• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Transformation in the South African National Defence Force : with specific reference to gender equality

Monethi, Dineo Cecilia 03 1900 (has links)
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Transformation is an inevitable consequence of human resource practices and includes the political imperatives, behavioural transformation and the turnaround change. Gender equality is a critical component of the United Nations Resolution on Human Rights (Resolution 1325). Women are subjected to a variety of barriers that determine their organisational experiences, and therefore the achievement of gender equity requires the elimination of patriarchal practices, stereotypes and attitudes that perpetuate their marginalisation. Striving for gender equity within the armed forces should not reduce women to being passive victims of the transformation agenda as they operate both during conflict and peace-time. The representation and empowerment of women into decision-making structures and the protection of their rights can be spearheaded through the gender mainstreaming strategies. In the South African National Defence Force (SANDF) transformation placed greater emphasis on racial representivity to the neglect of gender equity. This situation has effectively contributed to the gender dialogue which aimed to assess the implementation of gender equity objectives. Furthermore, it is the guiding principle on the participation of women in the military to enhance gender representation and the attainment of self-actualisation and excelling in their areas of responsibilities. The purpose of the study was to explore the extent to which the SANDF supports gender transformation imperatives to ensure gender equity and it further investigated gender integration within the SANDF as a supportive theoretical analysis. The conceptual framework of gender transformation and gender mainstreaming in the military, and in particular within the SANDF, in the context of Employment Equity was conducted. To make an objective and informed assessment, the attitudes and perceptions of middle management and lower management of both the SANDF were measured. Data were collected from respondents through three sessions of facilitated focus group interviews and a semi-structured self-administered questionnaire. The sample was drawn from the Pretoria region. The findings of the study indicated that the DOD top leadership is supportive of gender transformation by the effective promulgation of transformation policies and the improvement in the representation of women in decision-making structures. The military environment is trying to create a conducive environment for women by providing resources, the essential training for women to maximise their potential, and furthermore by allowing their inclusion in all areas including deployment areas. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Transformasie is ‘n onvermydelike gevolg van personeelbestuurspraktyk en sluit in die politieke imperatiewe, gedragstransformasie en omkeerverandering. Geslagsgelykgeregtigheid is ‘n kritieke komponent van die Verenigde Volke se Resolusie aangaande Menseregte (Resolusie 1325). Vroue word onderwerp aan ‘n verskeidenheid hindernisse wat hul organisasie ervarings bepaal en daarom vereis die bereiking van geslagsgelykgeregtigheid die uitwissing van patriargale praktyke, stereotipes en houdings wat marginalisering bevorder. Die strewe na geslagsgelykgeregtigheid binne Weermagte behoort vroue nie te degradeer tot passiewe slagoffers van die transformasie agenda nie aangesien hulle aangewend word tydens beide konflik- en vredestye. Die verteenwoordiging en bemagtiging van vroue in besluitmakende strukture en die beskerming van hulle regte kan gerig word deur geslagshoofstroming strategieë. In die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) plaas transformasie groter klem op rasse verteenwoordiging as op die nalating van geslagsgelykgeregtigheid. Die situasie het effektief bygedra tot die geslagsdialoog wat beoog om die implementering van geslagsgelykgeregtigheid doelwitte te evalueer. Dit is ook verder die leidinggewende beginsel rakende die deelname van vroue in die militêr om geslagsverteenwoordiging te bevorder, die bereiking van selfaktualisering en uitblinking in hulle verantwoordelikeidsomgewings. Die doel van hierdie studie was om te bepaal tot welke mate die SANW geslagstransformasie imperatiewe ondersteun ten einde geslagsgelykgeregtigheid te verseker en het ook ondersoek ingestel na geslagsintegrasie binne die SANW as ‘n ondersteunende teoretiese anal ise. Die konseptuele raamwerk is geskep rakende geslagstransformasie en geslagshoofstroming in die militêr, en in besonder aangaande die SANW binne die konteks van Werkverskaffingsgelykheid. Ten einde ‘n objektiewe en ingeligte evaluering uit te voer, is die houdings en persepsies van Departement van Verdediging (DvV) militêre en siviele middelbestuurders en lae vlak bestuurders gemeet. Data is versamel van respondente tydens drie geleenthede van gefasiliteerde fokusgroep onderhoude en ‘n semi -geadministreerde vraelys. Die steekproef is geneem vanuit die Pretoria omgewing. Die bevindinge van die studie dui daarop dat die (DvV) se top-leierskap ondersteunend is aangaande geslagstransformasie deur die effektiewe uitvaardiging van transformasie beleide en die verbetering van verteenwordiging van vroue in besluitmakende strukture. Die militêre omgewing poog om ‘n omgewing te skep wat toeganklik is vir vroue deur die voorsiening van middele wat noodsaaklik is vir opleiding van vroue ten einde hul potensiaal te optimaliseer en hulle verder toegang te verleen tot alle gebiede insluitend gevegsgebiede.
2

Gender discrimination in the SANDF : women as combat soldiers in the South African Army with reference to the Western Province Command

Veldtman, Sazi Livingston. 12 1900 (has links)
Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: As early as the unification of South Africa in 1910 enforced discrimination in the military has been an issue that affected both race and gender. The advent of democracy in South Africa has brought fundamental changes in spheres of governance. One of these changes is the transformation of the public service of which the Department of Defence, in particular the South African National Defence Force, is part. The constitutional and judicial imperatives stipulated to the government departments to be representative of the demographic composition of the population of South Africa. The Department of Defence has provided a policy on equal opportunity and affirmative action to redress the racial and gender imbalances of the past, to protect individual and groups against unfair discrimination andto work towards achievement of employment equity. The study seeks to establish the extent and influence of gender discrimination in the South African National Defence with particular reference to the SA Army's Western Province Command. To achieve this, the attitude of the middle and top management of the WP Command towards the utilisation or employment of women in combat roles were assessed. The study also investigated whether the mentioned management does encourage women to be involved or participate in combat roles. Data was collected from respondents by means of a structured questionnaire consisting of 58 questions (plus 8 unstructured questions). The sample was drawn from the SA Army's WP Command and the focus was on middle and top management. Findings of the study indicate that the SA Army's WP Command's middle and top management supports the equality of men and women in general, but is reluctant to allow women to participate in combat roles side by side with their male counterparts. Although there seems to be an understanding and support for the policies of addressing equal opportunities, traditional cultural beliefs or stereotypes about women still shape and influence the acceptance and the non-acceptance of women in combat roles Finally, recommendations highlight issues of consideration when drafting policy vis-a-vis the utilisation of women as combat soldiers. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Reeds so vroeg as Uniewording van Suid Afrika in 1910 was geforseerde diskriminasie binne die weermag 'n kwessie wat beide ras en geslag beïnvloed het. Die totstandkoming van 'n demokrasie in Suid Afrika het fundamentele veranderinge in die sfeer van Staatsbestuur te weeg gebring. Een van hierdie veranderinge het betrekking op die transformasie van die staatsdiens, waarvan die Suid Afrikaanse Nasionale Weermag 'n deel is. Daar rus 'n konstitusionele en juridiese verpligting op staatsdepartmente om die demografiese samestelling van die bevolking van Suid Afrika te weerspieel. Die Department van Verdediging het 'n beleid van gelyke geleenthede en regstellende optrede ontwikkelom die rasse- en geslagsongelykhede van die verlede aan te spreek. Die beleid poog om individue en groepe teen onregverdige diskriminasie te beskerm en om billikheid in die werksomgewing te verseker. Hierdie studie poog om die omvang en invloed van geslagsdiskriminasie in die Suid- Afrikaanse Nasionale .Weermag te bepaal, met spesifieke verwysing na Kommandement Westelike Provinsie in die Suid-Afrikaanse Leer. Ten einde die omvang en invloed te bepaal is die houdings van middel- en topbestuur van Kommandement WP beoordeel met betrekking tot die aanwending of benutting van vrouens in 'n gevegsrol. Die studie poog om te bepaal of genoemde bestuurders vrouens aanmoedig om betrokke te raak by, of deel te neem in 'n gevegsrol. Data insameling het geskied deur middel van 'n gestruktureerde vraelys wat 58 vrae bevat het (Daar was ook 8 ongestruktureerde vrae ingesluit). Die steekproef is getrek uit lede van die Suid Afrikaanse Leer verbonde aan Kommandement Westelike Provinsie, met die spesifieke fokus op middel- en topbestuur. Bevindings van die studie dui daarop dat middel- en topbestuur van Kommandement Westelike Provinsie (SA Leer) oor die algemeen gelykheid tussen mans en dames ondersteun. Hulle is egter onwillig om vrouens toe te laat om sy aan sy met hul manlike eweknie in 'n gevegsrol te funksioneer. Alhoewel dit blyk dat daar begrip en steun bestaan vir die beleid wat gelyke geleenthede voorskryf, bepaal tradisionele kulturele oortuigings of stereotipes met betrekking tot vroue steeds die aanvaarding of nie-aanvaarding van vrouens in 'n gevegsrol. Die finale aanbeveling beklemtoon dat daar sekere kwessies is wat oorweging moet geniet wanneer 'n beleid ten opsigte van die benutting van vroue as soldate in 'n gevegsrol, opgestel word.

Page generated in 0.0962 seconds