Return to search

Die verwantskap van sin vir koherensie met werkstres, algemene gesondheid en sielkundige uitbranding by bestuurders

Die studie foku.s op die verwantskap tussen sin vir koherensie as 'n intrinsieke hanteringsbron

aan die een kant, en elk van streshantering, algemene gesondheid en sielkundige uitbranding aan die
antler kant. Vraelyste wat hierdie veranderlikes meet is aan 200 bestuurders gegee om te voltooi.


Die bevindinge van hierdie studie toon aan dat bestuurders met 'n hoi! sin vir koherensie goeie
algemene gesondheid geniet. Die bestuurder met 'n hoi! sin vir koherensie behoon dus meer
e.ffektief te junksioneer in die werksiruasie as die bestuurder met 'n lae sin vir koherensie.
Voons is ook bevind dar 'n hoi! sin vir koherensie nie noodwendig aanleiding gee tot lae vlakke van
stres of van sielkundige uitbranding nie.


Aanbevelings word gedoen oor hoe om die negatiewe gevolge van stres en sielkundige uitbranding te
venninder en algemene gesondheid te bevorder, ten einde die bestuurder se potensiaal optimaal benut.

This study focuses on the relationship between sense of coherence as an intrinsic coping

mechanism. and work stress, general health and psychological burnout. To measure these variables,
questionnaires were completed by 200 managers.


The findings of this study indicate that managers with a high sense of coherence experience good
general health. The manager with a high sense of coherence should therefore junction more
efficiently in a work situation·than the manager with a low sense of coherence. It was also found
that a high sense of coherence does not necessarily lead to low levels of stress nor of
psychological burnout.


Recommendations are made on how to reduce the negative effects of stress and psychological burnout
and how to improve general health in order to make optimal use of the manager's potential. / Industrial and Organisational Psychology / M. Com. (Industrial and Organisational Psychology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/13538
Date11 1900
CreatorsDiedericks, Johanna Catharina
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (95 leaves)

Page generated in 0.0079 seconds