Return to search

Die rol van die konsultant in die gemeentebouproses

Text in Afrikaans / In teenstelling met die buiteland, bestaan daar tans weinig indien enige voltydse gemeenteboukonsultante in Suid- Afrika. Daar bestaan ook weinig indien enige literatuur wat op Suid- Afrikaanse bodem verskyn het wat handel oor die werksaamhede van die gemeenteboukonsultant in die christelike kerk/gemeente. Die
gebrek aan 'n voltydse professionele gemeenteboukonsultant word as 'n ernstige leemte beskou in die verskillende fases van gemeentebou.
In die studie word literatuur wat handel oor hierdie belangrike onderwerp, asook literatuur vanuit die bestuurswetenskap, teologies en krities bestudeer. 'n Aantal bestaande modelle word uiteengesit en teologies evalueer. Uit hierdie bestudering word op teologies-hermeneutiese wyse 'n voorbeeld-model voorgestel waarvolgens die
gemeenteboukonsultant binne die Suid-Afrikaanse konteks die gemeente-analise, gemeenteprofiel en langtermynbeplanning in samewerking met die leiers en lidmate van die kerk/ gemeente kan afhandel. / At present, South Africa, in contrast with countries abroad has a serious disposition regarding the availability of literature dealing with churchgrowth as such. Due to a lack of professional churchgrowth consultants, churchgrowth had been neglected and a gap of deficiency has occured thus hindering the different stages in churchgrowth.
This study is an in - depth, theological and critical study of churchgrowth as well as the managerial aspects thereof. Much devotion has been endeavoured upon this thus delivering a model example with which churchgrowth consultants could embark upon
congregational analysis and profiling. In colaboration with leaders and members of congregations, long - term planning can be done. All this in a South Africa which had been deprived from this valuable service for so long. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D. Th. (Practical theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17447
Date11 1900
CreatorsMeyer, Lukas Johannes
ContributorsPieterse, H. J. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (213 leaves)

Page generated in 0.0024 seconds