Return to search

'n Ondersoek na die rol van werkontleding in die uitvoering van funksionele personeelbedrywighede met verwysing na die Stadsraad van Lichtenburg

Text in Afrikaans / Werkontleding word onderneem om die onderskeie funksies
wat in 'n instelling uitgevoer word, te ontleed en te
groepeer as pligte van individuele betrekkings wat in
die proses ge1dentifiseer word. Inligting wat op grond
van werkontleding verkry is, kan daartoe bydra dat die
uitvoering van personeelfunksies doeltreffend en
effektief geskied. 'n Li teratuurstudie en empiriese
narvorsing is in hierdie·studie onderneem om te bepaal
wat die rol van werkontleding in die ui tvoering van
funksionele personeelbedrywighede in die Stadsraad van
Lichtenburg is.
Empiriese navorsing is onderneem in al die Departemente
van die Stadsraad van Lichtenburg. Ten einde die doel
van die studie te verwesenlik is vier navorsingsvrae
gestel. Deur middel van vraelyste wat aan die
teikengroep gestuur is, is data oor die navorsingsvrae
ingesamel. Die empiriese studie het daarop gedui dat
inligting verkry op grond van werkontleding wel kan
bydra tot die effektiewe uitvoering van funksionele
personeelbedrywighede. Dies studie het egter ui tgewys
dat nie alle leidinggewende amptenare bewus is dat die
inligting op grond van werkontleding verkry,. die
uitvoering van hul personeelfunksies kan vergemaklik
nie. / respective functions performed in an institution, as
duties of individual jobs identified in the process.
Information gathered on the basis of the job analysis,
can contribute to the fact that the performing of
personnel functions transpires efficiently and
effectively. A literature study as well as empiricial
research were undertaken in this study to determine
'
what the role of job analyses is in the performing of
functional personnel activities in the City Council of
Lichtenburg.
.on the basis of job analysis can definitely contribute
to the effective performing of functional personnel
activities. The study indicated however, that not all
leadinq officials were aware that information gathered
on the basis of job analysis, could expedite the
performing of their personnel functions. / Public Administration and Management / M.Admin. (Public Administration)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17537
Date11 1900
CreatorsMuller, Catherina Elizabeth
ContributorsUys, Francina, Stroh, E. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 174 leaves)

Page generated in 0.002 seconds