Return to search

Mannekragontwikkeling in die Republiek van Suid-Afrika met besondere verwysing na aspekte van formele tegniese en beroepsonderwys van die geemplojeerde in die Vrystaat

Thesis (DComm)--Stellenbosch University, 1982. / ENGLISH ABSTRACT: Manpower development is a subsection of economic planning. The
aim of this study was to make a contribution to the existing
perception of the education planning and economic planning of
manpower development by means of formal, technical and vocational
education, so as to bring the manpower supply of trained
persons in balance with the demand. The emphasis falls on the
formal education and training and re-training of the EMPLOYEE
as a means of combating the continuous shortage of skilled
manpower in the Republic of South Africa.
The planning of an education system must have as aim, to plan
in such a way that sufficient skilled manpower can be supplied
to the labour market, that is - a demand and supply system of
formal education for the employee is advocated.
A theoretical framework is constructed which indicates that a
balance on all levels of manpower demand and supply can be
pursued by means of a system of co-operative education for
the employee.
The essence of effective co-operative education was identified
in the study as effective liaison mechanisms between the interested
parties, the self-regulating role which financing plays
in this type of education and the importance of the timely
identification of manpower training needs by the formal education
planners and employers.
The empirical results indicated that the employees who received
post school education and training in the Orange Free State,
amount to 5,9 per cent, whilst 94,1 per cent received no such
training.
This investigation clearly proved that manpower development, as
it appears at present in the Orange Free State, could be substantially
improved by means of post-school, formal technical
and vocational training of the employee by implementing the
recommendations made in this dissertation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Mannekragontwikkeling is n onderafdeling van ekonomiese beplanning.
Die doel van hierdie studie was om n bydrae te lewer
tot die bestaande insigte aangaande onderwysbeplanning en
ekonomiese beplanning van mannekragontwikkeling deur formele
tegniese en beroepsonderwys, qm daardeur mannekragvoorsiening
.
van opgeleides in ewewig met die aanvraag te bring. Die klem
val op die formele onderwys en opleiding en heropleiding van
die GEeMPLOJEERDE as middel om die voortdurende tekorte aan geskoolde
mannekrag in die Republiek van Suid-Afrika, die hoof
te bied.
Die onderwysstelselbeplanning moet ten doel he om so te beplan
dat genoegsame geskoolde mannekrag, aan die arbeidsmark voorsien
sal kan word, dit wil se n vraag-aanbodstelsel van formele
onderwys vir die geemplojeerde word begunstig.
n Teoretiese raamwerk is opgebou waarvolgens aangetoon word dat
ewewig op alle vlakke van mannekragaanvraag en -aanbod nagestreef
kan word deur n stelsel van kooperatiewe onderwys vir
die geemplojeerde.
Die wese van doeltreffende, kooperatiewe onderwys is in die
studie geidentifiseer as doeltreffende skakelingsmeganismes
tussen die belanghebbende partye, die selfregulerende rol wat
finansiering in die soort onderwys speel en die belangrikheid
van die tydige identifisering van mannekragopleidingsbehoeftes
deur die formele onderwysbeplanners en werkgewers.
Die empiriese resultate het getoon dat geemplojeerdes wat naskoolse
onderwys en opleiding in die Vrystaat deurloop het
5,9 persent bedra, terwyl 94,1 persent geen sodanige opleiding
gehad het nie.
Uit die ondersoek het dit duidelik geblyk dat mannekragontwikkeling
deur middel van naskoolse, formele tegniese en beroepsonderwys
van die geemplojeerde, in die huidige opset in die
Vrystaat, aansienlik verbeter kan word, deur dit aan te pas
by die aanbevelings wat in hierdie proefskrif gemaak is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/64685
Date12 1900
CreatorsVan Lill, J. J. (Jacob Jacobus)
ContributorsMuller, H. P., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences . Dept. of Economics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format414 p
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds