Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Transformation is an inevitable consequence of human resource practices and
includes the political imperatives, behavioural transformation and the
turnaround change. Gender equality is a critical component of the United
Nations Resolution on Human Rights (Resolution 1325). Women are subjected
to a variety of barriers that determine their organisational experiences, and
therefore the achievement of gender equity requires the elimination of
patriarchal practices, stereotypes and attitudes that perpetuate their
marginalisation. Striving for gender equity within the armed forces should not
reduce women to being passive victims of the transformation agenda as they
operate both during conflict and peace-time.
The representation and empowerment of women into decision-making
structures and the protection of their rights can be spearheaded through the
gender mainstreaming strategies. In the South African National Defence Force
(SANDF) transformation placed greater emphasis on racial representivity to the
neglect of gender equity. This situation has effectively contributed to the
gender dialogue which aimed to assess the implementation of gender equity
objectives. Furthermore, it is the guiding principle on the participation of
women in the military to enhance gender representation and the attainment of
self-actualisation and excelling in their areas of responsibilities.
The purpose of the study was to explore the extent to which the SANDF
supports gender transformation imperatives to ensure gender equity and it
further investigated gender integration within the SANDF as a supportive
theoretical analysis. The conceptual framework of gender transformation and
gender mainstreaming in the military, and in particular within the SANDF, in the
context of Employment Equity was conducted. To make an objective and informed assessment, the attitudes and perceptions
of middle management and lower management of both the SANDF were
measured. Data were collected from respondents through three sessions of
facilitated focus group interviews and a semi-structured self-administered
questionnaire. The sample was drawn from the Pretoria region.
The findings of the study indicated that the DOD top leadership is supportive of
gender transformation by the effective promulgation of transformation policies
and the improvement in the representation of women in decision-making
structures. The military environment is trying to create a conducive
environment for women by providing resources, the essential training for
women to maximise their potential, and furthermore by allowing their inclusion
in all areas including deployment areas. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Transformasie is ‘n onvermydelike gevolg van personeelbestuurspraktyk en
sluit in die politieke imperatiewe, gedragstransformasie en omkeerverandering.
Geslagsgelykgeregtigheid is ‘n kritieke komponent van die Verenigde Volke se
Resolusie aangaande Menseregte (Resolusie 1325). Vroue word onderwerp
aan ‘n verskeidenheid hindernisse wat hul organisasie ervarings bepaal en
daarom vereis die bereiking van geslagsgelykgeregtigheid die uitwissing van
patriargale praktyke, stereotipes en houdings wat marginalisering bevorder.
Die strewe na geslagsgelykgeregtigheid binne Weermagte behoort vroue nie te
degradeer tot passiewe slagoffers van die transformasie agenda nie aangesien
hulle aangewend word tydens beide konflik- en vredestye.
Die verteenwoordiging en bemagtiging van vroue in besluitmakende strukture
en die beskerming van hulle regte kan gerig word deur geslagshoofstroming
strategieë. In die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) plaas
transformasie groter klem op rasse verteenwoordiging as op die nalating van
geslagsgelykgeregtigheid. Die situasie het effektief bygedra tot die
geslagsdialoog wat beoog om die implementering van
geslagsgelykgeregtigheid doelwitte te evalueer. Dit is ook verder die
leidinggewende beginsel rakende die deelname van vroue in die militêr om
geslagsverteenwoordiging te bevorder, die bereiking van selfaktualisering en
uitblinking in hulle verantwoordelikeidsomgewings.
Die doel van hierdie studie was om te bepaal tot welke mate die SANW
geslagstransformasie imperatiewe ondersteun ten einde
geslagsgelykgeregtigheid te verseker en het ook ondersoek ingestel na
geslagsintegrasie binne die SANW as ‘n ondersteunende teoretiese anal
ise.
Die konseptuele raamwerk is geskep rakende geslagstransformasie en
geslagshoofstroming in die militêr, en in besonder aangaande die SANW binne
die konteks van Werkverskaffingsgelykheid. Ten einde ‘n objektiewe en ingeligte evaluering uit te voer, is
die houdings en
persepsies van Departement van Verdediging (DvV) militêre en siviele
middelbestuurders en lae vlak bestuurders gemeet. Data is versamel van
respondente tydens drie geleenthede van gefasiliteerde fokusgroep
onderhoude en ‘n semi
-geadministreerde vraelys. Die steekproef is geneem
vanuit die Pretoria omgewing.
Die bevindinge van die studie dui daarop dat die (DvV) se top-leierskap
ondersteunend is aangaande geslagstransformasie deur die effektiewe
uitvaardiging van transformasie beleide en die verbetering van
verteenwordiging van vroue in besluitmakende strukture. Die militêre
omgewing poog om ‘n omgewing te skep wat toeganklik is vir vroue deur die
voorsiening van middele wat noodsaaklik is vir opleiding van vroue ten einde
hul potensiaal te optimaliseer en hulle verder toegang te verleen tot alle
gebiede insluitend gevegsgebiede.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80295 |
Date | 03 1900 |
Creators | Monethi, Dineo Cecilia |
Contributors | Van der Molen, Karel, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | xvii, 142 p. : col. ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0029 seconds