisieer sal word of nie, en sal ook die gehalte van die gevormde blom beinvloed.
Protea plante was gesnoei om draers van verkillende lengtes en deursnee te
produseer. Die eienkappe van lote afkomstig van die verskillende tipe draers was
gemeet. Dik ..draers van lengte 20-25cm het die meeste asook die langste lote
geproduseer. Plante wat twee-jaarliks, in teenstelling met jaarliks, geblom het, het
dikker draers geproduseer en ook gelei tot produksie van beter gehalte lote in die
opeenvolgende seisoen.
Die verandering in die tyd van snoei het beide die blom siklus en die biomassa
verspreiding beinvloed. Plante van Protea cv. Carnival was up 6 verskillende datums
in 1991 gesnoei. Snoei in Maart, April of Mei, 1991, het 'n jaarlikse blom siklus
veroorsaak. Minder as 40% van die vars massa geproduseer in 1993 was reproduktief,
waarvan 5% steellengte lank genoeg vir uitvoer gehad hel. Die 1994 jaarlikse oes was
van dieselfde grootte en gehalte as die van 1993. Snoei in Julie, Augustus of
September, 1991, het egter 'n twee-jaarlikse blom siklus veroorsaak. Geen blomme
was in 1992 geproduseer nie, maar die oes in 1993 was heelwat groter as die jaarlikse
oeste. In 1993 was to 70% van die vars massa geproduseer, reproduktief, waarvan
80% steellengte lank genoeg vir uitvoer gehad het. Die twee-jaarlikse blom siklus het
'n vroeer oes in 1993 veroorsaak, maar 'n later oes in 1994. Die twee-jaarlikse oes in
1994 was van dieseifde grootte as die jaarlikse oes in 1994, maar die blomstele was
langer.
|
3 |
Genetic variation within and between some rare and common taxa of Cape Proteaceae and the implications for their conservationBrown, Susan Ann January 2000 (has links)
No description available.
|
Page generated in 0.336 seconds