Spelling suggestions: "subject:"virgil. georgia"" "subject:"virgil. georgics""
1 |
Vergils Georgica als Darstellung seiner WeltanschauungEstermann, Roland, January 1975 (has links)
Thesis--Basel. / Includes bibliographical references (p. [5]-13).
|
2 |
Das philosophische Weltbild in Vergils GeorgikaLünenborg, Josef, January 1900 (has links)
Thesis (doctoral)--Westfälische Wilhelms-Universität zu Münster i.W., 1935.
|
3 |
Vergils Georgika und die BukolikKettemann, Rudolf, January 1972 (has links)
Inaug.-Diss.--Ruprecht-Karl-Universität zu Heidelberg. / Bibliography: p. 196-207.
|
4 |
Ut pictura poesis: kleur en teks in die latynse poesie van die Eerste Eeu vC met spesiale verwysing na Die Georgica van VergiliusMeyer, Roléne January 2019 (has links)
Abstracts in Afrikaans and English / Aangesien die konsep van kleur vaag en abstrak is, verskil die ervaring én beskrywing daarvan van individu tot individu en van kultuur tot kultuur. Aldus word die waarneem van kleur dikwels ʼn persoonlike en subjektiewe ervaring. In die geval van historiese tale, egter, is die uitdaging om kleurbeskrywing korrek oor te dra, nie sielkundig of esteties van aard nie, maar kultureel, aangesien daar onderliggend aan hierdie tale ʼn unieke linguistiese sisteem gekoppel is. So byvoorbeeld moet die ontleding van Latynse kleurwoorde en die toewysing van relevante betekenismoontlikhede op ʼn besondere wyse aan die Afrikaanse idioom geanker word, sonder om die uniekheid van elk van hierdie tale in te boet. Dit is gevolglik die taak van die navorser om moderne wetenskaplike beskouings oor kleuraanwending met sensitiwiteit en oordeelkundig op die antieke kleursisteme toe te pas.
Die bestudering van kleur en kleurgebruik in die Oudheid was vir ʼn lang tyd in omstredenheid gehul. Navorsing in hierdie verband het aanvanklik slegs op die tegniese en argeologiese aspekte van kleurproduksie en -gebruik in die Griekse en Romeinse kuns en argitektuur gefokus. Daarenteen is teoretiese kwessies oor die funksie van kleur in die non-tegniese, estetiese letterkunde selde aangespreek, veral weens die invloed van linguisties-semantiese en kleur-psiogologiese vraagstukke.
In hierdie proefskrif val die kollig op Vergilius se keuse en aanwending van dié kleurterme wat beide eksplisiet en implisiet in die Georgica voorkom. Aangesien ʼn sinvolle analise van hierdie digter se kleurgebruik nie tot die Georgica beperk kan word nie, moet die ooreenstemmende terme nie net in sy Eclogae en Aeneïs nie, maar ook in die werke van sy voorgangers, die digters Lucretius en Catullus, betrek word.
Uit ʼn beperkte omvang selekteer en gebruik Vergilius kleurwoorde met ʼn delikate presisie van betekenis. Hoewel die stelselmatige ontleding van hierdie terme se betekenismoontlikhede kontekstueel beperk is, toon hierdie benadering in watter mate Vergilius innoverend en verbeeldingryk voorkom. Hierdie inligting dien vervolgens as parateks vir die studie wat volg: Vergilius se gebruik van kleurterme deur die verloop van die vier boeke van die Georgica met die fokus op die letterkundige impak en literêre effekte wat deurgaans as ‘eg Vergiliaans’ beoordeel kan word. .
Sou hierdie kleurterme geïgnoreer of net nie raakgelees word nie, kan die leser nie daarop aanspraak maak dat die Georgica waarlik verstaan word nie. Dit is dus die doel van hierdie navorsing om die leser toe te rus met middele tot die vind van ʼn dieper insig in en groter waardering vir hierdie werk as uitnemende poësie. / Since the concept of colour is vague and abstract, the perception of colour differs from individual to individual and from culture to culture to become a highly personal and subjective experience. In the case of historical languages, however, the description of colour is challenging. Conveying colour description correctly is not a psychological or aesthetic exercise, but cultural, as each language has a unique underlying linguistic sensitivity. Consequently, in this dissertation which is written in Afrikaans, the analysis of Latin colour words must be anchored to the Afrikaans idiom in such a unique way as not to detract from the differences in cultural feel between these two languages. Therefore, and in spite of obvious differences, it is the task of the researcher to apply modern scientific views discerningly and sensitively to any ancient colour system.
The study of colour and its application in antiquity has long been controversial. Initially research on these aspects of Greek and Roman societies focused only on the technical and archaeological aspects of colour production and its application in their art and architecture. In the wide array of theories regarding linguistic-semantic issues, colour-psychology and also colour aesthetics, theoretical issues regarding the function of colour in non-technical (‘literary’) works were rarely addressed,
This dissertation focuses on those colour terms which Vergil uses both explicitly and implicitly in the Georgica. A meaningful analysis of this poet's use of colour must of necessity also include the application of the corresponding terms in his Eclogae and Aeneid, as well as those in the works of his poetic predecessors, Lucretius and Catullus.
Selected from a limited range, Vergil applies colour words with a delicate precision of meaning. Although the systematic analysis of these words indicates a range of meaning which can be contextually limited, this approach highlights Vergil’s innovative and imaginative use of colour. With these findings as basis the focus shifts to the consecutive use of colour terms throughout the four books to indicate extraordinary and innovative literary effects which can only be described as ‘thoroughly Vergilian’.
If these colour strategies were to escape the reader’s attention, it would result in a poorer understanding of the poem. It is therefore the purpose of this research to equip readers with strategies that will lead to a greater appreciation of the Georgics as exceptional poetry. / Classics and World Languages / D. Litt. et Phil. (Klassieke Studies)
|
5 |
Tekstuele en visuele kontraste in Georgicon II.1-108Meyer, Roléne 11 1900 (has links)
SUmmaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die oogmerk van hierdie verhandeling is om te wys op die tekstuele en visuele kontraste
in Georgi con 11.1 - 108.
Ten aanvang word 'n bree vergelyking getreftussen Georgicon I en II om sodoende die
funksie asook die effek van Boek 2 in die viertal gedigte te bepaal. Vir 'n meer indringende
ontleding word Boek 2, asook die relevante verse, skematies verdeel en alhoewel die
panoramiese effek versteur word, kan die problematiek van hierdie gedig alleenlik s0 noukeuriger
opgelos word. Daar word getoon dat Boek 2 in drie afdelings verdeel is met 'n laus-tema wat
telkens as hoogtepunt dien vir elk van die dele. Ook die oorkoepelende tema van variatio-labor
en die wisselwerking daarvan kan duideliker waargeneem word.
Verse I - I 08 is didakties van aard en eenvoudige patrone word saamgestel uit alledaagse
objekte en idees. Vergilius slaag daarin om vergelykings af te dwing en om kontras te
bewerkstellig deur die skep van imagines. Hierdie beelde kom duideliker na vore deur 'n baie
noukeurige analise van die teks en s6 word vorm, lyn, kleur en tekstuur beklemtoon en
gekontrasteer. W anneer die fokus verskuif vanaf die natuur na die mens, word daar gewys op die
kontras in verse 3 5 - 46 tussen die landbouers en die politieke magsfiguur van Maecenas. Die
onderliggende felix I fortuna/us tema word s6 beklemtoon.
Die problematiek van didaktisisme word aangespreek deur die effek van die kontrastering
van parallelle passasies aan te toon. As Leitmotiv word telkens gewys op die tekstuele en visuele
kontraste in die digter se keuse en rangskikking van 'n ryke verskeidenheid van borne - met
spesifieke verwysing na hulle aard, voorkoms, herkoms en funksie. / The aim of this dissertation is to indicate the textual and visual contrasts in Georgi con
TI.l - 108. In a broad comparison between Georgica I and II the function and the effect ofBook
2 within the framework of the four poems is determined. With a view to a more penetrating
analysis, Book 2 as a whole and specifically lines 1 - 108 will be dealt with schematically.
Although this puts the panoramic effect at risk, it is the only way in which the complexities of this
poem can be successfully resolved. Book 2 is shown to have a tripartite structure, with a taustheme
as the climax of each of the three divisions. The over-arching theme of reciprocating
variatio- labor also comes to light more clearly.
Lines I - I 08 are of a didactic nature, and simple patterns are shaped out of everyday
objects and ideas. By creating imagines Vergil manages to enforce comparisons and to bring
about contrasts. A meticulous analysis of the text highlights these images more clearly and in this
manner the poet accentuates colour, form, line and texture. When the focus shifts from nature
to man, the contrast between the farmers and the politically powerful Maecenas in lines 3 5 - 46
is brought to the fore to emphasize the underlying theme of felix I fortunatus.
The problem of didacticism is addressed by focusing on the effect of the contrasts between
parallel passages. The textual and visual contrasts in the poet's choice and marshalling of a rich
variety of trees, with a particular reference to their nature, occurrence, provenance and function,
serve as Leitmotif for the dissertation as a whole. / Classics and Modern European Languages / M.A. (Latyn)
|
6 |

7 |
Springtime for Caesar : Vergil's Georgics and the defence of OctavianBunni, Adam January 2010 (has links)
Vergil’s Georgics was published in 29 BCE, at a critical point in the political life of Octavian-Augustus. Although his position at the head of state had been confirmed by victory at Actium in 31, his longevity was threatened by his reputation for causing bloodshed during the civil wars. This thesis argues that Vergil, in the Georgics, presents a defence of Octavian against criticism of his past, in order to safeguard his future, and the future of Rome. Through a complex of metaphor and allusion, Vergil engages with the weaknesses in Octavian’s public image in order to diminish their damaging impact. Chapter One examines the way in which the poet invokes and complements the literary tradition of portraying young men as destructive, amorous creatures, through his depiction of iuvenes in the Georgics, in order to emphasise the inevitability of youthful misbehaviour. Since Octavian is still explicitly a iuvenis, he cannot be held accountable for his actions up to this point, including his role in the civil wars. The focus of Chapters Two and Three of this thesis is Vergil’s presentation of the spring season in the Georgics. Vergil’s preoccupation with spring is unorthodox in the context of agricultural didactic; under the influence of the Lucretian figure of Venus, Vergil moulds spring into a symbol of universal creation in nature, a metaphor for a projected revival of Roman affairs under Octavian’s leadership which would subsequently dominate the visual art of the Augustan period. Vergil’s spring is as concerned with the past as it is the future. Vergil stresses the fact that destructive activity can take place in spring, in the form of storms and animal violence; the farmer’s spring labor is characterised as a war against nature, which culminates in the horrific slaughter of oxen demanded by bugonia. In each case destruction is revealed as a necessary prerequisite for some form of creation: animal reproduction, increased crop yield, a renewed population of bees. Thus, the spring creation of a new Rome under Octavian will come as a direct result of the bloodshed of the civil wars, a cataclysm whose horrors are not denied, but whose outcome will ultimately be positive. Octavian is assimilated to Jupiter in his Stoic guise: a providential figure who sends fire and flood to Earth in order to improve mankind.
|
Page generated in 0.0728 seconds