Spelling suggestions: "subject:"restituce"" "subject:"restitució""
1 |
Penologiese studie rakende restitusie as 'n bevel aan die slagoffer van misdaadVan den Berg, Christina Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie proefskrif is 'n poging om vanuit 'n Penologiese
perspektief 'n teoreties-prinsipiele uiteensetting te gee
betreffende restitusie aan die slagoffer van misdaad. Die doel
van hierdie studie was om deur navorsing tot insig en kennis te
kom betref f ende die vraagstuk rondom slagof fervergoeding en meer
spesifiek restitusie as slagoffervergoeding.
Die proef skrif behels 'n beskrywing van slagoffervergoeding vanaf
die vroegste tye wat as die historiese ontwikkeling van
slagoffervergoeding gesien kan word tot en met die tydsvlak
waarin die strafreg horn nou bevind. Restitusiestelsels van
Brittanje, die Verenigde State van Amerika en vyf Europese lande
is bespreek. Die Republiek van Suid Afrika beskik nie oor 'n
kompensasie of restitusiestelsel om slagoffers te vergoed nie en
daarom is slegs die status wat die slagof fer in die strafproses
beklee, bespreek.
Gedurende die bestudering van die onderskeie lande se
restitusiestelsels kon selfs binne die Europese Unie, geen
eenstemmige beleid gevind word ten opsigte van die omvang van
restitusie aan die misdaadslagoffer nie. In al die lande wat
bestudeer is was die doelstellings waarom restitusie ingestel is
egter die.slfde naamlik dat die tradisionele strafmetodes
waaronder gevangenisstraf en ondertoesigstelling gefaal het in
hul pogings om die slagoffer van misdaad te akkommodeer.
Navorser het tot die gevolgtrekking gekom dat gesien teen die
swak posisie wat die slagoffer van misdaad in Suid-Afrika beklee,
die instelling van 'n restitusiestelsel 'n dringende
noodsaaklikheid geword het. Die stelsel moet funksioneer vanuit
die ondertoesigstellingsdepartement met as ondertoesigstellingsbeamptes
as inyorderaars van restitusie wat ook as bemiddelaars
kan optree. Aanbevelings is ook gedoen vir die implimentering
van 'n sentrale slagoffervergoedingsfonds. / This desertion is an attempt to present, from a Penological
perspective, a theoretical fundamental exposition regarding
restitution to the victim of crime. The purpose of this study was
to, through research, gain insight and knowledge with regard to
the question of victim compensation and more specific
restitution as victim compensation.
The dissertation comprises a description of victim compensation
from the earliest of times, which can be seen as the historical
development of victim compensation, until the time period that
criminal law finds itself in today. Restitution systems of
Britain, the United States of America and five European countries
are discussed. The Republic of South Africa does not possess a
Compensation or restitution system to compensate victims and
therefore only the status of the victim in the criminal process
is discussed.
During the study of different countries's restitution systems
there could, not even in the European Union, agreement be found
with regard to the extent of restitution to the victim of crime.
In all of the countries studied, the purposes why restitution
were emplaced were the same, namely that the traditional
punishment process, where under imprisonment and under
supervision, failed in their attempts to accommodate the victim
of crime.
Research came to the conclusion that, taken against the bad
position that the victim of crime in South Africa holds, the
emplacement of a restitution system have become a necessity. The
system should function from the under supervisory department with
the supervisory officials as collectors of restitution and which
could also act as mediators. Recommendations are done for the
implementation of a central victim compensation fund.· / Sociology / D. Litt. et Phil. (Penologie)
|
2 |

Page generated in 0.0377 seconds