Return to search

Die omvang van die reg op regsverteenwoordiging in 'n demokratiese Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die posisie in die Verenigde State van Amerika

Text in Afrikaans / Alhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika die bestaande reg op
regsverteenwoordiging uitgebrei het tot sy logiese eindpunt, is daar geen vaste inhoud
aan hierdie reg gegee nie en sal die howe die omvang daarvan moet ontwikkel.
Hierdie reg kan weens die heersende sosiale en ekonomiese omstandighede nie 'n
absolute reg wees nie. Indien 'n beskuldigde nie 'n regsverteenwoordiger kan bekostig
nie, sal een op staatsonkoste aan horn verskaf word, maar slegs indien <lit andersins tot
wesentlike onreg sal lei. In so 'n geval het die beskuldigde nie die reg op 'n
regsverteenwoordiger van sy keuse nie. Effektiewe regsverteenwoordiging word ook
nie gewaarborg nie. Daar word derhalwe steeds nie aan die sine qua non van 'n
volledige strafregplegingstelsel soos <lit oor tyd in die Verenigde State van Amerika
ontwikkel het, <lit is die verskaffing van kostelose regsverteenwoordiging aan elke
behoeftige persoon beskuldig van 'n emstige misdaad, voldoen nie / Although the Constitution of the Republic of South Africa has extended the existing
right to legal representation to its logical conclusion, no definitive substance has been
given to this right and the courts will have to develop the purview thereof. This right
cannot be an absolute right because of ruling social and economic circumstances.
Should an accused not be able to afford a legal representative, one will be supplied to
him at state expense, but only if substantial injustice would otherwise result. In such
an event the accused is not entitled to a legal representative of his choice. Effective
legal representation is also not guaranteed. There is therefore still not compliance
with the sine qua non of a comprehensive criminal justice system as has developed
over time in the United States of America, that is the provision of free legal
representation to every indigent person accused of a serious crime / Criminal and Procedural Law / LL.M. (Straf en Prosesreg)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17312
Date05 1900
CreatorsBlackburn, Hester Francina.
ContributorsJoubert, J. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (iii, 87 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds