• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 13
  • 4
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 24
  • 24
  • 24
  • 24
  • 24
  • 21
  • 20
  • 20
  • 8
  • 8
  • 8
  • 8
  • 8
  • 6
  • 6
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
21

Die gebruik van kreatiwiteit in spelterapie met seksueel-misbruikte kinders / The utilization of creativity in play therapy with sexually abused children

Van der Westhuizen, Hedwig Ruth 10 1900 (has links)
Afrikaans text / Kreatiwiteit is die sentrale tema van hierdie navorsing. Die doel van die navorsing was om die relevansie en waarde van kreatiwiteit in spelterapie met seksueel-misbruikte kinders in die multi-kulturele konteks van Suid-Afrika, te ondersoek en te beskryf. Die navorsing is vanuit „n konstruktivistiese epistemologiese fundering en „n eksistensieel-fenomologiese paradigma gedoen, deur uitgebreide teoretiese en empiriese navorsing. Die teoretiese navorsingproses het eerstens op die holistiese impak van seksuele misbruik op kinders, te midde van hul spesifieke verhoudings- en omgewingskonteks gefokus. Dit het duidelik geword dat seksuele misbruik ernstige trauma by kinders veroorsaak, wat alle modaliteite van die kinders affekteer. Die voorkoms van komplekse posttraumtiese stresversteuring, vanweë langdurige seksuele misbruik, is teoreties beskryf en ook empiries bevestig. „n Sintese van gestalt-, persoonsgesentreerde en logoterapeutiese teorieë, is deur die navorser ontwikkel om die traumatiese nagevolge van die seksuele misbruik kreatief aan te spreek in spelterapie. Die verband tussen en vervlegting van kreatiwiteit en spelterapie is ondersoek en beskryf. Ook die bemagtigende waarde van kreatiwiteit om die kompleksiteit van hierdie kinders se trauma te hanteer is teoreties én empiries nagevors. Die oënskynlik teenstrydige prosesse van kreatiwiteit as „n intuïtiewe, artisitieke, én logiese, kognitiewe proses is ondersoek, om die waarde daarvan vir die navorsingsdoel te bepaal. Die aard en waarde van kreatiewe aktiwiteite en die uitdagings wat gestel word aan die terapeute om kreatief te werk te gaan om die komplekse proses van seksueel-misbruikte kinders aan te spreek, is verder teoreties en empiries nagevors en beskryf. Die noodsaaklikheid van die ondersteunende sisteme vir die kind en terapeut, in belang van „n suksesvolle afloop van terapie, is ook ondersoek, beskryf en beklemtoon.In die empiriese navorsingsproses is veelvuldige gevallestudies, met behulp van vyf deelnemende veldnavorsers gedoen, waar elkeen „n terapeutiese proses gevolg het, volgens riglyne en onder leiding van die navorser, met „n seksueel-misbruikte kind. Die benutting en waarde van kreatiwiteit is ondersoek, beskryf en geëvalueer in die samelopende proses van die navorser met elke deelnemende navorser en kind binne die diverse kulturele konteks in Suid-Afrika. Die teoretiese raamwerk van die navorser en die riglyn vir kreatiewe spelterapie met seksueel-misbruikte kinders is sodoende getoets, verfyn en afgerond as hulpmiddel in die breër Suid-Afrikaanse konteks. Die navorsingsbevinding was dat kreatiwiteit onontbeerlik is in spelterapie met kinders wat seksueel misbruik is in „n multi-kulturele konteks soos Suid-Afrika. / Creativity is the central concept of this research. The goal of the research was to explore the value of creativity in play therapy with sexually abused children in the multi-cultural South-African context. The research was done from a constructivistic epistemological foundation and existential-phenomological paradigms. Extensive theoretical research was supported and substantiated by empirical research. The theoretical research process focused on the holistic impact of sexual abuse on children in and as part of their specific context (field). It became clear that sexual abuse implies severe trauma for the child, and affects all of their modalities, and their functioning in their field. The impact of severe and ongoing sexual abuse on children, as complex post-traumatic stress disorder, was described to clarify their therapeutic needs. A synthesis of gestalt-, person-centred- and logotherapy to address the traumatic after-effects of sexually abused children creatively in play therapy, was developed and described and motivated in the research paper. The concept of creativity was defined and extensively explored an applied in the context of therapy with sexually abused children. Creativity as a cognitive process, a problem solving process, and an artistic process is explored and applied in this context. The value of creative activities, the challenges of being a creative therapist, the supportive role of the supervisor and the systems in society, was explored and described. The empirical research process was done in a participatory way in the form of a multiple case study. Five therapists followed a therapeutic process, according to the guideline, guidance and supervision of the researcher, with a child who had been severely sexually abused. The results from the research confirmed the value and necessity of creativity in dealing with the severe trauma of sexually abused children and bridging gaps in a multi-cultural setting. The theoretical framework of the researcher and a guideline for creative therapy with sexually abused children was tested in the empirical research process, and could be refined and finalised. It was concluded that the use of creativity is crucial in play therapy with sexually abused children in a multi-cultural context, such as South Africa. / Social Work / D. Diac. (Spelterapie)
22

23

Assessering van die kind in die statutêre proses: `n gestaltbenadering

Verster, Blanche 30 November 2004 (has links)
Summary in Afrikaans and English / Although the rights of children in South Africa are being regulated by legislation, statistics prove that statutory services on behalf of children annually increase. Scientific accountable information regarding the child can be obtained by the assessment of the child. The purpose of this investigation was to identify the gaps in the existing assessment guidelines, as well as the needs of social workers regarding assessments. The sequential exploratory strategy was utilized, as quantitative data supported qualitative findings. The investigation showed that minimal assessment literature is available in South Africa and internationally, although assessment is the basis evidence of the social worker. The biggest gap in assessment guidelines is that assessment does not carry weight in the court. There is a need for social workers to be trained in relevant assessment skills based on a specific frame of reference. Gestalt therapy can provide a suitable theoretical frame of reference for assessment, and can serve as scientific foundation for social workers during the statutory process. A framework for an assessment guideline was thus proposed. / Ten spyte daarvan dat die regte van kinders in Suid-Afrika deur wette gereguleer word, bewys statistiek dat statutere dienste aan kinders jaarliks toeneem. Wetenskaplik verantwoordbare inligting ten opsigte van die kind kan bekom word deur die kind te assesseer. Die doel van hierdie ondersoek was om leemtes wat in bestaande assesseringsriglyne is vas te stel, asook die behoeftes wat by maatskaplike werkers ten opsigte van assessering bestaan. Die opeenvolgende verkennende strategie is tydens hierdie ondersoek gevolg, aangesien kwantitatiewe data gebruik is om die kwalitatiewe bevindings te ondersteun. Die ondersoek het getoon dat min literatuur ten opsigte van assessering in Suid-Afrika en internasionaal beskikbaar is, ten spyte daarvan dat assessering die basis van die getuienis van die maatskaplike werker vorm. Die grootste leemte wat in assesseringsriglyne ge'identifiseer is, is die feit dat assessering nie gewig in die hof dra nie. 'n Behoefte ten opsigte van opleiding in toepaslike assesseringsvaardighede vanuit 'n spesifieke teoretiese verwysingsraamwerk bestaan. Gestaltterapie kan 'n teoretiese verwysingsraamwerk vir assessering bied en kan dien as wetenskaplike fundering vir optrede van maatskaplike werkers tydens die statutere proses. 'n Raamwerk vir 'n assesseringsriglyn is voorgestel. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)
24

Page generated in 0.102 seconds