Return to search

Plaaslike owerhede se primêre gesondheidsafdelings : 'n verpleegbestuurperspektief

Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Die doel van die sensus was om 'n perspektief te verkry oar die bestuur van plaaslike owerhede in die Vrystaat se primere gesondheidsafdelings deur verpleegkundiges. Faktore rakende die omvang van die verpleegkundige in beheer se bestuursfunksies, die werksverhoudinge tussen hulle en hul hoofde, hul optimale benutting ten opsigte van bestuur en sekere aspekte van hul bestuursopleiding is ge"ldentifiseer as belangrike komponente.
Ontleding van data het getoon dat verpleegkundiges en hoofde van mekaar verskil ten opsigte van hul sienings rakende die bestuursfunksies van die verpleegkundige in beheer. Werksverhoudinge tussen die verpleegkundiges en hul direkte toesighouer is nie altyd bevredigend nie. Die swak benutting van hul bestuursvaardighede blyk vir die verpleegkundiges in beheer onaanvaarbaar te wees. Sekere aspekte van die bestuursopleiding van verpleegkundiges behoort aandag te geniet. Plaaslike owerhede behoort aan verpleegkundiges geleenthede vir voortgesette bestuursopleiding te bied. Aanbevelings om die optimale benutting van verpleegkundiges in beheer van primere gesondheidsafdelings van plaaslike owerhede te bevorder, is geformuleer. / The purpose of this census was to obtain a perspective on the management of primary health services of local authorities by nurses in the Free State. Factors regarding the extent of management in primary health care services by nurses, working relationships between them and their superiors, their optimal utilisation with regard to management and certain aspects of their managerial training, were identified as important components.
Analysis of data indicated that nurses and their superiors differ from one another regarding their views on managerial functions of the nurses in charge. Working relationships between nurses in charge and their superiors were not always satisfactory. Nurses found the poor utilization of their management skills unacceptable. Certain aspects of the managerial training of nurses should receive attention. Local authorities should provide opportunities for ongoing managerial training for nurses. Recommendations to utilise nurses in charge of primary health care services optimally, were formulated. / Health Studies / M.A.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16908
Date11 1900
CreatorsHarris, Ragel Susanna
ContributorsNel, Cornelia M. (Cornelia Margaretha), Bezuidenhout, M. C. (Martha Catharina), 1946-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xv, 157 leaves)

Page generated in 0.0042 seconds