Return to search

Veranderende opvattinge oor die aanvangsonderrig van lees en skryf / Changing perspectives on the beginning-teaching of reading and writing

Summaries in Afrikaans and English / Die verwerwing van lees- en skryfvaardighede is van wesenlike belang vir die
optimale verwerkliking van die mens se potensiele moontlikhede. 'n Ondersoek
na veranderende opvattinge oar die aanvangsonderrig van lees en skryf is in die
Jig daarvan van belang.
Faktore wat aanleiding gegee het tot veranderende opvattinge oar die
aanvangsonderrig van lees en skryf kan kortliks saamgevat word as: die
ontwikkeling van 'n fonetiese alfabet, veranderende opvattinge oar effektiewe
lees- en skryfonderrigmetodes, asook politieke, ekonomiese en samelewingsveranderinge.
Hierdie faktore het tot die verbesondering van die Sumeriese,
antieke Griekse, antieke Romeinse, Nederlandse, Engelse en Suid-Arikaanse
opvoedingspraktyke bygedra. Verskeie onderrigmetodes, onder meer die
alfabetmetode, klankmetode, globale metode, gekombineerde metode en
eklektiese metode is deur eeue heen in hierdie formele opvoedingspraktyke
gebruik vir die aanvangsonderrig van lees en skryf.
Effektiewe aanvangslees- en skryfonderrig bepaal of die leerder sy
taalvaardighede kan benut om 'n positiewe bydrae tot die samelewing te lewer. / The acquisition of reading and writing skills is of cardinal importance for the
optimum realization of man's potential. Research into the changing perspectives
which have led to the development of beginning-teaching of reading and writing
is therefore of great importance.
The following factors have led to changing perspectives: the development of an
alphabet, changing perspectives on the effective teaching of reading and writing
as well as political, economic and societal changes. These factors contributed to
the specific development of the Sumerian, ancient Greek, ancient Roman, Dutch,
English and South African education practices. Various teaching methods inter
alia the alphabet, phonic, global, combined and eclectic methods have been
used in the aforementioned education practices for the beginning-teaching of
reading and writing.
Effective beginning teaching of reading and writing determines whether the
learner will be able to utilize his language skills in order to make a positive
contribution to society. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15833
Date11 1900
CreatorsPrinsloo, Margareth Georgina
ContributorsMeier, Corinne
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xviii, 192 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0027 seconds