• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 173
  • 112
  • 34
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 448
  • 332
  • 307
  • 219
  • 114
  • 98
  • 73
  • 71
  • 46
  • 41
  • 35
  • 29
  • 28
  • 26
  • 24
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
111

Die aanwending van billike seleksie kriteria by die aflegging van 'n werknemer in die Suid-Afrikaanse arbeidsreg (Afrikaans)

Greeff, Nicolette 05 September 2012 (has links)
No abstract available Copyright / Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2012. / Mercantile Law / unrestricted
112

Bemagtiging van ouers en opvoeders in selfbesturende skole in Suid-Afrika (Afrikaans)

Du Toit, Retha Martjie 09 December 2005 (has links)
Please read the abstract in the section 00front of this document / Dissertation (MEd (Education Management))--University of Pretoria, 2005. / Education Management and Policy Studies / unrestricted
113

Gesondheid in ontwikkelingsperspektief: 'n gevallestudie van Loxton

Waterboer, Hannes Matthew January 1992 (has links)
Magister Artium (Development Studies) - MA(DVS) / Die doel van die navorsingsprojek is om die gesondheidsvoorsiening en -benutting van In klein landelike gemeenskap te ondersoek. Dit is egter nie moontlik om na die gesondheidsituasie van die inwoners in isolasie te kyk en terselfdertyd In volledige beeld van die gesondheid van die inwoners te kry nie. Die gesondheid van die individu, en die gemeenskap in die breë, is onlosmaaklik gekoppel aan die algemene welstand van die individu en die gemeenskap (Botha; 1984:2; Wilson & Ramphele; 1989:292). Van die siektes wat deur die armes ondervind word, kan direk of indirek na hul ekonomies-maatskaplike omstandighede teruggevoerword. Die armoede-verskynsels kan dus nie gekompartementaliseer word nie, maar daar moet noodwendig na die globale lewensopset van die teikengroep gekyk word as een aspek van die totale probleem uitgelig en bestudeer wil word. wilson en Ramphele (1989:4) het vier redes uitgesonder waarom In studie van die armoede-vraagstuk belangrik is: * die skade wat armoede aan die individu rig; * die negatiewe ekonomiese impak wat armoede op die individu het; * armoede is die manifestasie van groot ongelykhede, en * armoede is In simptoom van In dieperliggende probleem.
114

Die wanbetaling van lewensversekering : ‘n analise van die redes, die gevolge vir die versekeraar, kliënt, bemarker en remediërende optrede (Afrikaans)

Van der Walt, Phillipus Jacobus 07 April 2011 (has links)
AFRIKAANS: Die lewensversekeringsbedryf in Suid-Arrika is ‘n groot mobi1iseerder van langtermyn diskresionêre kapitaal en verleen beskerming teen finansiële ver1iese wat weens die intrede van persoonlike risiko’s voorkom. Die mate waarin fondse na die bedryf vloei toon dat die publiek lewensversekering wel belangrik ag en dat dit reeds ‘n algemene begrip en ‘n belangrike komponent van die uitgawes of kontantvloei van baie huishoudings vorm. Soos in die res van die wêreld. gaan die plaaslike bedryf ook gebuk onder die probleem dat k1iënte hulle versekering tot nadeel van al die belanghebbers ontydig beëindig. Daar bestaan nie ‘n bepaalde of dominante rede vir die wanbetaling van versekering nie, maar dit kan aan die sameloop van verskillende faktore toegeskryf word. Groot bedrae geld word op hierdie wyse oneffektief aangewend en nie benut waarvoor dit bedoel was nie. Uit die studie het dit duidclik geword dat die kliënte baie onkundig met betrekking tot persoonlike finansiële beplanning is waar ’n versekering ‘n besondere belangrike rol speel. Tydens die bemarkingsproses maak kliënte hoofsaaklik op die tussengangers se ervaring. kennis, betroubaarheid, integriteit ens., staat om van die “beste of toepas1ike advies" voorsien te word. Dit plaas lewensversekering in die kader van finansiële dienste en moet die kenmerke, te wete. nie-tasbaarheid. bederfbaarheid ens., deeglik in ag geneem word. K1iënte se reaktiewe optrede veroorsaak dat die meeste versekering aan hulle verkoop en nie gekoop word nie. Voorspruitend hieruit rus ‘n verpligting op versekeraars om toe te sien dat hulle tussengangers toegerus is om aan die kliënte se verwagtinge te voldoen. Indien nie, is die beskerming wat tans aan die kliënte via selfregulering, die Suid-Afrikaanse reg, ens., verleen word, so gebrekkig dat dit van nul en gener waarde is. Die belanghebbers se interafhanklikheid vereis dat elkeen ‘n verpligting het om toe te sien dat die diskresionêre kapitaal optimaal benut word. Die versekeraars se onherroeplike enIof onbeperkte afhanklikheid van kliënte en tussengangers noodsaak daadwerklike optrede deur hulle om die posisie te verbeter. Daar is egter geen beperking op versekeraars om aksie te neem nie, behalwe dit wat hulle self opgelê het. Die persepsie is dat die versekeraars poog om hulle verpligtinge teenoor die kliënte te systap. Die versekeraars kan die probleem op ‘n gefragmenteerde basis hanteer. Die gevaar is egter dat die simptome, in plaas van die probleem aangespreek word. Die ideaal is om die probleem holisties aan te spreek waarby die totale bemarkingsproses in heroorweging geneem behoort te word. Dit is egter twyfelagtig of statutêre intervensie enige oplossing gaan bied. / ENGLISH: The life assurance industry is a huge mobiliser of long-term discretionary capital and provides a safeguard against financial losses caused by the occurrence of personal risks. The amounts of money flowing to the industry indicate that life assurance is of great importance to the public. That it is generally accepted and that it forms a big part of the cash flow in many households. The local industry, as in the rest of the world, suffers under the untimely cessation of assurance by clients, to the detriment of all stakeholders. The terminations cannot be ascribed to a specific or dominant reason but is caused by a number of contributory circumstances. Large sums of money are inefficiently spent and not used for the purpose for which the policies were taken out. The study has shown that clients are ignorant about financial planning in which assurance plays a very important role. During the marketing process. clients rely to large extent on the experience, knowledge, trustworthiness and integrity of the intermediaries to provide them with the "best or suitable advice". This places assurance in the realm of financial services so that the resultant characteristics. e.g. intangibility and the perishable nature of assurance should be considered. The clients' reactive attitude is a also the reason why assurance is sold and not bought by them. This implies that assurance companies should ensure that their intermediaries are fully equipped to meet the needs of their clients. It is of the utmost importance since the protection afforded by means of self-regulation in the industry and the South African Law, are insufficient and of no real value. The interdependence of the stakeholders means that everyone has the obligation to ensure that the clients' discretionary money is utilized optimally. The irrevocable and unlimited dependence of life assurance companies on their clients and intermediaries requires decisive action by insurers to improve the situation. Except for self-imposed limitations there are in actual fact no restrictions placed on assurance companies to address the problem. It is perceived that insurers try to evade their responsibilities towards their clients. The insurers can handle the problem in a fragmented manner. The danger is that, if this is the case, the symptoms and not the problem will be addressed. The ideal is for a holistic approach involving the total marketing process. It is doubtful whether statutory intervention would provide any solution. / Thesis (DCom)--University of Pretoria, 2011. / Insurance and Actuarial Science / unrestricted
115

Onafhanklike waarborge en uitsonderings op die onafhanklikheidsbeginsel

Bosman, Liona Margit January 2017 (has links)
In hierdie skripsie is op die belangrike kwessie van onafhanklike waarborge of waarborge betaalbaar op eerste aanvraag (‘demand guarantees’) gefokus. Onafhanklike waarborge speel ’n groot rol in internasionale handel en word dikwels as die ‘lewensbloed van handel’ beskou. ’n Onafhanklike waarborg kan beskryf word as ’n persoonlike sekuriteitsonderneming waaronder ’n bank die betaling van die onafhanklike waarborg aan ’n begunstigde belowe, indien die prinsipaal nie sy verpligtinge ingevolge die onderliggende kontrak nakom nie. ’n Fundamentele beginsel van onafhanklike waarborge is die onafhanklikheidsbeginsel (die ‘autonomy principle’ of ‘independence principle’). ’n Probleem wat dikwels in regspraak voorkom ten opsigte van onafhanklike waarborge, is die vraag oor wanneer ’n finansiële instelling aanspreeklikheid mag vermy, met ander woorde op watter uitsonderings tot die onafhanklikheidsbeginsel die bank aanspraak kan maak. Suid-Afrikaanse howe aanvaar dat die onafhanklikheidsbeginsel van onafhanklike waarborge in sekere gevalle deur die bank (die borg) geïgnoreer mag word. Bedrog is een so ‘n uitsondering en die uitsondering van onregmatigheid begin ook aansienlik meer aandag geniet in die howe. As navorsingsontwerp is die leerstukgebonde metodologie gebruik ten einde die kwessies wat in die mini-verhandeling aan bod kom te ondersoek. Akademiese artikels, wetgewing en regspraak is geraadpleeg en bespreek Daar is verder ook vergelykend te werk gegaan deur die Engelse regspraak te betrek.. Gebaseer op die geraadpleegde bronne word daar tot die gevolgtrekking gekom dat Suid-Afrika die streng benadering tot die bedroguitsondering tot die onafhanklikheidsbeginsel volg. Die kwessie van die onregmatigheid van die onderliggende kontrak moet egter nog baie aandag kry. Onregmatigheid as uitsondering is nog in sy kinderskoene en daar is steeds baie onsekerheide ten opsigte van die presiese toepassing daarvan, die tipes onregmatigheid en die bewyslas wat vereis word. Tot dusver is daar geen regspraak in die Suid-Afrikaanse reg aangaande hierdie kwessie nie. / Mini Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2017. / Mercantile Law / LLM / Unrestricted
116

Aspekte van gereformeerde spiritualiteit in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (1850 - 1950) 'n kerkhistoriese studie (Afrikaans)

Fourie, Carl Krige 04 March 2013 (has links)
Sedert die vestiging van die kerk aan die suidpunt van Afrika, het die gereformeerde godsdiens 'n belangrike deel uitgemaak van die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis. Deur die toedoen van predikante soos ds. Andrew Murray, het 'n nuwe evangeliese bewuswording posgevat wat mense laat vra het na wedergeboorte, bekering en heiligmaking. 'n Ernstige soeke na die werking van die Heilige Gees het, na baie gebed, uitgeloop op die bekende herlewings laat in die vorige eeu. Hierdie opwekkings het 'n aptyt gewek vir die ongewone en daarmee saam het 'n ontevredenheid geheers oor die swak geestelike toestand in die Ned.Geref.Kerk. In pogings wat aangewend is om te voldoen aan die geestelike behoefte van lidmate en om die onbekeerdes te bereik, het die Ned.Geref.Kerk met spesiale evangelieprediking begin. Intussen kom meer as een beweging, hoofsaaklik weens buitelandse invloede, die Kerk binne. Die vernaamste doelwit van hierdie bewegings was om op verskeie vlakke van die samelewing die boodskap van bekering en heiligmaking te bevorder. Hoewel sekere predikante en lidmate kon getuig van 'n besliste bekeringsmoment in hulle lewe, was dit nie verteenwoordigend van die res van die kerklike publiek nie. Enkeles het ook 'n definitiewe heiligmakingsondervinding voorgestaan. Hierdie verwikkelinge het die besef laat ontstaan dat Metodistiese invloede in 'n baie groot mate die Kerk begin infiltreer het en daarom is enige poging ter bevordering van wedergeboorte, bekering en heiligmaking met agterdog bejeen. Terselfdertyd het, deur die invloed van dr. Abraham Kuyper, 'n oplewing van Calvinisme ontstaan wat verdere druk geplaas het op die evangelies-bevindelike stroom in die land. Beskuldigings van Metodistiese geesdrywery, gevoelvolle prediking en allerlei vorme van opsweping moes aangehoor word. Om die situasie te vererger, word twee predikante van hul gemeenteverpligtinge losgemaak en hou as sogenaamde Los predikante konferensies landwyd. Saam met die invloed van die A.E.B. word die kloof tussen Calvinisme en Metodisme groter. Met die stigting van Die Nuwe Protestantse Kerk (Evangelies-Gereformeerde Kerk) in 1944 onder die Ieiding van dr. D.J.J. de Vos, skaar die ondersteuners van die Los predikante en die A.E.B. hulle by hom. Intussen kristalliseer 'n verskeidenheid leerstellige standpunte in die Ned.Geref.Kerk uit wat wissel van 'n strenge verbondsteologie (waarin wedergeboorte latent plaasvind) tot 'n meer Metodisties-gekleurde interpretasie van die heilsweg waar wedergeboorte neerkom op 'n bewustelike ondervinding. By laasgenoemde groep het heiligmaking sterk geneig in die rigting van perfeksionisme. Die oorsprong van hierdie groep kan teruggevoer word na sekere teoloë wat rondom die eeuwending aktief betrokke was, asook na die invloed van buitelandse evangeliesgesindes. Die verbondsteoloë daarenteen, wou getrou aan hul Nederlandse erfenis nie afsien van die suiwer Calvinistiese leer nie. In die Ned.Geref.Kerk het hierdie twee strominge in 'n groot mate saamgewerk sonder dat die Metodistiese invloede die Kerk leerstellig van die spoor laat afwyk het. Die evangeliese invloed, met die praktiese beoefening van wedergeboorte, bekering en heiligmaking kon ook verder bydra tot die verdieping van gereformeerde spiritualiteit in die Ned.Geref.Kerk. Die slotsom waartoe die kandidaat kom is dat gereformeerde spiritualiteit in die Ned.Geref.Kerk grootliks hand aan hand loop met die evangeliese inslag in hierdie Kerk en dat die term "Metodisme" dikwels verkeerdelik aan hierdie groepering gekoppel is. ENGLISH: Since the founding of the church at the southern tip of Africa, reformed religion played an important part in the history of the church in the South African context. Through the contribution of the ministers like dr. Andrew Murray, a new evangelical awakening arose which inspired people to enquire about rebirth, conversion and sanctification. An earnest search after the work of the Holy Spirit resulted after much prayer, in the well-known revival towards the latter part of the previous century. These conversions awakened the appetite for the unusual and, with that, a dissatisfaction about the spiritual well-being of the church reigned. By attempting to comply with the spiritual need of members as well as trying to reach the heathens, the Dutch Reformed Church began a special evangelical preaching programme. In the meantime more than one movement, mostly as a result of international influence, infiltrated the church. The prime object of these movements were to promote the message of salvation and sanctification. Although some ministers and members could testify to a decisive moment of rebirth in their lives, this was not representative of the rest of the churchgoing public. Individuals claimed a definite experience of sanctification. These developments allowed for the relations that the Methodist influence, to a large extend, were beginning to infiltrate the church and thus any attempt to promote the concepts of rebirth, conversion and sanctification were treated with suspicion. Simultaneously, through the influence of dr. Abraham Kuyper, resurgence of Calvinism began which placed further pressure on the Evangelicals in the country. Accusation of Methodist practices, emotional preaching and various forms of incitement had to be heard. To worsen the situation, two ministers were relieved of their ministerial duties and held, as so-called "Loose ministers" country-wide conferences. The influence of the A.E.B. contributed to the rift between Calvinism and the Methodists widening. With the founding of the New Protestant Church (Evangelical Reformed Church) in 1944 under the auspices of dr. D.J.J. de Vos, the supporters of the "Loose ministers" and the A.E.B. rallied to his support. In the meantime a variety of doctrinal viewpoints crystalised in the Dutch Reformed Church. These vary from a strictly covenant theology (wherein rebirth is latently present) to a more Methodist inclined interpretation of the root to salvation where rebirth is interpreted as a concious experience. With the latter salvation was strongly inclined towards perfectionism. The origin of the group can be attributed to various theologians who were active at the turn of the century, as well as the influence of international evangelists. In contrast the covenant theologians did not want to waive from their pure Calvinism. In the Dutch Reformed Church these two streams worked together to a large extend, without the Methodist influences deviating them from their tracts. The evangelical influence, with the practical practise of rebirth, conversion and sanctification can further contribute to the deepening of the spirituality of the Dutch Reformed Church. The final conclusion reached is that reformed spirituality in the Dutch Reformed Church can to a large extent be related to its evangelical inclination and that the exponents of this trent were falsely accused of Methodism. / Thesis (PhD)--University of Pretoria, 1997. / Church History and Church Policy / unrestricted
117

A comparative study of tax relief measures for small medium and micro enterprises in South Africa and Australia

Aucamp, Janetta 26 July 2011 (has links)
It has been acknowledged internationally and locally that small, medium and micro enterprises (SMMEs) play a vital role in the economic growth of a country. SMMEs enhance a country’s economy by reducing unemployment and thus poverty through job creation. Unemployment in South Africa was 25,3% in the second quarter of 2010. It is thus important for the South African Government to support SMMEs in order to reduce the country’s unemployment rate. SMMEs should therefore have efficient tax systems with effective tax relief measures to facilitate their establishment as well as their future development. South Africa’s tax legislation currently does contain tax relief measures for SMMEs. However, improvement is still needed due to the country’s high unemployment rate. Much can be learnt from Australia as new legislation has recently been introduced in Australia which standardises the criteria for an entity to qualify as an SMME for tax purposes. As the focus of this research was on SMMEs, the study commenced with an analysis of the definition of an SMME. Thereafter, the tax relief measures currently available in South Africa and in Australia were identified. The reasons for the implementation of these relief measures together with previous research performed were included in the discussion. Finally, the South African and Australian tax relief measures were critically compared. As a result, this study will assist the South African Government to enhance the formation and development of SMMEs through identifying tax relief measures available in Australia, which have not yet been incorporated into South African tax legislation. It was not possible from the information obtained in this study to determine whether the tax relief measures currently available in Australia are suitable to be implemented in South Africa. Further research should be conducted to determine whether South African SMMEs will benefit from the tax relief measures available in Australia and whether it is appropriate to include those relief measures in South African tax legislation. AFRIKAANS : Daar word internasionaal en plaaslik erken dat klein, medium en mikro-ondernemings (KMMO’s) ʼn belangrike rol in ʼn land se ekonomiese groei speel. Deur werkskepping verminder KMMO’s die land se werkloosheid en dus armoede en sodoende word die land se ekonomie bevorder. Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika vir die tweede kwartaal van 2010 was 25,3%. Dit is dus belangrik vir die regering om KMMO’s te ondersteun om sodoende die land se werkloosheidsyfer te verlaag. KMMO’s behoort dus doeltreffende belastingstelsels te hê, met geskikte belastingverligtingsmaatreëls, om die stigting sowel as toekomstige ontwikkeling van hierdie entiteite te vergemaklik. Suid-Afrika se belastingwetgewing bevat tans belastingverligtingsmaatreëls vir KMMO’s. Weens die hoë werkloosheidsyfer, kan dit egter nog verbeter. Suid-Afrika kan baie van Australië leer, aangesien Australië onlangs nuwe wetgewing ingestel het wat die kriteria vir ʼn entiteit om as ʼn KMMO vir belastingdoeleindes te kwalifiseer, standaardiseer. Aangesien hierdie ondersoek gerig is op KMMO’s, begin die studie met ʼn ontleding van die definisie van ʼn KMMO. Daarna is die belastingverligtingsmaatreëls wat tans in Suid-Afrika en Australië beskikbaar is, geïdentifiseer. Die redes vir die implementering van hierdie belastingverligtingsmaatreëls sowel as vorige navorsing wat gedoen is, is ingesluit in die bespreking. Ten laaste is die Suid-Afrikaanse en die Australiese belastingverligtingsmaatreëls krities vergelyk. Die studie behoort die Suid-Afrikaanse regering te help om die stigting en toekomstige ontwikkeling van hierdie entiteite te vergemaklik deur Australiese belastingverligtingsmaatreëls, wat nog nie in die Suid-Afrikaanse belastingwetgewing vervat is nie, te identifiseer. Dit is nie moontlik om uit die inligting wat in hierdie studie verkry is, te bepaal of die belastingverligtingsmaatreëls wat tans in Australië beskikbaar is, geskik is om in Suid-Afrika toegepas te word nie. Verder navorsing sal kan bepaal of Suid-Afrikaanse KMMO’s voordeel sal trek uit die belastingverligting wat in Australië beskikbaar is en of dit geskik is om hierdie belastingverligting in Suid-Afrikaanse wetgewing in te sluit. / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2010. / Taxation / unrestricted
118

A comparative study of tax relief measures for small and medium enterprises in South Africa and New Zealand

Van der Merwe, Anika 26 July 2011 (has links)
The Government of South Africa recognised the vital role that small businesses play in stimulating economic activity, creating jobs, alleviating poverty and improving the living standards of all South Africans. Therefore, the South African Revenue Service (SARS) and the National Treasury introduced a number of initiatives to empower small businesses by simplifying tax and creating certain tax relief measures specifically relating to small businesses. The first of these was introduced by the previous Minister of Finance, Trevor Manual, in his 2000 budget speech and related to small business corporations. In this study, the tax relief measures available to small businesses in South Africa were evaluated followed by the evaluation of the tax relief measures available to small business in New Zealand. Thereafter, the tax relief measures were compared and analysed in order to determine whether the tax relief measures in South Africa are on par with the tax relief measures available in New Zealand. By analysing the comparative study of the tax relief measures available to small business in South Africa and the tax relief measures available to small business in New Zealand, it was found that the South African Government has come a long way to assist and empower small business in South Africa. Furthermore, it was found that the tax relief measures available to small business in South Africa are on par and in most instances exceed the tax relief measures available to small business in New Zealand. The following recommendations were made based on the tax relief measures available in New Zealand: <ul> <li> small businesses, which have not elected the turnover tax system, should be allowed to account for VAT on the payment basis and</li> <li> the R1,5 million threshold for Category F vendors should be increased to allow small businesses to only file VAT returns every four months as opposed to every two months.</li> </ul> As small business will continue to play an important role in creating jobs and wealth in the economy, the South African Government should consider implementing the above-mentioned tax relief measures as this could provide further aid to small businesses, furthermore, the government should assess the tax relief measures on a continuous basis to ensure that these measures stay on par with other countries similar to South Africa. / AFRIKAANS : Die Suid-Afrikaanse regering erken die belangrike rol wat klein ondermings in die stimulering van die ekonomie, skepping van werksgeleenthede, verligting van armoede en verbetering van lewenstandaarde van alle Suid-Afrikaners speel. Daarom het die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (SAID) en die Nasional Tesourie ’n aantal maatreëls, wat belastingverligting aan klein ondernemings verleen, geïmplementeer. Die eerste van hierdie maatreëls is deur die vorige Minister van Finansies, Trevor Manual, in sy 2000-begrotingsrede bekend gemaak en was gemik op klein sake-ondernemings. In hierdie studie word die belastingverligtingsmaatreëls vir klein ondernemings in Suid-Afrika geëvalueer gevolg deur die evaluering van die belastingverligtingsmaatreëls vir klein ondernemings in Nieu-Seeland. Daarna word die belastingverligtingsmaatreëls vergelyk en gronding ontleed om te bepaal of die belastingverligtingsmaatreëls in Suid-Afrika ooreenstem met die belastingverligtingsmaatreëls wat in Nieu-Seeland beskikbaar is. Deur ontleding van die vergelykende studie van die belastingverligtingsmaatreëls wat in Suid Afrika geld en die belastingverligtingsmaatreëls in Nieu-Seeland is gevind dat die Suid-Afrikaanse regering ver gevorder het om klein ondernemings in Suid-Afrika te ondersteun. Verder is daar gevind dat die belastingverligtingsmaatreëls in Suid-Afrika op gelyke voet staan met en in die meeste gevalle beter is as die belastingverligtingsmaatreëls wat vir klein ondernemings in Nieu-Seeland geld. Die volgende aanbevelings, wat gegrond is op die belastingverligtingsmaatreëls wat in Nieu-Seeland geld, word gemaak: <ul> <li> dat klein ondernemings wat nie vir omsetbelasting geregistreer is nie, vir BTW mag verantwoord volgens die betalingsbasis;</li> </up> <li> dat die R1,5 miljoen-drempel vir kategorie F-ondernemers verhoog moet word. Hierdeur sal meer klein ondernemings kwalifiseer om BTW-opgawes slegs elke vier maande in plaas van elke twee maande in te dien.</li> </ul> Aangesien klein ondernemings steeds ’n belangerike rol speel in die skepping van werksgeleenthede en welvaart in die ekonomie kan, behoort die Suid-Afrikaanse regering dit te oorweeg om bogenoemde belastingverligtingsmaatreëls te implementeer sodat dit verdere verligting kan verskaf aan klein ondernemings. Verder behoort die regering die belastingverligtingsmaatreëls op ’n deurlopende grondslag te beoordeel om te verseker dat dit steeds op dieselfde vlak is as die van ander lande soortegelyk aan Suid-Afrika. / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2010. / Taxation / Unrestricted
119

Sydney Kumalo en ander Bantoekunstenaars van Transvaal (Afrikaans)

Jansen van Rensburg, Susanna 08 February 2013 (has links)
Die beginpunt van die nuwe Bantoekuns in Suid-Afrika was die Pollystraatsentrum wat in 1948 in Johannesburg gestig is. Skotnes was van 1952-1965 hoof van die Sentrum en het o. m. Kumalo, Ngatane, Sithole, Maqhubela en Legae onderrig. Klem is gele op kontak met die tradisionele kunsverlede van die Bantoes en 'n grondige tegniese opleiding. Kumalo en ander leerlinge van die Pollystraatsentrum het in 1957-8 die belangrike kerkopdragte van Kroonstad en Orlando uitgevoer. Die plafonpanele en kruiswegstasies van die Kroonstad- en Orlandokerke vorm die beginpunt van Kumalo se kunstenaarsloopbaan. Naas leiding van Skotnes het hy ook onderrig van Villa ontvang. Kumalo het ten spyte van Westerse invloede 'n besonder persoonlike en individuele beeldhoustyl ontwikkel, waarin die invloed van klassieke Afrika-kuns gesien kan word. Kumalo het reeds internasionale bekendheid verwerf en is die meester van Suid-Afrikaanse Bantoekunstenaars. Ook Legae is 'n beeldhouer. Sy werk is meer westers as die van Kumalo en van 'n meer liriese kwaliteit as die fors beeldhouwerk van Kumalo. Lucas Sithole het bekendheid verwerf met houtbeeldhouwerk in slank figure en dieruitbeeldings. Sy werk is van 'n meer populere aard en hy toon 'n neiging om na die publiek se smaak te werk. Dumile het hom toegele op groot houtskooltekeninge van 'n illustratiewe en ietwat makabere aard. Hy het baie navolgers onder die Bantoekunstenaars. Maqhubela het aanvanklik veral mosai"ekpanele uitgevoer. Sy meer belangrike kunswerke begin met die houtskooltekeninge waarby later die gebruik van pastel gevoeg is. Sy onderwerpe is nie beperk tot die lokasietema nie maar is afkomstig van 'n wyere verbeeldingswereld. Na kontak met Portway het hy baie op kleurgebruik in sy skilderye begin konsentreer. Naas Transvaal is daar ook in Natal 'n groep Bantoekunstenaars werksaam met Zondi as vernaamste verteenwoordiger. In Rhodesië word die seepsteenbeeldhouwerk van sg."werkswinkel"-kunstenaars algemeen aangetref. In Sentraal- en Wes-Afrika word 'n groot verskeidenheid kunsvorme beoefen. Die nuwe Bantoekuns in Suid-Afrika het gegroei vanuit die Pollystraatsentrum. Hier het Skotnes sy Bantoeleerlinge bekend gestel met die klassieke en tradisionele kuns van Afrika. Hierdie uitdrukkingsvorme is op 'n besondere wyse verwerk en assimileer soos veral blyk in die kuns van Kumalo. Kontak met blanke kunstenaars sal steeds vir die Bantoekunstenaars 'n verryking bly in die skepping van hierdie nuwe kuns wat eie is aan die gees van Afrika. / The Polly Street Centre, which was established in Johannesburg in 1948, gave rise to the development of a new Bantu art in South Africa. Skotnes headed the Centre from 1952-1965 and taught, amongst others, Kumalo, Ngatane, Sithole, Maqhubela and Legae. Contact with traditional art forms was stressed, as was a solid technical training. In 1957-8 Kumalo and other pupils of the Centre completed the important church commissions of Kroonstad and Orlando. Kumalo's artistic career began with the ceiling panels and Stations of the Cross of the Kroonstad and Orlando churches. In addition to the Polly Street classes, Kumalo was also instructed by Villa. Despite strong european influences Kumalo developed a distinctly personal style which also reflects the influence of African art. Kumalo has an international reputation and the maturity of his workmakes him the doyen of South African Bantu artists. Legae also, is a sculptor but shows a more lyrical and gentle quality in his work compared to the bold, strong forms of Kumalo's sculpture. Sithole is known especially for his wood carvings of animals and tall, slim human figures. He does, however, tend to follow the dictates of popular demand. Dumile mainly produced large charcoal drawings of an illustrative and rather macabre nature. He has since built up a considerable following amongst Bantu artists. Maqhubela initially worked in mosaics. His more important artistic production started with charcoal drawings which later included the use of pastels. He does not depict the township life but excercises a free imagination in the choice of subjects. Contact with Portway influenced Maqhubela to concentrate mainly on the use of colour in his paintings. The main group of Bantu artists work in the Transvaal. Natal also has a group of whom Zondi is the most important representative. In Rhodesia the soapstone carvings of the "workshop" artists have become increasingly popular. A great diversity of styles is to be found in contemporary western and central African art. The new Bantu art in South Africa started at the Polly Street Centre in Johannesburg. Skotnes introduced his pupils to traditional forms of African art. These forms of artistic expression were assimilated into the work of the Bantu artists and resulted in a distinctly personal style, as can be seen in the sculpture of Kumalo. The work of our Bantu artists will be enriched by a continued contact with european artists in the developing of this new and vital art of Africa. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1970. / Visual Arts / Unrestricted
120

An analysis of black consciousness/in/South Africa i according to'the theoretical'criteria of a revolutionary philosophy

Vagens, Constandinos January 1986 (has links)
Magister Artium - MA / This study was initiated, in the first place, by the dearth of analyses available on black consciousness in South Africa. The studies that do exist are usually to be found i~ the form of a chapter or two in a work on general black protest politics. This leaves virtually no room for a detailed analysis of the philosophy, and consequently, a few quotes by Biko, followed by general comment constitutes the most frequent form of "analysis". No theoretical framework is given and neither are the logical sequences in Biko's work analysed. This dissertation sets out to make a contribution to the existing academic analyses of black consciousness. In attempting to do this, various obstacles have had to be overcome.The most important obstacle has been the assertion that the black consciousness philosophy ostensibly precludes itself from objective analysis by whites. Consequently, the author has endeavoured to evaluate the philosophy from a theoretical framework which has been compiled from elements which characterise black consciousness ideal approach of black consciousness to society.as. This implies that any subjective inclinations which the author may have, are largely blocked from detracting from the essence of the. The theoretical framework according to which black consciousness is analysed is a IImode'" of a revolutionary philosophy.

Page generated in 0.0649 seconds