Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie was om vas te stel hoe vaderlike werkloosheid die
leefwereld van die adolessent beinvloed.
In 'n poging om die adolessent se leefwereld te verstaan, was dit nodig om
die adolessent-in-totaliteit aan te spreek. Daar is aangedui hoe emosionele
trauma soos die skielike werkloosheid van die vader nie net die adolessent
se fisieke-, kognitiewe-, affektiewe-, sosiale- en normatiewe wording rem
nie, maar dat dit ook 'n negatiewe invloed op skolastiese prestasie het.
Vaderlike werkloosheid het 'n besondere invloed op die relasies binne die
gesin. Die adolessent se leefwereld, wat die Gestalt is van al die relasies wat
hy/sy gevorm het, word beduidend deur die vader se werkloosheid geraak.
Die empiriese studie toon dat die adolessent wie se vader werkloos geraak
het, se betekenisgewing, belewing en betrokkenheid negatief is en derhalwe
word sy selfaktualisering gerem en is hy uiteindelik op terapeutiese ingryping
aangewese. / The aim of this study was to determine the effect of fathers unemployment
on the adolescent's life world.
In an attempt to understand the adolescent's life world, it was necessary to
address the adolescent in totality. It has been shown how emotional trauma,
such as the unexpected unemployment of the father, not only impairs the
adolescent's physical-, cognitive-, affective-, social- and normative
development but also has a negative influence on scholastic performance.
The unemployment of a father has a particular influence on the relations
within the family. The adolescent's life world, which is the Gestalt of all the
relations that he or she formed, is also particularly influenced by the father's
unemployment.
The empirical research reveals that the adolescent who's father is
unemployed is much more inclined to negative meaning, involvement and
experience. Thus this adolescent is restraint on his way to self -
actualisation and becomes receptive to therapeutic intervention. / Psychology of Education / M.Ed. (Psychology of Education)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15835 |
Date | 11 1900 |
Creators | Bouwer, Magdalena Alida |
Contributors | Burger, Sanet |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xx, 188 leaves) |
Page generated in 0.0057 seconds