Return to search

Geloofsvorming vanuit `n familiale perspektief

The researcher proposes working toward a more integrated approach of faith formation in the local church - where one's immediate family plays the central role and the congregation as the extended family functions as a support system.

The church as family becomes a community where faith formation is continually nurtured as a lifelong process and by means of all the ministries of the church. The conscious furthering of faith formation should, therefore, not be confined to the ambit of the Sunday School. Its target group cannot be limited to children and adolescents, but should be be broadened to include the adult members, thus serving the totality of the congregation.

The researcher proposes an approach where the different generations are not separated in the process of faith formation, but become an integrated learning community where all the different age groups and generations learn from each other and with each other. / Die navorser stel `n meer geïntegreerde benadering tot geloofsvorming binne die plaaslike gemeente voor - waar die gesin of familie die sentrale rol speel en die gemeente as geloofsfamilie as `n ondersteunende sisteem funksioneer. Die gemeente as familie word `n leergemeenskap waar geloofsvorming `n lewenslange proses is en plaasvind binne al die bedienings van die gemeente. Die navorser stel voor dat geloofsvorming nie net beperk moet word tot die tradisionele kategese of "Sondagskool" wat grootliks gerig is op kinders en adolessente nie, maar verbreed moet word om alle gelowiges van alle ouderdomme in te sluit en so die gemeente as geloofsfamilie te dien. Die navorser stel `n benadering voor waar die verskillende generasies nie van mekaar geskei word in die proses van geloofsvorming nie, maar `n geïntegreerde leergemeenskap vorm waar al die verskillende ouderdomsgroepe en generasies saam met mekaar, asook by mekaar kan leer. / Social work / M. Diac. (Youth Work)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1807
Date30 November 2005
CreatorsVeldsman, Hester Johanna
ContributorsThesnaar, C. H. (Dr.), Manala, M. J. (Rev.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (v, 170 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds