Return to search

Kreatiewe prediking

Prediking is 'n dialoog. Dit dompel die preek in 'n direkte krisis. Wat kan die prediker doen om hierdie dialoog te bevorder?
Die deelnemers in die erediens word kortliks bespreek. God spreek met die prediker deur die teks. Die prediker moet hierdie teks aan die hoorder in die erediens oordra.
Om die oorspronklike teks te verstaan het daar drie hoofstrome in die tradisionele hermeneuse ontstaan: Krities-histories, Tekskrities en Hoorders hermeneutiek. Die probleem is egter nie
opgelos nie. Hoe kan die prediker die boodskap effektief aan die hoorder oordra?
Daar word voorgestel dat die kreatiewe proses gebruik word in die voorbereiding van die preek. Die breinkaart kan gebruik word om die teks en hoorder van die teks, beter te verstaan.
Hulpmiddelle moet gebruik word om die teks aan die hoorder oor te dra. Hier word die gebruik van literatuur en drama bestudeer. / Preaching is a dialogue. This states the current problem of preaching. How can the preacher improve this dialogue in the sermon?
The participants in the sermon are shortly discussed: The preacher listens to the text. God speaks through the text. The preacher must communicate this text to the listener in the sermon.
Three major streams have evolved in the tradisional hermeneutics: Critical-historical, Textual and Listeners hermeneutics. There is however, still a problem. How does the preacher present
this message effectivly to the listener?
It is suggested that the creative process must be considered in preparing a sermon. The mind map can be used to understand the text and listener of the text better.
More aids can be used to reach the listener effectivly. In this thesis the use of literature and drama in the preparing and delivering of the sermon will be studied. / Practical Theology / M.Th. (Practical theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16158
Date06 1900
CreatorsSwanevelder, Johannes Lodewyk
ContributorsPieterse, H. J. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (74 leaves)

Page generated in 0.0018 seconds