Return to search

Die aard van sorg aan verpleegpersoneel : 'n verpleegbestuurperspektief

In hierdie beskrywende studie is die belang van sorg in verpleegbestuur
ondersoek. Die Nyberg Caring Assessment Scale (Nyberg 1989) is benut om die
data in te samel. Die doel van die studie was om die sienings van
verpleegbestuurders en die ervarings van verpleegkundiges betreffende
sorgkonsepte te bepaal. Die data is deur middel van vraelyste by private
hospitale in Pretoria ingesamel.
Die data-analise het getoon dat verpleegbestuurders en verpleegkundiges sorg
as belangrik in verpleegbestuur beskou. Daar is verskille betreffende die sienings
van verpleegbestuurders en die ervarings van verpleegkundiges aangaande
sorg in verpleegbestuur waargeneem. Dit blyk dat verpleegbestuurders en
verpleegkundiges 'n behoefte aan opleiding betreffende sorg in
verpleegbestuur benodig en 'n kort kursus is ontwerp om hierdie behoeftes aan
te spreek / In this study the importance of caring in nursing management was researched.
The Nyberg Caring Assessment Scale (Nyberg 1989) was used to collect data.
The purpose of the study was to investigate viewpoints of nurse managers and
experiences of nurses regarding caring concepts. The data was collected by
means of questionnaires at private hospitals in Pretoria.
It was clear from the data analysis that nurse managers and nurses regard caring
important in nursing management. Perceptions of nurse managers and the
experiences of nurses on caring in nursing management, differ. It was clear that
nurse managers and nurses experience a need for training with regard to caring
in nursing management and a short coarse was design to address the need / Health Studies / M.A. (Verpleegkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17461
Date12 1900
CreatorsMinnaar, Ansie
ContributorsNel, C. M., Booyens, S. W.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xv, 110 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds