Thesis (MDevF (Business Management))--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: This study looks at South Africa and Brazil in a comparative sense to determine how infrastructure development and investment since 1970 to 2002 impacted not only on
aggregate GDP but also on social indicators such as gross national income (GNI), infant
mortality and literacy within these countries. Although Brazil is four times the size of South
Africa, the two countries have political and economic situations that are similar. The more
recent history of the two countries suggests that infrastructure development and
investment have received priority. The research methodology was to review related
literature, secondly to statistically measure the impact of infrastructure investment on the
factors mentioned using a linear regression model and, thirdly to analyze and discuss the
outcomes.
The role of government in infrastructure development is argued to be one of limited
capital investment and more of a regulatory one with the consequent result of crowding-in
private sector investment. Brazil has in recent times followed a route of public-private
partnerships with the South African government on the other hand being the principal
investor for infrastructure. The magnitude of elasticity of the impact of infrastructure in
both South Africa and Brazil was found to be unusually large implying an implausibly high
marginal rate of productivity for capital investment. This could be because of the
incompleteness of the data obtained. Furthermore, infrastructure investment in Brazil is
found to have a larger social impact than in South Africa, except for aggregate GDP.
In conclusion, the results of the statistical analysis corroborate the assertion of the various
literatures surveyed. The main findings of the analysis in this study do not conclusively
suggest that the path followed by Brazil through public-private partnerships has had a far
better effect than in the case of South Africa utilizing substantial government investment
to promote infrastructure development. Although the study was not geared towards the
effect of policies on the impact of infrastructure, especially on the social fabric of
developing countries, further research in this area could be undertaken. The impact of
individual measures of economic infrastructure such as railways, roads, ports, air travel,
telephones and electricity could also be researched to determine their economic impact in
South Africa and Brazil. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie tref ‘n vergelyking tussen Suid-Afrika en Brasilië om vas te stel hoe die
ontwikkeling van infrastruktuur en belegging sedert 1970 tot 2002 nie net op die totale
bruto binnelandse produk, maar ook op die sosiale aanwysers soos die bruto nasionale
inkomste, die sterftesyfers van babas en die geletterdheidsvlakke van die lande impak.
Alhoewel Brasilië vier maal groter as Suid-Afrika is, het die twee lande soortgelyke
politieke en ekonomiese situasies. Die meer onlangse geskiedenis van die twee lande
toon ook dat infrastruktuur en belegging geprioritiseer is. Die navorsingsmetodologie wat
gebruik is, is om eerstens die betrokke literatuur te hersien, tweedens om statisties die
impak van infrastruktuurbelegging op die gemelde faktore te meet deur ‘n lineêre
regressiemodel te gebruik en derdens om die uitkomste te analiseer en te bespreek.
Die rol van die regering in infrastruktuurontwikkeling word beskou as een van beperkte
kapitaalbelegging en ‘n meer regulerende een met die gevolglike resultaat van
verdringing van privaatsektorbelegging. Brasilië het onlangs die weg van openbaarprivate
vennootskappe begin volg terwyl die Suid-Afrikaanse regering andersyds die
hoofbelegger in infrastruktuur is. Dit is bevind dat die omvang van die elastisiteit van die
impak van die infrastruktuur op beide Suid-Afrika en Brasilië ongewoon groot was, wat
impliseer dat daar ‘n ongewoon-hoë marginale produktiwiteitskoers vir kapitaalbelegging
was. Dit kan as gevolg van die onvolledigheid van die data wees. Verder het
infrastruktuurbelegging in Brasilië ‘n groter sosiale impak as in Suid-Afrika getoon, buiten
vir die totale bruto binnelandse produk.
Ten slotte bevestig die resultate van die statistiese analise die aannames van die
verskeidenheid literatuur wat geraadpleeg is. Die hoofbevindings van die analise in
hierdie studie bewys nie dat die weg wat deur Brasilië deur middel van openbaar-private
vennootskappe gevolg is ‘n baie beter effek het as wat in Suid-Afrika tot stand gebring is
deur die benutting van die omvattende regeringsbelegging om infrastruktuurontwikkeling
te bevorder nie. Alhoewel die studie nie gefokus was op die uitwerking van die beleide op
die impak van infrastruktuur nie, veral op die sosiale sy van ontwikkelende lande nie,
behoort verdere studie op hierdie gebied onderneem te word. Die impak van individuele
maatstawwe van ekonomiese infrastruktuur soos spoorweë, paaie, hawens, lugvaart, telefone en elektrisiteit kan ook nagevors word om die ekonomiese impak op Suid-Afrika en Brasilië te bepaal.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/839 |
Date | 12 1900 |
Creators | Lazarus, Hilton |
Contributors | Tinsley, Richard, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0027 seconds