361 |
Onderwysers se denkraamwerke aangaande volhoubare ontwikkelingOntong, Krystle 12 1900 (has links)
Bibliography / Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: This study attempted to present a nuanced perspective on the frames of mind of teachers
regarding the term sustainable development and the way it impacts on their educational
practices. In the study, the researcher investigated the frames of mind of six Grade nine
teachers teaching the Social Sciences and Natural Sciences learning areas at three
different high schools in the Stellenbosch vicinity. The research report comprises two
components, namely (a) a theoretical-philosophical component, and (b) an empirical
component.
The aim of the theoretical component was to explore the idea of “sustainable
development as a frame of mind” critically. This was done firstly, by emphasizing the
controversial nature of the term sustainable development, secondly, to present more
clarity on the term frame of mind, and lastly, to integrate the two concepts by discussing
the potential and development of “sustainable development as a frame of mind”, as well
as the implications this has for education.
Against the background of frames of mind and sustainable development, I critically
analysed the South African curriculum statements of the Social Sciences and Natural
Sciences learning areas for Grade nine, in order to determine which frames of mind
regarding the phenomenon under investigation are most dominant within the statements.
Teachers are confronted with these statements on a regular basis and the assumption is
that frames of mind prevalent in the statements might have an impact on their frames of
mind.
This assumption was further explored in the interviews that were conducted with
teachers, in an attempt not only to determine their frames of mind, but also to understand
these. Therefore, it was important to determine the possible influences (experiences, role
players, reading materials, etc.) that played a role (or are still playing) in the shaping of
their frames of mind as these factors might serve as important points of departure in offering suggestions and recommendations for in-service teachers as well as for pre-service
teachers.
This study served as a confirmation of the controversy regarding the term sustainable
development and the effect it has on teachers and the education system itself. The study
also shows that the possibility of “sustainable development as a frame of mind” is locked
up in the complexity of this idea. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het ten doel gehad om ’n genuanseerde perspektief te bied van
onderwysers se denkraamwerke aangaande die term volhoubare ontwikkeling en die
invloed wat dit op hul opvoedkundige praktyke het. Tydens die studie is die
denkraamwerke van ses graad 9-onderwysers aan drie verskillende hoërskole in die
Stellenbosch-omgewing aangaande volhoubare ontwikkeling binne die Sosiale
Wetenskappe en Natuurwetenskappe ondersoek. Die navorsingsverslag bestaan dus uit
twee komponente, naamlik (a) ’n teoreties-filosofiese komponent en (b) ’n empiriese
komponent.
Met betrekking tot die teoretiese komponent is daar beoog om die gedagte van
“volhoubare ontwikkeling as ’n denkraamwerk” te verken deur dit krities te ondersoek.
Dit is gedoen deur eerstens die omstredenheid ten opsigte van die term te beklemtoon,
tweedens meer duidelikheid omtrent die term denkraamwerk te verkry en laastens om die
twee begrippe te integreer deur die moontlikheid en ontwikkeling van “volhoubare
ontwikkeling as ’n denkraamwerk” sowel as die implikasies wat dit vir die onderwys
inhou, te bespreek.
Wat betref denkraamwerke en volhoubare ontwikkeling, is daar verder beoog om die
Suid-Afrikaanse kurrikulumverklarings ten opsigte van die leerareas Sosiale
Wetenskappe en Natuurwetenskappe vir graad nege krities te analiseer om te bepaal
watter denkraamwerke aangaande die verskynsel hierdie verklarings oorwegend onderlê.
Onderwysers word op ’n daaglikse basis met hierdie verklarings gekonfronteer en die
aanname is dat denkraamwerke wat daarin voorkom, ’n impak op hul denkraamwerke as
sodanig sal hê.
Hierdie aanname is verder verken in die onderhoude wat met onderwysers gevoer is waar
daar nie net gepoog is om hul denkraamwerke te bepaal nie, maar ook om dit te verstaan.
Dit was dus belangrik om die moontlike invloede (ervarings, rolspelers, leesstof, ens.)
iii
wat ’n rol in die vorming van hul denkraamwerke gespeel het (of steeds speel), te bepaal
aangesien hierdie faktore as belangrike vertrekpunte dien tydens die ontwikkeling van
voorstelle en aanbevelings vir onderwysers-in-diens sowel as onderwysers-in-opleiding.
Die studie dien as ’n bevestiging van die omstredenheid ten opsigte van die term
volhoubare ontwikkeling en die uitwerking wat dit op onderwysers en die
onderwysstelsel self het. Die studie toon ook dat die moontlikheid van “volhoubare
ontwikkeling as ’n denkraamwerk” in die kompleksiteit van hierdie gedagte opgesluit lê.
|
362 |
Teacher's perceptions on extra-curricular activities in Hong Kong secondary schools: implications for schooladministratorsLai, Hon-hung, John., 黎翰雄. January 1985 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
363 |
Beginning teachers' opinions of induction practices in Hong Kong aidedschools: implications for schoolmanagementFok, Oi-yiu, Eleanor., 霍藹姚. January 1987 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
364 |
Effects of training on attitude of student-teachers towards integrationLaw, Sin-yee, Angelina., 羅羨儀. January 1987 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
365 |
A study of the effects of different courses on student teachers' attitude and classroom behaviour during their teaching practice inlocal secondary schoolsYang, She-king, Sheila., 楊舒琼. January 1991 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
366 |
A comparison of the strategic teaching frameworks perceived by environmental pressure groups and secondary school teachers concernedwith environmental studies in liberal studiesWong, Bing-kwan, Francis., 黃秉坤. January 1992 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
367 |
The implementation of theoretical elements in the Hong Kong secondary school physical education curriculumChan, Lin, 陳蓮 January 1992 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
368 |
The teachers' view on the planning and implementation of the physical education curriculum for the secondary schools in Hong KongLi, Chung, 李宗 January 1992 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
369 |
The computer literacy of Hong Kong teachersSou, Hon-poo, Howard., 蘇漢波. January 1986 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
370 |
A study of the teachers' perceptual understanding of mapwork and theirstyles of mapwork teaching at forms 1-3 in Hong KongKwan, Yim-lin., 關艷蓮. January 1988 (has links)
published_or_final_version / Education / Master / Master of Education
|
Page generated in 0.0545 seconds