• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • 2
  • Tagged with
  • 5
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Geschichte des Gottesvolkes und christliche Identität eine kanonisch-intertextuelle Auslegung der Stephanusepisode Apg 6,1 - 8,3

Braun, Heike January 2009 (has links)
Zugl.: Regensburg, Univ., Diss., 2009/2010 u.d.T.: Braun, Heike: Innehalten auf dem Weg - "biblische Auslegung"
2

Johannes Stephanus Bernard medicus en philoloog 1718-1793 ... /

Douma, Sjoerd, January 1939 (has links)
Proefschrift--Groningen. / "Stellingen" (2 leaves) laid in. "Addenda et corrigenda" slip laid in. Includes bibliographical references.
3

Stephanus Petrus Erasmus : grensboerpionier en voortrekker, 1788 - 1847

Markram, Willem Jakobus 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1992 / ENGLISH ABSTRACT:The aim of this study was to compile a description of the life and contribution of Stephanus Petrus Erasmus, eastern frontier pioneer and Voortrekker. Secondly, Erasmus has been set against the background of the problems of the frontier farmers of the north-eastern frontier wards, Brak River and Kraai River in the years 1825 - 1837. Stephanus Erasmus was christened as the surname child of Daniel Elardus and cat.har-dria Elisabeth Erasmus in April 1788. In 1804 or 1805 Daniel Erasmus moved from the Graaff-Reinet district to the Swellendam district. Here Stephanus Erasmus married Maartje Wilhelmina Zacharia Kruger in 1812. At least ten children were born out of this marriage, while a second marriage to Anna Maria Neethling produced a daughter. Erasmus moved to the Beaufort district in 1821. From 1822 1824 he -'resided in the Graaff-Reinet area, and from 1825 he settled in the new district of SomersetEast. Like many of the other frontier farmers, this frontier pioneer probably participated in the northeastern migration for economical and geographical reasons. Erasmus played a leading role in this district in the capacity of provisional field cornet for Brak River. From 1835 he was field cornet for the new ward of Kraai River where he settled on the farm Mooiplaats. As a respected leader, Erasmus was fully aware of the administrative neglect of the north-eastern frontier wards. The progressive destabilisation of these wards, as well as the conflict between groups of black refugees this the uncertainty regarding dissatisfaction with frontier farmers, contributed insecurity. The question of for concern to Erasmus and his The their and the north-eastern towards the feeling of landownership was a cause fellow pioneer farmers. issue contributed to British government. Like many other frontier farmers, Stephanus Erasmus came into conflict with the authorities with regard to the treatment of his slaves. To make matters worse, a murder charge was brought against him after he had shot and killed a black man in the execution of his duties as field cornet. In 1836 Erasmus went on a hunting expedition in the direction of the Vaal River. During this expedition the Ndebele of Mzilikazi ambushed them on 21 August 1836 and two of Erasmus's sons were killed. Two days later Erasmus took part in the Vaal River battle. Erasmus then returned to the Colony from where he emigrated by the middle of 1837. As the leader of his own trek he held the office of commandant. It appears that he was a distinguished and revered Voortrekker leader. He was, for example, one of the six commandants at the battle of Blood River, and was in a leadership position during the battle of the White-Mfolozi. As a citizen of the Republic of Natal, Erasmus played a leading role in public life. He was a member of the Volksraad as well as a member of the Council of Landdros and Heemrade. After Britain had annexed Natal, Erasmus moved to Winburg and Potchefstroom. In 1845 he went to Ohrigstad where he died in February 1847. / AFRIKAANSE OPSOMMING:Die doel van hierdie studie was om 'n beskrywing van die lewe en bydrae van Stephanus Petrus Erasmus, oosgrenspionier en Voortrekker, te gee. Tweedens is Erasmus geplaas teen die agtergrond van die probleme van die grensboere van die noordoostelike grenswyke, Brakrivier en Kraairivier, in die jare 1825 - 1837. stephanus Erasmus is in April 1788 gedoop as 'n kind van Daniel Elardus en Catharina Elisabeth Erasmus. Teen 1804 of 1805 het Daniel Erasmus van die distrik Graaff-Reinet na die distrik Swellendam verhuis. Stephanus Erasmus is in die distrik in 1812 met Maartje Wilhelmina Zacharia Kruger getroud. uit hierdie huwelik is minstens tien kinders gebore, terwyl nog In dogter uit 'n tweede huwelik met Anna Maria Neethling gebore is. Erasmus het in 1821 na die distrik Beaufort verhuis. Van 1822 1824 was hy in die distrik Graaff-Reinet woonagtig. Sedert 1825 het Erasmus hom in die nuwe distrik Somerset-Oos gevestig. Soos sy mede-grensboere het die grensboerpionier waarskynlik vanwee ekonomiese en geografiese redes aan die noordoosmigrasie deelgeneem. In die distrik het Erasmus In belangrike leiersrol vervul as provisionele veldkornet van Brakrivier en sedert 1835 as veldkornet van die nuwe wyk Kraairivier. Daar het hy hom op die plaas Mooiplaats gevestig. As In gerespekteerde leiersfiguur sou Erasmus deeglik kennis neem van die administratiewe verwaarlosing van die , noordoosgrenswyke. Die toenemende destabilisasie van die noordoosgrenswyke en die konflik tussen groepe swart vlugtelinge en die noordoosgrensboere het tot die gevoel van onveiligheid bygedra. Die reg op grondbesit het Erasmus en sy mede-grensboere na aan die hart gele en onsekerheid rondom hierdie kwessie het tot toenemende ontevredenheid teenoor die Britse regering gelei. Soos talle ander grensboere het Stephanus Erasmus met die regering gebots as gevolg van die behandeling van sy slawe. Om sake te vererger is 'n moordaanklag teen hom aanhangig gemaak nadat hy 'n swartman in die uitvoering van sy pligte as veldkornet doodgeskiet het. In 1836 het Erasmus 'n jagtog in die rigting van die Vaalrivier onderneem. Hiertydens het die Ndebele van Mzilikazi op 21 Augustus 1836 'n verrassingsaanval op sy j agkamp geloods en is onder andere twee van Erasmus se seuns gedood. Hierop het Erasmus twee dae later aan die Vaalrivierslag deelgeneem. Daarna het Erasmus eers na die Kolonie teruggekeer en teen die middel van 1837 het hy geemigreer. As leier van sy eie trek het hy die amp van kommandant beklee. Dit blyk dat hy 'n vername en gewaardeerde Voortrekkerleier was. Hy was byvoorbeeld een van die ses kommandante by die slag van Bloedrivier en ook in 'n leiershoedanigheid tydens die slag van die Wit-Mfolozi. As burger van die Republiek van Natal het Erasmus 'n leiersrol in die openbare lewe gespeel. Hy was naamlik Volksraadslid en lid van die Raad van Landdros en Heemrade in Natal. Na die Britse anneksasie van Natal het die ou Voortrekker na Winburg en Potchefstroom verhuis waarna hy in 1845 na ohrigstad getrek het. Hier is Erasmus in Februarie 1847 oorlede.
4

Schoemansdal : 'n Voortrekkergrensdorp, 1848-1868 / Schoemansdal : a Voortrekker border town, 1848-1868

De Waal, Jochemus Johannes 02 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Op 3 Mei 1848 het 'n aantll blanke nedersetters van Ohrigstad in Soutpansberg aangekom; 'n pioniersdorp, onder Ieiding van Hendrik Potgieter, is gestig en primitiewe huise is opgerig. In 1855 het Stephanus Schoeman die Ieiding oorgeneem en die dorp na homself vemoem. Die plaaslike owerheid het bestaan uit die kommandant-generaal, 'n landdros met heemrade en ander regeringsamptenare sowel as dorpsbeamptes. Tropiese koorssiektes het soms epidemiese afmetings aangcneem en talle mense het gesterf soos die kerkhof met sy rye grafte getuig. Die nedersetters, gehard deur hul swerwersbestaan, het die siektes en ontberings verduur. Vir 16 van die 19 jaar was daar nie 'n vaste predikant nie tot ds N J van Wannelo in 1864 hom in Schoemansdal gevestig het Hy het hom beywer vir die ophefftng van die inwoners op geestelike en onderwysgebied. Die mense was konserwatief en meestal ongeletterd. Hulle was bedagsaam, maar daar was ook ongure en opstandige persone. Hulle klere was eenvoudig en meestal tuisgemaak, en hulle het graag sosiaal verkeer. V erskeie beroepe is beoefen: houtsaery was betalend en hout was oorvloedig; jag was die winsgewendste, want wild en olifante was volop en jagprodukte, veral ivoor waarvan tonne verhandel is, het goeie markpryse behaal. Die swartes wat reeds in die gebied gewoon het, het die blankes met wanttoue bejeen. Blankes het hulle gevestig, grond toegeeien en onbeperk gejag, terwyl die swartes vir hulle moes werk en belasting betaal. Ongehoorsame swart hoofmanne is aangeval, vee is gebuit en vrouens en veral kinders is weggevoer as inboekelinge. Dit het tot openlike vyandelikhede gelei. Veldtogte is gevoer, maar die blankes kon die swartes, weens hulle oninneembare vestings, nie onderwerp nie. Die swartes het gewere op onwettige wyse bekom. Die handel het begin kwyn, smouse en handelaars het weggebly en die inwoners het verann en onder mekaar getwis. Die blankes het in die skans in Schoemansdal saamgetrek en Paul Kruger is met 400 man deur die Transvaalse regering gestuur om die Venda te onderwerp. Die poging het misluk en op 15 Julie 1867 is Schoemansdal ontruim. Enkele maande later is 'n poging deur Schoeman aangewend om die dorp te herwin, maar ook dit was onsuksesvol. Schoemansdal sou nooit weer herbou word nie en was die eerste vesting wat die blankes aan die swart meerdetheid sou oorgee. / May 1848 a number of white settlers from Ohrigstad arrived in the Soutpansberg. Under the leadership of Hendrik Potgieter, a pioneer town was developed. In 1855 Stephan us Schoeman replanned and renamed the town. The local government consisted of the commandantgeneral, a landdrost, heemrade, government officials and town officers. The region was unhealthy and fever stricken. Numerous graves in the graveyard are the tragic signs of many deaths. However, hardy Trekkers, endured the sickness and hardships. For 16 years there was no minister until, in 1864, the Rev Van Warmelo settled in Schoemansdal and worked zealously for the spiritual and educational upliftment of the inhabitants. Most people were conservative and illiterate. Their clothes were plain and usually home-made, and they were very sociable. There were different occupations. Woodcutters were well paid and wood was abundant. Hunting was lucrative because there were plenty of wild animals and elephant, and hunting products, especially ivory, had good market value. Black communities, which already inhabited the area, distrusted the whites. The whites settled, annexed the land and hunted wherever they wanted, while the blacks were compelled to work and pay taxes. Military campaigns were undertaken against headmen who were regarded as disobedient, livestock was seized, women, and children, were abducted under the indenture system. All this caused open hostility. Campaigns were launched against the blacks but they could not be subjected because of the mountainous terrain. The blacks obtained weapons illegally. Trade deteriorated and the whites became poorer and started to quarrel amongst themselves. The white inhabitants moved into the fort and Paul Kruger was sent by the Transvaal government with 400 men to force the Venda into submission. The attempt failed and on 15 July 1867 the town was evacuated. Schoeman, with a small army, also made an unsuccessful attempt. Schoemansdal would never be rebuilt and was the first white settlement to surrender to black majority. / History / D.Litt. et Phil. (Geskiedenis)
5

Page generated in 0.0445 seconds