Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: In this thesis we develop a self-dual categorical approach to some topics in
non-abelian algebra, which is based on replacing the framework of a category
with that of a category equipped with a functor to it. We also make some first
steps towards a possible link between this theory and the theory of databases
in computer science. Both of these theories are based around the study of
Grothendieck bifibrations and their generalisations. The main results in this
thesis concern correspondences between certain structures on a category which
are relevant to the study of categories of non-abelian group-like structures, and
functors over that category. An investigation of these correspondences leads
to a system of dual axioms on a functor, which can be considered as a solution
to the proposal of Mac Lane in his 1950 paper "Duality for Groups" that
a self-dual setting for formulating and proving results for groups be found.
The part of the thesis concerned with the theory of databases is based on a
recent approach by Johnson and Rosebrugh to views of databases and the view
update problem. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis word ’n self-duale kategoriese benadering tot verskeie onderwerpe
in nie-abelse algebra ontwikkel, wat gebaseer is op die vervanging van
die raamwerk van ’n kategorie met dié van ’n kategorie saam met ’n funktor
tot die kategorie. Ons neem ook enkele eerste stappe in die rigting van ’n skakel
tussen hierdie teorie and die teorie van databasisse in rekenaarwetenskap.
Beide hierdie teorieë is gebaseer op die studie van Grothendieck bifibrasies
en hul veralgemenings. Die hoof resultate in hierdie tesis het betrekking tot
ooreenkomste tussen sekere strukture op ’n kategorie wat relevant tot die studie
van nie-abelse groep-agtige strukture is, en funktore oor daardie kategorie.
’n Verdere ondersoek van hierdie ooreemkomste lei tot ’n sisteem van duale
aksiomas op ’n funktor, wat beskou kan word as ’n oplossing tot die voorstel
van Mac Lane in sy 1950 artikel “Duality for Groups” dat ’n self-duale konteks
gevind word waarin resultate vir groepe geformuleer en bewys kan word. Die
deel van hierdie tesis wat met die teorie van databasisse te doen het is gebaseer
op ’n onlangse benadering deur Johnson en Rosebrugh tot aansigte van
databasisse en die opdatering van hierdie aansigte.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96125 |
Date | 12 1900 |
Creators | Weighill, Thomas |
Contributors | Janelidze, Zurab, Stellenbosch University. Faculty of Science. Department of Mathematical Sciences. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | viii, 115 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.003 seconds